Visit this profile later to see if your question was answered.
Ja en hierdie een is 5 weke terg gestuur al🙋♂️ ek gebruik dit nie meer nie
Ek weet❤️
Love you😁 Jys so special 🔥🔥
Seker Mikaela?
Sys n amazinggg persoon wat super baie vir my beteken ❤️😁 En sys n lovely persoon😌
Asb... ek Wil weet wie is besig om hierdie crap uit te dink😂😂
❤️❤️
Danki anonymous
❤️?
Awesome en friendly girl✌️ Chat lekker met haar en sal definitely wil kuier?
Kyk wie praat?
Watte flip is fout met jou? Watse crap praat jy??
Wies jy??
Dm my plz?
Cool girl✌️ Moet meer chat en definitely planne maak?
Geen idee??♂️
Gee my n hint
Sometimes it's the people who care the most that you forget to value.
All about personality
Vir my om te weet en vir jou om te wonder oor?
My geheim, dis al wat ek jou gee vir albei daai vrae?
Not much, is in Stilbaai vi n week en dalk Hermanus vir New year's ?
Nooo very untrue? but thx
I can't dm if I don't know who you are?♂️
Ek weet dis jy Nickie??
Jy weet wat ek van jou dink??
Ken my een pel al 10jaar?
Aah? ek wonder of jy weet ek ken haar al lank en dat ek gereeld so comment en dat sy glad nie mind ek dit comment? Get your facts straight voor jy iemand aanval??
“2 days ago” Hkm is jy so nuuskurig??
Maar vir laaste keer?
Awesome mens daai? Great personality? Top klas vriendin?
En sy verjaar vandag??
Is dit nie bietjie ‘n personal vraag??
Ek en sys baie close
Jys ‘n weirdo? Wat engels praat maar afrikaans verstaan?
Groepsdruk werk nie op my?
?♂️?
Stop dit net?
Nie die crap nie?♂️ Het dit al soos 4keer op ander mense se qooh gesien??
Altyd plesier??
Uhm wil eers weet wie jy is??
Wat van haar?♂️?
Great mens daai?
Ek weet? As ‘n vriend ja? Get your facts right??
En??
Mag ons nie?♂️?
Uhm ek ken haar skaars 2weke?
Rustig rustig anonymous?
Is dit jy Nickie wat die vra vir my??
Nope?
Although ek dink amper almal dink ons was?♂️?
Doesn’t matter
Gaan oor personality✌️?
Uhm daais baie moeilike vraag
Dis ‘n moeilike een om te antw daai✌️
Huh?
Watse crap praat jy?
It’s complicated?
Yup ekht sopas daai gesê?♂️
Ek wens? Maar thx?
Uhm? Dm? Wies jy?
Moennie verkeerde idees kry nie anonymous?
My weird mens? Laat aans chats en ure calls wanneer ons albei seker moet slaap? Is al saam deur dik en dun? awesome mensie? Baie lief vir haar?❤️
(Btw hkm vra jy die oor my vriendinne??)
My positive mens?
Sien altyd die goed in alles en kan enige situation brighter maak? Gee altyd haar honest opinion wat goed is?
Loserr? My “sielkundige”? Een mens wat ek kan trust met alles? En definitely flippen aweh vriendin?
Wies jy? Weird mens?
Hou op jok?
Loser???
Dies al soos 2weke terug gevra, sorry?
Maar vandag uitgevind eks in George einde Augustus??
Dm my??
Ken hulle almal ja??♂️
Dink die mens weet✌️
My loser??
Dit hang net af van hoe die meisie is?
Jeez stalker? En ek weet? Ek hulle gegroet??
Hys ‘n mens?
HY kan my mos dm as HY wil weet?Nie JY nie? Dis niks sleg✌️
Haha eks seker daars ander ouens maar
Danki? Dis seker kompliment?✌️
Sys nie my “girlkie” sys my vriendin en flippen goeie een. Sys nie ‘n besitting nie, los my nou uit?
Neem aan jys van instagram af?
Ek gaan Pretoria➡️Botswana?
It’s complicated??♂️
So cliche soos daai klink?
Die is al vir week in inbox? het vergeet van dit? Hou op my vra?♂️?
Wats jy so nuuskurig en stalker-agtig?♂️
Wats jou issue??
2
Ané en Chritelle.
Hulle is al
Gr8 is baie moeilik tensy die girl wys sys volwasse en anders✌️?
Praat jy van Ané? If so,,
Yeah.. en ek regret dat ek dit gedoen het...
Baie goeie vriendin✌️
Lees ondertoe ek al baie ander kere dit geantw
Haha nogals, maar meestal selfde goed?
1. Waar kom jy aan dit?? Rook jy iets??
2. My en haar vriendskap het niks met jou te doen?
Wat verstaan jy nie?♂️ Lees wat ek sê?♂️ Daars nie top mense. Al daai mense is close vriende van my. Alamal ewe. Daars ander mense wat nie op daai lys is btw.
En jy bedoel Marilu*
Soos ek gesê het, ekht nie “top” mense nie. Net close vriende??
Ek rank nie mense nie, almal is ewe.. Maar mense wat ek as ware vriende sien is:
-Benjamin
-Pierre
-Ané
-Marilu
-Christelle
-Danel
Hkm kry ek soortgelyke qoohs as iemand anders??
Dit hang af.. As sy verander dan nogsteeds 50% ja 50% nee. Want gedagte van my girl wat al deur soveel ander ouens “gebruik” is...
90% seker weet wie jy is?
En baie danki jy? Beteken baie?
Yes yes??
Moeilike een maar ek wil entrepreneur direction gaan?
Nee? Wie is jy???
Jy verstaan afrikaans duidelik
Jys weird
Ken ek jou??
Wies jy? dm my?
?????
Nee dis baie random?
En weird
Why wil jy weet??
Uhm baie?
Watte flip???
It’s complicated??
Ek probeer nie te erg wees, maar sys belangrik vir my so ek sal opstaan vir haar as ek moet?
Moennie my qooh as jy my vriendin gaan slegsê nie? Gaan weg
Hou
Op
My
Qooh
Mooi vir jou?
Yes, ons praat net minder as wat sou lekker
wees maar everything is fine✌️?
Nou plz hou op oor al my vriendinne vra??♂️
Iema d verveeld??
Oky?
Uhm nee? Ek nie vir terugvoer gevra nie??
Uhm wies die???♂️
Eks bietjie confused
By die huis? en Botswana
Kan jy asseblief weggaan
WhatsApp my dalk? Ek twyfel die is iemand want my mense sal eerlik wees? As jy probeer ‘n joke maak is die nie snaaks nie btw?
Uhm ek wonder wat dit kan beteken??