profile img

Ruchel

Ruchelli

vra my iets se my iets Moet nie bang wees ek kan dit vat!lol

25 Replies

Jyt n hartjie van goud 💯 x_Meganvdm_x

Thank youuu🌺

Ruchelli replied 1809 days ago

So, Rek?😅

Oh nee dit was baie maklik... Ek druip nogsteeds. Maar dit was okay 👀

Ruchelli replied 1883 days ago

Ek was ni lelik toe ek jou bel nii 😂😂😂😂

Ja wasss.. Ekt net gesê jy moes sing om dit beter te maak Maar nee😢😂😂😂

Ruchelli replied 1883 days ago

So jy en Kaylin ??

Grootste fout van my lewe💩

Ruchelli replied 2036 days ago

Wanneer verjaar jy

Ek het klaar verjaar. Laasjaar ?

Ruchelli replied 2111 days ago

Single?

It'll be unknown forever more?

Ruchelli replied 2111 days ago 1

Wanneer verjaar jy

Ek doen nie?

Ruchelli replied 2325 days ago

Hoofmeisie ??❤?

Mmmm helooo daar liefste Saskia ???❤️
Nee ongelukkig nie...?
Ek kom nou nie by daai vlak uit nie??

Ruchelli replied 2342 days ago

Ek wil maar net sê, jy het pragtig gelyk vandag?

Awwww dankie dit beteken die wêreld vir my ...ekt baie self-conscious gevoel so om dit te hoor maak my hartjie sommer so bly❤️?

Ruchelli replied 2347 days ago 1

If i had to choose between breathing and loving you, i would use my last breath to say I love you❤??

Awwwwwww awwwww stoppppp that unbelievably sweet i need to know who you are? ☺️☺️☺️☺️☺️☺️☺️ but I wouldn't waste that breath on me if I was you????

Ruchelli replied 2352 days ago 1

What floats your boat?

What ever i like haha thats such a hard questions ?

Ruchelli replied 2352 days ago

Top 5 favorite songs?

Fav song:Don't stop believing - journey
And every thing that floats my boat?

Ruchelli replied 2355 days ago

Robyn en Amy?

Hulle is altwee wonderlike mense en ek is so dankbaar dat daar n tyd was wat ons mekaar beter kon leer ken en lekker saam kuier

Ons sien mekaar ongelukkig nie meer nie want hulle het getrek wat baie hartseer is ...
Maar ons gaan hopelik een van die dae weer bietjie kan kuier??

Ruchelli replied 2383 days ago

Ruchellie kindt♥️ jys sulke beautiful mensie?? ek wil net sê ek liefies jou♥️ Mart2001

Martzz jy speel n baie belangrike deel in my lewe jys werklik die defenisie van n amazing vriendin jy leen altyd jou oor uit en is wise beyond your years want jy weet altyd presies wat om te se wil net dankie se sus en lovies jou net so baie??

Ruchelli replied 2383 days ago 1

Your beautiful

Aww don't make me blush?Thank you
And if you can give complements to people you are the true definition of beautiful

Ruchelli replied 2391 days ago
VIEW MORE