profile img

Saskia van Zyl

Saskia.v.Z

Ask me anything you like anonymously

81 Replies

Jys rerig amazing, jys my rolmodel en ek sal enige iets gee om soos jy te wees!!

Dankii❤ Jys suler cute x

Saskia.v.Z replied 2605 days ago 1

Ek lyk jou lyfff❤

❤ ?

Saskia.v.Z replied 2605 days ago

So hoe gaan dit met die seuns
?is daar iemand ?

Niemand nie x

Saskia.v.Z replied 2771 days ago

Who ru? Who am I ?? Where am I ?? Ru with me?? What is going on

??

Saskia.v.Z replied 2771 days ago

Why are you happy today?

My vriende en familie maak my baie gelukkig ???

Saskia.v.Z replied 2821 days ago

Hi ek het al moed opgegee ek sukkel om gewig te verloor en jy ht sooo amzing figure hoe doen jy dit sos wat eet jy wat is jou oefen plan en ek wil nie dm nie want ek wil nie my naam gat maak

Jy gaan gladnie ! Assebliefff dm my ek sal rerigg graag wil weet wie jy is ..en jy is mooi net soos jy is ek is seker daarvan ?Wees net jouself ❤en ek is seker jyt nie eers nodig om gewig te verloor nie ..x

Saskia.v.Z replied 2841 days ago

Jy is sooo mooi jy ht seka sooos n milljoen mense (seuns) wat van jou hou ? jy is so gelukkig

Ah jy ..dit beteken so baie ?Dm my asseblief sal baie graag wil weet wie jy is ..en ek is seker jy is mooier ?X

Saskia.v.Z replied 2841 days ago

Wies jou drie beste vriendinne?❤

Ek het baiee beste vriendinne ??

Saskia.v.Z replied 2841 days ago

Weet jy of Janita haar Qoohme deleet het?????????

Weet gladniee jammer x

Saskia.v.Z replied 2841 days ago

Jy is regtig super mooi??

Ahh so so soo baiee dankie ????

Saskia.v.Z replied 2889 days ago

Stoutgat ?????❤️
Gaan jou sooo baie volgende jaar mis j verstaan nie. ???

Gaan jou ook seker ??Much love ❤️

Saskia.v.Z replied 2889 days ago

Te veel liefde gaan jou mis volg jaar ??????????????????

Ahh cutie ?Defs seker vir jou ook ???

Saskia.v.Z replied 2889 days ago

Hayy love ek gaan JOU soovrek erg mis moet iets doe ? te veel liefde vijou jy het my graad 7 jaar amazing gemaaaakkk jy is goals in alles wat jy doen geniet bloemhof ten volle ?sad dat eke jou moet verlaat ?tnx vir al die lekker laggies deur die jaar

Ahhh soo baie dankie ❤️Sal great wees as ek dalk kon weet wie jy is ??? liefdeee ?

Saskia.v.Z replied 2889 days ago

Eks jammer saskia vir Alles !!!!

Wie is jy ?

Saskia.v.Z replied 2889 days ago

Jy klink super nice!? Wil jou so graag leer ken!?? Volgende jaar in Bloemhof gaan n jol wees saam met jou!?x

Ek voel tien teen een ook presies dieselfde ??baie baie dankie ❤️Dink ook so ??

Saskia.v.Z replied 2889 days ago
VIEW MORE