Visit this profile later to see if your question was answered.
Yes I’m moving 😂😂 from this house to another house
You’re literally the sweetest ❤️❤️
I'm honestly not one , if being a **** means choosing to be with someone who truly makes me happy , and leaving behind a relationship that doesn't allow me to grow as a person, to form a great friendship then so be it
Waldo het baie vir my gedoen , maar ekt ook baie vir hom gedoen. Ekr nie n ander ou gaan kry nie , ek en Waldo is uit oor iets wat hy gedoen het , nie ek nie , although ek hom lankal vergewe het daarvoor het ons besluit dat ons verhouding nie kan aangaan nie , ek sal nog fotos van my en Waldo post , dit is wel my sosiale media, eks baie lief vir hom, jys net nie meer my kerel nie. Ek sien niks verkeerd daaraan nie. Ek lieg werklik vir niemand nie
Ekt nie geupgrade of gedowngrade nie , Waldo en Dian is altwee ongelooflike besonderse mense, altwee was nog altyd daar vir my gewees. Eks bevooreg om twee wonderlike mense as deel van my lewe te hê❤
Ayy we'll see I guess
Jinne nee nee , nog nie sulke dinge nie.
Jys die beste mens wat ek ken❤ ek waardeer jou so baie
No never?
Eks ook baie sad oor my en Wallie❤
Maar honestly ek soek nie n ander vis nie ? but thank you
Baie persoonlike goedjies , but hys amazing en honestly een van die beste dinge wat nog ooit met my gebeur het.
Argitektuur studeer
Ek kan bestuur ja?
Ekt al mooi geleer.
Finally some positivity, dankie mens
Ek en Wallie se verhouding het niks met enige iemand te doen nie.
Askies. Wie is jy?
Eerstens , waar "hoer" ek rond???
Twerdens , wie gebruik ek nou so?
Hmmm.
Gaan dink bietjie oor die manier wat jy jouself gedra. Eerlik God sal nie gelukkig wees met jou wat mense so vieslik probeer afkraak nie.
Askies, glad nie. Ek weet eerlikwaar nie waarvandaan jy kom nie? ek en wallie is nig 100, ek sien hom omtrent elke liewe dag en hys nogsteeds my heel beste vriend. Jy kan maar stil bly. Dankie, bye
Eks mos n stil meisie
en die beteken wat presies?
eeew. kry n lewe
ek weet nog steeds nie wat jy bedoel nie?
trash can
not
trash can not
ek weet regtig nie wat jy bedoel nie?
wie hou nie daarvan nie
Glo my - ek mis vir Ltx?❤
all the damn time
waar antwoord ek nie hmm?
Next year gaan ek argitektuur gaan studeer ?in Johannesburg, so dat ek steeds naby my ma en my sussie kan wees ?
Ahhh I'd love to be your friend ?
Ja ek gaan , ek gaan Mozambique toe?
Ek is cool , en jy is iriteerend
My boyfriend will take me out, it's okay . But thaks hay?
you're not making any sense , maybe too many vodka shots?
unless your name is Waldo Meyer , I highly doubt the making out part will ever happen.
Liewe hater , lig my bietjie in oor al hierdie baie "leuns" wat ek so daagliks vertel , ok ja ek admit ek se dalk elke dag vir my ma ek leer , waar ek eintlik Netflix kyk, maar dis nou werklik nie so sleg nie.
Nog n ding , meisiekind as jy n probleem met my het hou op agtef qooh.me skuil en boodskap my persoonlik, although jy tien teen een net groot is agter anonymous.
kom ek en jy verstaan mekaar gou mooi, slegs omdat jy nou nie n ou kan kry wat so ongelooflik soos myne is nie , beteken dit werklik nie eks n "sliewe slet" nie. As ek dan werklik hierdie groot hoertjie is , sal jy my asseblief persoonlik kontak met al hierdie "baie ouens wat ek het" se details dan help ek jou gou-gou ref. skattebol x
obviously from least ticklish to most
No he would definitely not approve, but it's a sweet thought ?
❤❤❤ thanks yooouuu
I'll do the tickling , I would know exactly what spots he is most ticklish in
obviously i'd tell his sister.
so we can both tickle him till he can't breath no more
i'd ticklehim infront of everyone and i'd have no mercy
if he's a close friends brother he'll probably be like a brother to me aswell so I'd defnintely embarrass him
thank you
as ek n rand gehaad het vir elke keer wat iemand dit gese het
Ag shame , jy dink jou opinie maak aan my saak.
well net so tussen ons twee , ekt nie nodig om n gold digger te wees nie
Nika is eerlikwaar so nice? ek love haar
Bigger than your future ?
Trust me , ek vra myself elke dag hoe dit moontlik kan wees dat sulke amazing mens soos hy , myne kan wees ❤ but trust me dit gebeur baie onverwags
Ek like al die love?❤ thank you x
To love , I guess?
?jys sweet
❤ this means alot
? oh damn ❤dênk you
And what exactly have you accomplished in your life that makes you Einstein.
First of all a "real man" wouldn't ever put someone else down to make his image look better , second - you couldn't handle me even if I came with instructions
Thirdly, ? Waldo is the most handsome guy I've ever seen ?
We can be friends??
So nou kan jy my nie dm nie ?
Cringy* - seeing something unpleasant
Cringe - to bend your head/body in fear.
The mere fact that you couldn't even state the correct word , just makes me care even less about your comment.
Dankie , bye.
? ekt legitimately geen idee wie jy is nie champ ?
Lady?damnit jy word waardeer , but you’re the prettiest ?
I love you stéffels ❤
Sorry post ek vir jou? Nee so shut the fck up.
Dankie bye.
Baie stresvol?
Well thank you ? dm my net n bietjie?
❤? oh wow , well hy verdien eintlik baie meer , but ek try my beste
Eks gelukkig ? hys amazing en alles waarvoor ek kon vra , maar wies jy. Dm en dênk you ? jys very nice
My Ty , my beste vriendin ❤
Dankie vir al jou support, damnit i love you
As jy een van die low-life mense is wat stupid A$$ qooh's vra , gaan ek mos obviously nie antwoord nie. Kom nou jou IK kan sekerlik nie so laag wees nis
Why used to be ? Let's catch up?
Glad nie ? hy is very loyal, en vir eens in my lewe weet ek vir n feit - die oukie gaan bly ❤ so hou op probeer moeilikheid maak. Not gonna work.
Dankie , bye.
Life screwed me over a long time ago
Jy is alles waarvoor ek gebid het ❤
Wies jy nou? ?
Ay , thanks man.?
but ja eks trots om syne genoem te word ????
I don't smoke ?
I do own a vape , but I don't use it that often , and I hub sjoe
But I drink a lot of grape juice ?????
All of them are good people ?
Ja , maar ay ekt iemand in my lewe
Jp de Bruyn (childhood best friend)
Janko vd Merwe (current best friend en hys alles)
Louis Snyman ( He always listened en hyt altyd die beste advies gehaad)
Jacques Grobler (ah die man het my altyd bederf - hy was n very good best friend)
Christiaan Marais "oom" (ah steeds een van my favourite mense )
Charlie sal ook n fav bly
Janko
Jacques
Jp
Jc
Louis
Dênk you , I've been waiting since like forever vir die goed ??
Waldo,waldo,waldo
Jy weet. Ek haat dit as mense vir my sê wat om te doen ? dan wil ek dikwels die teenoorgestelde doen?
En boonop , as enige iemand kan sê met wie Waldo mag en nue mag praat nie , is dit ek ? jy weet aangesien hy my ook nie kan uitlos nie ❤
Dm my ?
I'm pretty sure you're peanut butter, because that was real smooth
Ek ken jou ook nie , maar dênk you ?
So wies jy ??
dm my dan gee ek jou n antwoord
Duidelik nie , want hy gaan vir klein meisies soos ek ? but by all means , julle kan hom maar kry. Ek stel nie belang nie
Hmmm wag so rukkie , dalk vind jy uit
Sekere vakke doen ek good ander bietjie meer average
Saam my en my ander vriendinne kuier toe vat ja.
Wees kreatief ???
Qooh my dan actual qooh's
Jou qooh's word net beter by die dag ?? ek sweer hulle is al wat ek nodig het everyday ?
I'm very impressed ?
I swear I love your qooh's the most x
Ek dink jy moet my dm ?