30
Replies
My kat is cuter as joune ?
Jy wens. ?
What are you good at ?
Om te drink.
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Ek sal n drank winkel leeg koop.
I think you are a realy nice person.you shouldn't let others ever influence you or dull your sparkle?..unless of course they influence you positively
Dankie baie. ?
Dink jy jou meisie is nice?
Baie⭐
Is JJ ernstig oor rugby? Want hy skop kak?
Almal het af dae. Het jy dit nog nie agter gekom het nie. Ma as jy so groot bek is hukom speel jy nie first team fly half nie ? Hukom kom skop jy nie pale nie ?
Why are you not a millionaire?
Want drank is duur.
Vrydag aand kuier? ? Henry1122x
Ja tot die polisie ons weg jaag ???
Reg so , salit onthou mr Burger ???
☝
Groet ordentlik ✌?️?
As jy ordentlik groet sal ek ook.??
Jys n doos
Dankie baie. Asof jou opinie saakmaak.
Hos j hoe lyk di nr aan jy kak nai
Praat afrikaans asb.
Partykeer is jy n doos ? En partykeer is jy nice ???
Uhm dankie. Ma lig my in wanneer ek n doos is. Dan sal ek ophou. ??
Jys flippen mooi xx ❤
Dankie.?
slag weer opvang , strand is ver man ??
Se net waar en wanner en ek kry jou daar.⚡
Eerlik dink ek party van jou vriende het n slegte invloed op jou. Jy kan baie beter doen en is eintlik 'n nice ou maar word teveel beïnvloed oor sekere goed
Soos ?
Unblok my op instagram
Nee.
Jy het regtig handsome geraak. ?
Jy onthou my seker nie , maklik 2/3 jaar terug gekuier...
Dm my.
Jy het regtig handsome geword. ?
Jy onthou my seker nie eers meer nie... N goeie 2/3 jaar terug gekuier xx
Dankie. Inbox my asb.
Pla dit jou nie dat jy n ander ou se meisie letterlik afgevry het nie?
Wie okal jy is. Kry jou feite agter mekaar. Daar het niks tussen my en anneme gebeur terwyl sy en jan dirk saam was nie.
Dis nie wat ek hoor van struisbaai nie
Vertel meer. Ek hou daar van om nuwe stories te hoor wat die mense opmaak.
Jou ding Moët pyn
Altyd.?
Jy is cool, dalk bietjie mood swings maar Baie cool. ??
Dm my.
Shot.⚡
Belangrikste persoon?
My meisie en dan
Gevolg deur familie en vriende.
Wat het jou laat besluit om te begin Qooh.me ?? ☝ andre.viviers
Anneme Strydom
VIEW MORE