http://m.qooh.me/SharneLandman
158
Replies
U hve a boyfriend?
Nope x
Jou oog op iemand?
Ekkk wens x
favourite matrieks in rr ?
Daar is way teveel
If you are on earth then who is running heaven??
Asb asb dm my gerus x
Het jy i nuwe ou al?
Glad nie my champ
Kyk bietjie saam wie word jy getag in jou “bestie” se fotos ??
Se my?
Wat dink jy van twane gous???♀️
? Ken haar glad nie
Ja bra✌?
Weet jou ma jy sing sulke lelike liedjies!
???
sy weet darm eks n lelike kind so maybe ?
wies die girl heeltyd saam justin oral deesdae
Seker sy girl x
Ek hoor terrence en twane gouws is weer saam?dis so fuked up van hm girl?you deserve better?
Dankie baie waardeer dit x, ?
blou dinsdag eerder - love u ❤️
cai XX
Loveee youuu my hele alles x❤️
Graad 11 of 12 ouens in riebeeck ?
Nie een van die 2 nie
Liefdes lewe?
Not interested x
Is j en tenica nog vriendinne?
*tenika
Yess ons is
Waar het jy en B gisteraand gekuier?
Bietjie by @Loos x
Kan ons maatjies wees??❤️
Jy inspireer my om ‘n hoer te wees ?
Dink jy weet meer as ek, maar waar begin ons? ❤️
Wat van jy dm my aangesien jy agter anonymous wegkruip? ?
En wie is die lucky ou??
Sal jy nou nie like om te weet nie
Hoe gaan dit met jou love life?
Heel goed dankie
Jy en TERRY alweer???????
Jou klein hoer?
? ? Daai jaloesie is iets verskriklik
Saam wie was jy Matriekafskeid toe??
Jeandrey Swart
Wie is jou beste vriendinne?
Die einste Nicole Stewart
Kan jy asseblief my bestie wees?????
Ek like ook nie vir Twaney Gouwss ?
Sy is ‘n malkoppie sick person!!
Dm dm dm x
So ek hoor terrance en twaney gouws is nou saam?en sy noem jou n vriendin.
?So leer mens maar, mens se vriendinne uitken
Prt jy en terrie nog??
Nee.
Hoekom antw jy nie al jou qoohs nie??
As ek jou wou antwoord sou ek x
wat is nou weer legal ? ?
Dagga is legal, maar ek nie
Chat ?? Of glad nie geintreseerd nie.
Ek chat met niemand op die oomblik nie x
Ek le eeder, dis die beste opsie
My Hart ❤️ so lief vir jou x meganviljoen
❤️❤️I loveeee youu
Gaan jy Afrikaans in die wolke toe??*
Ek wil baie graag x
Aghh jy sal my ALTYD like maak nie saak wat nie en jy weet dit
Was jy by Joburg day?
nee
Dink jy dat jy wn Terrance weer gn saam kom??*
sal maar sien ,mens weet nooit wat die toekoms ons inhou nie
dankie net dankie dat jy my so baie maak lag x ek lief jou baieee ek sweer devoniquebreedt
nixxxxx x
beste qoohhh sover ek belowe,lief vir jou baie
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee somewhere because guys could hear?
No ?
instagram details ?
Sharne Landman
Jy het dan 'n baie $exy neefie ?❤
Dankie dankie x
Dm my
Wie is daai mooi ou wat saam jou en danielle by dirk se konsert was?
My neefie ?
Oh my word I love youuux❤️????
pê of pa?
ek love jou beste vriendin❤️
i got you always ❤️❤️❤️
I Loveee youuu ♥
Is jy en Angelo nog vriende?
Nee nie rerig nie
hoor jy swanger
Nou weet ek ook dankie
Praat jy en Pierre
? ? ? Neeee my yster
Hey pretty lady
You are gorgeous??
Dankie dankie x
Hoe lank was jy en Terrance saam??
Was nie saam nie ons het net gepraat x
Wow. Seker die mooiste meisie ooit ☺️??
Dm dm dm asb ??
Terrance het n nuwe stuk vleis
Ek is mos nie sy vleis nie
So jy en Terrence,alweer?
Hoekom sal jy so se?
Tenika pedro?
Wat van haar?
jy sê jy ken nie die graad 8'ies nie, so watse posisie speel vir jou die beste in die 0/14 A span? s.kaels.
Die D en HD en C
Gunstelling in die onder 14 A netbal span ?? s.kaels.
Ken nie regtig die Gr8's nie...
Jou sussie se ou verneuk haar verskriklik. Sy moet by kom in die lewe. Sy is dom as sy vir sy stories val ‘
#NetMyOpinie .
Dis nie iemand se besigheid om in te meng nie. As jy haar wil waarsku teen iets of so baie omgee vir haar se dit vir haarself.
Moenie jou naam wegsteek as anonymous nie wys jou naam en dan gaan waarsku jy haar self as jy presies weet wat haar ou doen
Baby cakes!!!???
Jys mooi❤
Ahh dankieee x❤️
Jys belaglik!
Se die een wat sy/haar naam wegsteek as sy/hy dit se.
haters gonna hate?
beste vriendin, jys meer werd as goud ❤️ nicoliiieee
Besttttttt x
Ek het hou so so lief, ❤️
Ek weet jys ni n wolf ni maar Hellllooooo daar ?? jys is beeldskoon hoor☝️❤
Joh daai saying ??
Dankie baiee jy kan my maar dm x?❤️
Wie dink jy gaan Hoofmeisie wotd van die graad 8's
Carli Rall x
hahaha jokes
Hou op met jou grappies al wat n grap is is jy ?
dis chenelle wat jou qooh
en eks lief vir jou ❤️❤️❤️
Ughhhhhhh ?
Eks lief vir jou ook okay x❤️❤️❤️
Beslis die mooiste ??❤. Ek waardeer jou baie my Gf x❤❤
Ek waardeer jou ook belowe x, ❤️❤️
beste vriendin ❤️ my hele lewe ❤️
dankie, net dankie❤️
ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie❤️
iloveyou ❤️
Oh my worddddd ek het jou lieefffff ❤️❤️❤️❤️❤️
One of a kind beauty❤
Dankie baie waardeer dit x?
beste vriendinne?
Net EEN
- Nicole Stewart
Ek waardeer jou my poeka❤?
En ek vir jou ek belowe x ❤
Wat dink jy van Karli Rall hoor sys n btch
*Carli Rall
Uhmm glad nie, mense praat maar so as hulle jaloers is.
Moet nie lieg nie sy status gaan alles oor jou en jy is op sy status ??Terrence sin
Moenie jaloers raak nie ons is slegs vriende net rustig, hy kan mos opsit net wat hy wil
Jy en Terrance alweer ??
Glad nie x
My Bf jys beslis mooi ??en jy beteken baie baie ❤❤❤iloveyouux
My Bf x
My aand is gemaakkkkkkk x
sien jy en lubbe is baie saam deesdae,wat is hy van jou ?
Ongelooflike goeie vriend, mens wat ek voor die meeste tyd het
What makes you happy?
Fooooodddd x
Friends
Family
Plett 2018 ?xx
Nee ek twyfel maar wel 2019 x
2019 - Franco venter
Heinrich gericke
2020- ken nie regtig iemnd
Hoofmeisie 2019?
Melouise mulder
Wie dink jy is hoofmeisie 2021?
Devonique Breedt
Hoofmeisie 2022 ?
Ken nie
Favorite graad 8'ie
Carli Rall x
Dankie net dankie vir jouuuuu ❤❤❤❤
Wat dink jy van Carli Rall
Ken haar nie so goed nie x
Maar sy is n baie baie mooi meisie van binne en buite mens kan dit van baie ver af sien
Hoe our is jy en mag ek jou nr kry
Dm my x
Is jy kwaad vir jou sussie of soos teleurgesteld ?
Nope nee niks x
Is jy nie soos kwaad vir jou sussie nie ?
Nie geweet daarvan totdat iemand dit vir my geqooh het nie x
Dit is messed up wat jou sussie doen ??
Haha dis okay moenie oor my worry nie alles gebeur vir n rede x
Doen dit terug aan jou sussie man
Ek is beslis nie so mens nie maar dankie vir die raad
Terrance en jou Sussie mekaar opgeeet voor dinkie koshuis en Terrance haar opgetel en op sy vriend se kar se boot geeet dinge nogals rof gelyk.
Dankie vir die detail ?
Terrance en jou sussie ?
Vra hom maar self x
Enigee iemand in die oog op die oomblik ?
Nee nie regtig nie x
Mckyla en terence lekker saam geslaap gisteraand
Ek hoop hulle het dit geniet ?
Hy of sy is absoluut niks van my nie
5Ouens saam wie jy matriekafskeid toe sal gaan?????
Enige iemand wat my seker vra, ek meen niemand wil alleen gaan nie ??
Tjoppppers my liefde vir jou is onbeskryflik ❤️
Liefde wat nooit sal ophou vloei nie x❤
Jy en Terrance ???
Nee lankal nie meer nie.
As you grow older, What are you starting to hate more and more?
Fake friends.
Two faced people.
I lovereee you so so much oh my word !!!!!!!❤
VIEW MORE