63
Replies
Het jy n ou
Nee maar ekt iemand op die oog ja😊
Ken jou ni soos nou eers begin follow maar moet sê jys beeldskoon 🥵🦧🙈
aww dankie😊
Wil jy op n date gaan😈
Nee dankie
What is the secret to your beauty. Drinking water doesn't work🙄
Ek dink net om jouself te wees is jy klaar mooi😊daars nie n resep
Wats jou age limit? In opsigte van "dating"
seker 4 jaar 5 dalk maar eks amper klaar met skool dan maak dit seker nie saak nie😊
Ek verlang eintlik baie🙈maar ons het gedrift en ek hou nie van dit nie. Belowe ek sal weer kom kuier🤍
eks jammer as ons het ...Asb dm my wie die is😊
Pt2: because your qoohs look all like could’ve beens
i dont know what you mean?😬
Hoe kry iemand dit reg om jou te kry om weer terug te praat?
wees net opreg en moenie die gesprek force😂of vra vmi🤮
Do you ghost a lot of people
Im bad at replying(and if i dont get good vibes) or if the conversations is dry then i wont talk back ...And it is my choice if i want to talk or not😬
So het jy al the office gekyk of nie😂🤷🏼♂️
nee ek het nie😂
Wat sou jy sê is “hidden agendas” in ouens🙈🥺
soos nie geniune wees verneuk en ander tipe persoonlikhede he voor my as wat hulle het by ander daai is n big NO
Must your people always text you first?
Wel it depends if we get along well?
When do you know someone has your interest?
when they pay alot of attention towards you and put in efford to talk to you
Al ooit the office gekyk😍
mmhh ek wonder wie die is
Your favorite type of guy?
a geniune guy with no hidden agendas
Waar gaan ouens gewoonlik verkeerd met jou?
ek verstaan nie regtig jou vraag?😂
How much best friends do you have?
3😊close friends
@Anrie
@karla
@amore
What do you do day-to-day to keep yourself busy🤷🏼♂️
I paint
do some school work
sleep
eat
Watch tv
cook
Beskryf jou (of naby aan) perfekte date
piekniek en baiieee snacks 😊
Wie weet waar wallie slaap
😂😂😂😂😱
Any turn offs in a guy?
Smoking😬
Anyone you want to know better at the moment🕴🏽?
like who?
A Valentine already you have🤷🏼♂️
I dont have one no
Do you get a lot of attention from guys?
nee ek sal nie so se nie😂
Hou jy van kaas, bra
uhmmm ja😂
Where do you live🙈
Pretoria🌞
Ken jou van geen kant af nie, maar jy is beeldskoon🥵
aww vreeslik dankie !😊
What type of new people do you trust?
People who have respect😁
Gaan jy in SA studeer voor NZ?
Dit hang af of ek aanvaar word in Nz anders as ek nie dan studeer ek hier vir n jaar en doen weer aansoek😊
How do you feel about meeting strangers?
I wont just meet strangers just for my safety i will talk a little and decide if they are who they say ?🤭
5 jaar plan😏
Ek wil graag gaan studeer in New zealand ! so ek moet regtig hard leer 🥰
Jawline not too shabby😊
why thank you😁
Jys super cute 🙃 mis ons chats
😥whatsapp of dm my dan wie die is
ek mis ons geselskap en wens dat ek en jy nooit gefade het soos wat ons het nie 😔
jy was een van die mooiste mense in my lewe gewees 😱
aww eks jammer ons het gefade wie ook al die is🥵
As j nou di regte ou kry sal j weer in n verhouding wees ?? Eddie_58
Ek glo so ek voel as die Here n sielsmaat in my lewe wil plaas gaan dit gebeur sonder dat ek kan keer maar op die oomblik probeer ek maar weg bly maar mens kan nie kies op wie mens verlief word nie🥰
Why do I need to read proverbs 31 when it is right in front of me?
wow😱😱😱this is the best thing EVER please let me know who this is please please
Jou smile is letterlik een van die mooiste smiles wat ek nog ooit gesien het. No jokes. Dis cute as hell 🥰😍
Dankie vir die kompliment😃😊
Hkm drop j ons so in bes wil kom langvra merk wat ek ni gedoen het ni 🤣🤣🤣
Hint ek sit in di ander kant van di klas ?? Eddie_58
Edwiinnn ekt nie geweet nie okay😂ekt so sleg gevoel daaroor o my soul en toe maak jy my so sleg voel #pliggielewe😂
Kan ek jou dm
ja sure go for it🌞
Ek dink ek weet waar jy bly 🙈🙈
dis glad nie stalkish😬😂
Simone! ❤️ jy is so ongelooflik pretty, in siel en wese, al ek ken jou nou nie sooo goed nie. Jy het ook soos die mooiste glimlag, wees altyd sulke stunner soos wat jy is. ☺️
O my soul😱baie dankie jy maak my dag ❤Dm my wie die is want die is sooo oulik !
Jy is soos die mooiste meisie wat ek al ooit ontmoet het 😍
Sal jy ooit soos in die toekoms in n verhouding ingaan ?
Dm my😊wie die is!
Ek dink jy like my
ekt nie enige iemand op die oog nie so ek dink jys verkeerd 😬
Help me find a boyfriend
Oeee okayy I will😏💕
Hey wil net se j is ongelooflik mooi sal jou rrg wil betel leer ken wat j het net so amazing persoonlikheid j is rrg net amazing 😍💗
Awwwww 😱baiie dankie dan dm my wie die is😱
Instagram name please
simxmie🥀
Hoe oud is jy?
Word oor paar maande 17🌼
Jy is baie special en cute girl my
Ek wens net dat ons nogsteeds close kon wees?
awww😱dm my dan kan ons weer prt
Eks bly ek kon jou leer ken het, jys baie special vir my al lyk dit nie so nie, wens ons kon closer gewees het
Dm my laat ek weet wie die is😊💕
Miss you like crazy
Dm my asb wie dit is😊
Heyyyyy😏😏$exy beast❤❤❤i love you ChanrieG
Channrriieee❤I love you
Kan ek jou Dm
As jy wil? 😂
Jy is stunning verby en jy is so flippen mooi 😍
Awww baie dankie eks seker jys net so mooi😊
You in a relationship?
Nope!
VIEW MORE