58
Replies
du siehst aus wie meine zukünftige frau
Oh really 😂
Interested in dating
Nopeee
Are you open minded and naughty? Nags
Nahhhh
Jy is iets besonders🙈
Nawh,,dankie😙
Ek is bly vir jou!Jy verdien als
Eh,,dankiee!!🥴
Dm?
Ek antwoord nie altyd nie,but go for it🤷♀️
Sien jy ht klr aanbeweeg😮
Is my lewe so intersant dat jy my heletyd moet dophou?😂
In die vervolg mind you're own business❤
Can I get your Snapchat username Nags
😶😶😶
Oor wat is jy spuit?
Oor baie,maar lewe gaan aan en dit help nie jy fokus oor die "spuit in die lewe" nie want dit gaan net jou lewe versier 😊
Met wie praat jy
Met my vriendinne xx
Sal jy weer vir Zander gaan?
Nee bruh😂
Don’t stop doing you😘
Ons trek aandag sonder dat ons dit nodig het😏👏 cheyenne6742
Preach!😏❤
Jy is poe$ hot🤤
En jy is ongemanierd😶
Snapchat username
sintuche_r
Jy lyk mooi vir 17 dame😶
Uh dankie
May i steal your dog?
Ask my dad😑
Deel van die gespuis en gepeupel?
Wtf?
Het jy al iemand nuuts op die oog
Donno
Beste vriendinne
Cheyenne
Kayla
Monique
Caitlyn
Ange
Cesiel.
Gin spesifieke volgorde nie.
Jhyss soo oulik😅loser
Jy is byvere die oulikste😊
Wat gat aan tussen jou en Damien🤔
Wouldn't you like to know
I have 500$ Amazon Gift Voucher wanna enjiy and chill together online ? Let me know in my Inbox .
Bye bye✋
Jy is ook altyd vriende met die seuns wat in n verhouding is
Nou moet ek nie met hulle vriende wees nie of voel jy net bietjie geintemeteerd?
Maar om jou gerus te stel is ek nie iemand wat iets sal doen om die verhouding te laat verbrokkel nie🙋♀️
Hoe is die lewe
Kon nooit beter gewees het as nou nie😄
Jy is beeldskoon
Dankie baie!
Hey please don't laugh at my name 🤪🦄😜 I'm going to be famous soon Babbahhs
😶😶😶
Hey have you heard of Glen Fatcock?
Weirdo🤨
Hoe is jy en Cheyene nogstids so close maar julle sien mekaar skaar
Cheyenne*
Dis ware vrienskap😂
Jy het altyd soveel positivity al vind daar slegte goed plaas🤩🤩
Aw dankie!
On Instagram, what is your First impression of regally__jourdan, the perfect beauty queen ? 🥵😏✨
😳😳😳😳
Jy klink lekker los met daai qooh van zander skat👀
It's called humour babe,try dit😉Dan sal dinge dalk nie vir jou verveelig wees nie😅 Lewe is kla so erinstig SKAT ,so let lose😘
Ekt jou vanaand gecheck by Mustangs 😏
Okehh?😂
Sjo jy en Zander het albei vinnig aanbeweeg😶
Doing what we do best😏
Jy en Damien?
Net vriende......
Sal jy sê jy is meer soet of effens stout?
Tel n sweetie steel of lieg vir iemand deel van stout wees?
Besties jy sê?en hoe het die vriendskap gebeur?
Met baie liefde en baie respek❤maar ek neem aan jy het niks beters om te doen as om na mense se lewenswyse te kyk nie🤦♀️
Is jy en Chene tjommies aangesien julle mekaar follow👀
Besties bruh😂💫
Het jy iemand gepull gisteraand👀
👀👀
Jy lyk heavy an😏
Aan* dankke bruh😁
Het jy 'n oog op iemand?
Op die oomblik konsentreer my oë nou net op my toekoms voorentoe😊
Die “😏” was perongeluk jou A$$👀😹
Bruh "Jy is die enigste ongeluk" A$$👀
VIEW MORE