Visit this profile later to see if your question was answered.
Doen wat jy wil🤦♀️
Seker maar oud genoeg
Eks die een wat lucky is!
🤡
Nee
My kêrel se ook so🤧
As ek nooit by haar gaan bly nie, hoekom is dit dan moontlik dat hy steeds by my wil wees😏
Sure thing👍🏻
Iemand so aantreklik!😻
Is jy n clown?
For sure🥶
Uhm jys confused!
Dis okey, sy kan maar aanhou. Ek skrik nie vir n graad 8 nie👀
Ah baie dankie💘
Stalker mode🔛
Ah dankie so baie🙈
Verseker ja👀 pasop net nou word ons weer vir alles blameer🥱
Waar even kom jy hieraan?😂 is jy verveeld, so nou dink jy maar snert uit🤔 Niemand het my enigsins gelos nie, en ek kan jou verseker ek is nie op haar jaloers nie😉
Ignus is dan steeds by haar, wat bedoel jy dan nou?
Private msg my as jy so vrygewig is om my aan te vat oor klomp bol wat jy self opmaak het!😙
Daai is nou nie meer my probleem nie😂 Soos jy se ekt hom gewaarsku💁♀️
Het jy die memo gemis?😂 n GOEIE vriendin en Johan is basies saam, so vir waste rede sal ek dan nog gevoelens vir hom he🤔
Is dit nie n ex vir n rede nie?😂
Droomland☁️
Bietjie nuuskierig sien ek😏
Eks heel gechilled😅
Uhm nee wat😶
Jyss ook darem maar cool, “mense kry jou jammer” se jy😂
Ek verstaan niks wat daaraan gaan nie😂😬
Sorriee neh🥱😂
A car that can take me to 📍A to 📍B
Tourism🌍
Ahhhh dankie i guess😬😂
Dis oulik hoe jy my qooh dophou😘 maar dankie vir die een, want nou weet ek presies wie jy is!
Ps; moet jy nie huiswerk doen nie?😁
Dis terug by the way.
En wat presies het jy nou hier uit bereik, ek belowe jou dit raak my nie. Wat met my en Johan gebeur het, het inelkgeval niks met enige iemand uit te waai nie!
Wat sou dit saak maak as jy weet
Please don’t talk to me🤚
My tjom, moenie my kom uithaal oor iets wat ek nie eers n woord gese het oor nie. Ekt nooit gese Juan was “onvolwasse”, nooit gese hy was nie “groot genoeg” nie. Maar okey dan, eks dan bly vir daai meisies🤭
En is jy gewoonlik anoniem, man-up en msg my😉
Ps; met wie ek praat het niks met jou te doen nie, en ek assosieer daai “ouens” net as VRIENDE of mag ek dit ook nou nie hê nie?
Kry vir jou n hobby😗
Ek sal ons vriendskap weer wil terug he, ja
Sover ek weet mag die matrieks nie ander grade vra nie👀
Of maybeee kan jy my net se wie jy is👀
Baie dinge het manet verkeerd geloop🙈
And you’re trash💋
3 years older than my sister💁♀️
Uhm nee😂
Do i get to choose?
Mag hulle maar praat😏
Nee my tjom nee😂
Haai shame, so baie aandag soek ek nou nie👏
Maar kom ek stel jou gerus, eks nie die een wat jou qooh nie. Word groot toe😘
Garbage as in you’re trash?
Nee my tjom, never
No comment🤭
Asb moet my nie kom probeer aanvat oor my eie page nie. As jy met my wil praat kan jy my dm!
Jy weet nie wat agter geslote deure aangaan nie😉
Nee ek wili streaks met jou he nie
Is jy hoog?
Nee jy het verkeerd gehoor! Ek en Marco is net vriende!
Dis mos nou privaat🤷♀️
My toekoms😚
Even vir jou!🥺
Raak rustig, dis baie lankterug😂
Thanks for your opinion😚
Ek kan nie onthou nie🤦♀️
Vra hom😮💨
It’s humanly impossible to touch stars💁♀️
Donnow
Nie geweet eks so goed nie😏 onthou om hom ook net in te lig💁♀️
Ek wil nie jou 2de naam ken nie?
Okey dan😂