Visit this profile later to see if your question was answered.
😂🤷🏻♀️
En wat moet ek nou met die info doen?😂
Not happening.
Different comfort zones around different people🙈
I don't kiss and tell👄
🤷🏻♀️😏what you give, you get
Haha, my ouers..
Waardeer 🤍
not a matter of public record.
Wildsfees was soo lekker saam jou😘
Isit so? Ek sal seker eers moet weet wie jy is voor ek kan antw..
Gaan vra maar vir ******* 😏
Hehe net soms tot ek gemaklik raak en dan moet jy probeer by hou, dankie x
Deffs 😍
Kom ons begin by wie jy is..?
Soos uhm 3rd wheel? Jah seker😅
Favii!
I really don't judge, ek belowe ek wil baie graag hoor x
10 September
Aii daars niks nie😂
Verlang jou elke dag bietjie ekstra♥️
I miss you squarepants!💋
Lyk my so🙌🏻
Ek praat nie uit nie😘
Ek kan nie die selfde boek lees en hoop vir n ander einde nie.
Ek dink jou ma moet jou hieso kom haal jy lyk verdwaal.
Sê net waar en wanneer
Moet ek nou bang wees?😏
Oeh jy het geen idee!🥳
Nie so lank terug nie 😏
Deep love for you ❤️
Ayuu! 🥵
Sure
Lang gat in die huis!😍
Ek sal mos nie weet nie🤷🏻♀️😂
*no comment
Nie jou poplap nie😘
🥰
Sjoee isit, ek sê niks😉
Jy sal maar moet kom uitvind lykit my
Kry maniere straatbrak🙄
Nee ek dink iemand het vir Cupid geskiet🙄
Neeee! As jy nie met albei oë voor jou kyk nie gaan jy van die sypaadjie af neuk🤦🏻♀️
Dis niks persoonlik nie dis net nie iets wat ek myself sien doen nie
No sorry
Baie dankie x
Wel Casper die spook ek weet nie, identify eers jouself seblief en dankie.
Of n mens ooit lank genoeg lewe om n tweede bottel woestersous te koop🤪
Wel in n verhouding moet albei seker?🤡
Het nie so iets nie 💪🏻
Hoor is ook seker al wat jy gaan kry😌
En die is presies die rede hoekom jy single is👆🏻
Dis waar wat hulle sê leë blikke maak die meeste geraas🤭 ons sal maar moet sien of jy kan byhou😌
Sussa, Sonellie, Nella, Nellie, Silvia, Halwe Lottering. 👀😂
"ahhh hy gaan my vang"😂 so so bitter lief vir jou x💘
Nie vir jou bespreek nie so raak vir my rustig.😌
Maar natuurlik ons goed gaan anyway nooit balanseer nie so dan moet ons mos maar ons self entertain? Al is dit ook met n heavy debate tussen die onnie en Silvia 😂😏
Eks bly jy dink so ek voel ek Kan Nog baie leer😂🙈
Ek sê mos harregatgeid is n goeie ding😇
soveel waardeering vir jou 💋
Shhhh man! Dis daai lekker karaoke vibes😂😏
Een of twee keer al gepraat. Hoekom?
Seker Betty en Jughead in Riverdale.
Enige iets in besigheid of met kinders xx
Ek en korinkrieke werk nie. En om mense te veloor🤍
Always 😌
Wel uhm, you have issues my guy😤
10 nommertjies wat op jou keyboard is😌
En is dit nou die tipe aandag wat n meisie Wil he?😏🤷🏻♀️
It's not about who said they wil stay, it's about those who walked in when the world walked out.✨
Genoeg.
Oh nee ek weet wat ek in myself het. Want ek voel dis jou eie besluit of jy n lekker mens Wil wees. Maar steeds bly dit tog maar lekker om komplimente te kry. (tbh ek het soms n baie skerp en droë sense of humour,iets wat mense moet aanleer)
Ek sou so hoop ja😂
Snaakse grap👀😂
She's dancing like a striper😌
Naah gazzi
sonel_x
You call it catching "n veldie"..lol
Jong dis nou eers eksamen.. :)
Mmh okay..lol ;)
Was en sal veraltyd NET VRIENDE BLY.
Haha ag sweet!
Jammer maar ek dink nie my persoonlike lewe het iets met ander te doen nie as jy in my close groep was sou jy weet, maar I guess you do not..
Awhh but I knowww ;)