Visit this profile later to see if your question was answered.
You want to see my fist, i'm here to shove it in your face ?
Moeite, geduld, en selfvertroue ??
(Kielie) en nee Divan jy kan myne ?
Dm my
Worries ek het al die goed anyway opgehad toe delete ek al my posts ? So ek sal dit post ek post dit nie assof dit die jaar geneem is nie my girl ?, almal wat my al lank follow sal weet dis oud ?Worrie eerder oor jouself en hou op my stalk...
Ja kom ons speel mes-mes, ek gooi en jy staan ?
Eeew gaan weg jou STD
Fek off djy ek stiek vi jou met n naartjie skil ini og hoo djy ?☀️
Weeti wat dit is nie ?
Ja leer ??
Aaawhh ❤️❤️❤️
Wat? Hot and dangerous ???? jk
Ja altyd damnit eks selfs dissapointed ?
Nou sê my dan wie jy is ?
It's like the ocean, with no devotion ? Ek dink ?
Ja enigeee tydd jy hoef niee eers te vraaa nie ?
Aaahh I don't thinkk you understand how much this means to me, I really appreciate this so so muchh thank you.❤️
Absoluut niks, my punte is goed my vriende is great, my planne is standvastig ?? So meehh ???
Djy sali my sê wat ek moet doenie ? Stiek djou met n naarrjie skil ini og hooo djy djy beter begin halop ????
Dankie elzahn ?
Ek het sit n tydjie terug by cotton on gekoop ❤️
Well Rather not ? Start! Letterlik 1dinggggggg
Delete chat Blok contact Piss off you wanker ?❤️?
Jy moet dit weeeet ??
Omww Volgende jaaar ❤️❤️??
Iets wat ek ook wil weet ? En nee ons ken mekaar net soortvan soos sien mekaar by skool dis al ? So ek weeti waar kom die mense vandaan nie ???
Niks wat ek se gaan enigeiets verander nie so hou op my vra!!!
A lot ?
Donno
Vra Donald Trump
Avocado / olives ?
I don't mind other races, my 2 cousins is dating another race if you love someone I mean it's love but personaly I wont, because obviously I haven't found someone that I'm attracted to in that way x
Aaaaahw ??? cuttie
Ahhhh such a cute message, you could always DM me or whatever but i'm not looking fo someone right now since i'm still moving on and also looking more towards my future and success
I lived in JHB, till I was in gr7 and my entire family still lives there but not looking to go back there ?
I dunno depending, people meet on different ways these days ?✌?
Baie mense voor hulle my ken dink eks n biets en ń slegte mens, omdat ek baie toe is en nie maklik oop maak nie, en ook my sê sê ?, Aan die ander kant dink mense wat my ken ek is baie weird en loud en out spoken, ek is baie skaam om voor 1persoon te praat of met n nuwe persoon of groep te praat maar ek kan maklik voor baie nuwe mense praat sonder om met hulle te praat ? Ja I dunno, ek sê ook altyd as ek nie myself geken het nie sou ek nie van myself gehou het nie omdat ek soo toe is maar ek gee baie om oor mense en hul welfaart❤️
Aaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaahhhhhhhhhhwwwwwwwwwwwww
❤️❤️❤️❤️
As jy dink my naam is mooi wag tot jy my nr hoor ?, ek dink jys dalk wifi want ek voel n konneksie
Donno wil ook weet om dit uit te sort ?
Het beter dinge om te doen as om sleg te praat van mense ???, ek hou nie daarvan as dit met my gebeur nie so ek doen dit dan nie self nie, sal definitief wil hoor wat vir jou gesê was, want ek kan jou nou sê dis nie waar nie, baie liefde lekkeer aand xx ?
? nooooo stoooo-stooop, nooo go onnn gooo onnn
Love you too ??♥️
Ahhh omww dit het letterlik my dag gemaak baie dankie dat jy die moeite maak om nice te wees en nie n lelike Qooh te stuur nie ❤️? Waardeur dit soo baie ?♥️♥️?
Ahhhh don't know how much I appreciate this thank youu❤️?
Ahhhhh Elzalaaaaaa ❤️? Dankie bietsss jy maaaak my lewe sommer gelukkig x
Hebrews 12:15 and Matthews 6:14-15, Do me a favor and read it xxx hope you have a good night ?
Dunno what it is or means ?
Joné bae I lurrrry youu ❤️❤️❤️
Jaaaaa ????♥️
I lurrrrava youuu tooo?
Né jyss letterlik lewe ?
❤️? Pla mmy nie, niks op die oomblik kan my meer pla nie veral iets wat nie waar is nie x
1. Johne
2.Botes
3.Chante
4. Elzahn
5. Natasha
6. Yanika
7.Christi
8.Strydom
9. Vd Walt
10.Schoeman
Wow wow wo (wild wild wil) ?♥️ Dankie toe ek dit sien is ek net soos meh jys coool
Ahaaa?, Stem dis nie baie mooi om vir iemand te sê hulle moet d??d gaan nie, maar dannkie ❤️❤️
Girl ❤️❤️❤️❤️ I love you
???
Letterlik baie moeite moes my story kyk in my naam gaan op my qooh me gaan wag vir dit om te load iets tik hul naam weg sit, en stuur dit klink darm maar na baie moeite geduld en selfvertroue wat ek deffs nie het nie ?????
Daars seker n paar skroefies los as iemand so baie moeite moet maak om vir my te sê ek moet dood gaan, gurl as dit my tyd is is dit my tyd❤️❤️❤️❤️ Maar defss nie a.g.v die persoooon nie baiiiie liefies ❤️
Tbh kan ek nie minder omgee nie ek en jy en almal wat my ken weet eks n kloosterkoek? So dis okay, dis net cowardly vir die girl om dit op qooh me te sit maar wens alle voorspoed vir haar ?♥️
Sny dit af in Jesus naam, Jesus is ook lief vir nou en jou negatiewe kommentaar, baie liefde ❤️
Trippel 9 kry n lewe ?
Jk....
Dis bietjie persoonlik dink jy nie.
Ons is nie
Bedoel jy nie JB nie, ?"Was", Is. Ons gaan trou, jk nou nie soo groot JB fan nie ? Wag wat sê ek.
Meh, nie rerig nie
Op n stadium waar ek nie meer gelukkig kon wees nie ❤️
Aaaahh soortvan ?
Geen idee wie dit is nie ??
N sukkelende chinese wat nie weet wat haar doel in die lewe is nie ?❤️
Meh niemand ?
Weeti watse opsig nie
1. Letterlik nog niks in die opsig wat ek dink jy vra nie
2. Spice en floor is wer bordjie by die mall gesteel dis so lame ek weet?
Johne
Anushka B
Carla H
Chante dp
Cara R
Elzahn
Anushka S
Yanika
Nicola D
Christi v
Sonja is the most amazing, caring, sweet person in the whole world. She will do anything to help any of her friends and to make them happy and would be willing to sacrifice her happiness for her friends. She is a gorgeous girl that when she walks in a room the whole room stop and stare. She is also an amazing girlfriend and if you are dating a Sonja you really truly are a very lucky guy dis wat die URBAN dictionary sê stem nou nie saam met die mooi nie ?❤️
Omww ek het so baie en nou kan ek nie eers aan een dink nie?
mooi.
Die grootste beach in my skool is die een op die A veld waar die verspring pit is
DM my as ek die persoon se naam hier moet tik hardloop 3breinselle weg ?
Liefde is n groot woord, ek voel dit is nie net n keuse wat jy een keer maak nie maar elke dag maak ek kies elke dag om daarsie persoon lief te hê sonder twyfel, as jou kop en jou hart nie saam stem nie, weet jy dat jy nie jouself kan belowe om elke dag daai persoon lief te hê nie, as iemand jou werklik lief het hoef jy nie te worry dat daar druk op jou geplaas sal word om enigeiets te doen wat jy nie wil doen nie maar dat als natuurlik sal wees, ek weeti liefde is n baie groot woord nog nie juis iets wat ek al ervaar het nie
Options Delete chat
Jk DM my ?
Ahmmmmm ?
I have a few ♥️
But my bestest estest is Johné
Hoer is n, prostitute, promiscuouse woman, ****, $ex worker, calll girl, demi mondaine, woman of easy virtue, ek dinki eks enige van daai nie ekt 5maande van die jaar n ou se gevoelens in ag geneem met niemand anders gepraat nie foto's geneem nie niks, so as jy my n hoer wil noem google is jou beste maatjie want ek kan jou belowe eks die verste van dit, #thisismynonosquare ? Maar baie liefde vir jou wat probeer uitvind wat jou doel in die lewe is ??❤️
Shaniqua doesn't care about oeople that wants to rain on her parade❤️ Baiee dankie biets I lurrr you shaniqua out ??
Juffrou ek ryk foon seine daar agter by marcel se bank ?♥️