profile img

Brenden

Stapels12

Ask away⛓

431 Replies

Jy en jp nog so close soos altyd?

Korrek

Stapels12 replied 1405 days ago

Wat spuit jy want jyt nogal moet groot geword💪🏼🦍

Spuit absoluut niks
Ek gebruik well musclePharm whey

Stapels12 replied 1407 days ago

Jys baie nice en oulik🥰

Danke🥰

Stapels12 replied 1407 days ago

ek hoor by so baie mense jys n moerse doos, maar ek wil lowkey eers jou leer ken en self besluit🤷🏻‍♀️

😂mense
Ons kan n plan maak

Stapels12 replied 1407 days ago

mooi meisies in graad 10?

Teagan hulle
Anke K ek dink dit is sy
En daars n paar

Stapels12 replied 1407 days ago

keen vir kuier planne?

Altyd🤞🏽

Stapels12 replied 1407 days ago

Love you boeta❤️ Divan.446

Luv you 2 boet❤️

Stapels12 replied 1417 days ago

Goeie dag

Middag

Stapels12 replied 1417 days ago

Lowkey soek jou😍

Dm my ;)

Stapels12 replied 1417 days ago

Is jyh en meagan in gr 10 ietsie?

Nee glad nie😂hoekom sal jy so dink?

Stapels12 replied 1495 days ago

Hi

Hi

Stapels12 replied 1512 days ago

Jy is damn oulik

Danki

Stapels12 replied 1512 days ago

Brah ek jou vid gekyk op jou insta, jys regtig n great center moeni laat enige iemand jou anders vertel ni🤛🏻⛓

Baie dankie maar neee 💪🏼

Stapels12 replied 1520 days ago

Watter nommer het jy altyd gespeel?

Ek het altyd 12 gespeel🥰

Stapels12 replied 1523 days ago

What position do you want to play next year?

12 of 13

Stapels12 replied 1523 days ago
VIEW MORE