136
Replies
Hi, do you have a lot of Instagram photos? write to me on instagram, my profile is here http(del)://instagram,com@013417663404/1460976 sandraff785
Nahh, I'm good thank you 👋🏼
I has a crush on you 😲😅
Mmm 😊I don't know what to say about this because I don't know who you are 😅
Wow jys mooiiiiiiiii
Baie dankie x
Wat sê die een skaap vir die ander skaap?
Ek weet nie?
I think it’s pretty obvious to know who the anonymous person is 🍭
Thought it was you fam 😊🍭
How does this work actually I only sign up to get close to you 🤷🏽♂️
You just ask/tell someone something anonymously 😂And they have to sit and figure out who the hell it is 💁🏼♀️
Maar jj die norrel lief jou
🤔
Dankie. Gaan uit met JJ
Kan jy ophou?
Gaan jy uit qooh.me uit en hou op seblief🙄
Jys lelik
Dankie 🙂Ek is seker jy is ook x
Want hy is n decent ou
Seker ja
Of dalk is dit omdat jy my "norrel" noem 😉
Ek noem bitter min mense norrel. Come to think about it net 2 🙄
Moet nie so kwaai word ni en vloek ni
Wie is jy?!!!!
Jammer norrel
Waar even het jy die woord "norrel" gehoor?
Ek sit al soos n uur op die page
En vir n uur lank irriteer jy die kêk uit my uit, 💁🏼♀️
Miskien moet j jou pics verander so ordentlik in onderklere ne
Miskien moet jy verstik en f-off heyy 🖕🏼👋🏻
Jy en JJ hoort saam
Hys net n vriend..
Ag nee hoekom verander jy nou daai lekker foto na n ander een
Want jys n perv.. En kan jy asseblief ophou en nou bietjie begin f-off?
Hou op speel met jouself
🖕🏼🖕🏼🖕🏼🖕🏼🖕🏼
Lekker lekkerrrrrrrrrrr man
💁🏼♀️
Bye Suanne dit was lekker om na maande vir die eerste keer met jou te praat en so jou te tart 😂
Wie is jy even? En dis regtig nie snaaks nie 🙄
Ek soek n pakkie koekies asb
Jy gaan definitely nie n pakkies koekies kry nie 👋🏻
Best wie okal dit is, moet nie laat hulle jou onderkry nie jy is beter as dit en almal wat jou ken weet jy sal nooit in jou lewe so iets doen nie jy is die mees ordentelike meisie ooit x❤ Dis_Chene_x.
Dankie my best❤️I love you x
Kom oor jouself Suanne
Fêck off would you?
Ooh sorry ja hy is seker sele sindroom as charming wolf KPS🙈😂
😂😂😂
Hkm se jy vir my A$$hole ek try opkom vir jou dai dude se j sluk kom
Ekt bedoel hys n A$$hole
Ag shame poplap
Seriously? Wie okal jy is kan jy asseblief oor jouself kom? En iemand anders gaan irriteer
Hoe lank is jy en Wihan al saam?
Ons is nie meer saam nie
Jy is regtig dom neh 😂😂😂
Miskien ja 💁🏼♀️Maar dis ook okay.
Yes ja ek ken haar nie eers nie maar dai is nasty j siek mens
A$$hole🙄
Dit is ek my lief 😂
Watokal
Dude jy ken haar duidelik nie lank nie sy flous jou sy het al kom gesluk
Kan jy ophou?
Dis ek Wihan 😂
Stop kak praat 🙄
Sy is nie die tipe meisie wat so sal wees en kom sluk nie. Ek ken haar en sys een van die mees decent meisies wat daar is
Awwww❤️
Ja ek doen
Wie is jy even? 😂
Luister pel. As jy niks goed vir Suanne kan sê nie moet jy in jou moer in vlieg
Dankie ❤️
I still love you loser
Doen jy?
Dink jyt al meer kom as water gesluk
Nee 💁🏼♀️
Where you at loser? 😂
In my bed😏
Jy verdien die wereld en die wereld verdien jou nie
Awwwww 😭❤️my hart❤️
Jy verdien soveel meer
Gasshhhh dit gaan lank vat
Obviously 😂❤️
Nee 😂. Dis Wihan jou norrel
Hierdie is besig om my brein op te neek 😂 ughh whyy
Dink jy is g string girl
Dink jy vat dit te vêr 💁🏼♀️😂
You make everything better
❤️❤️❤️
Eks hier vir jou norrel 😘
Dankie? 😂
Dit moet jy maar self uitvind norrel 😂😂
My woord 🤷🏼♀️😂
Wat is hulle 2 in jou lewe? 😂
Ruan is n close vriend.
Wihan is iemand spesiaal 🤷🏼♀️
Nee jy sê mos nie eerste hello vir my nie en eks te hardegat om eerste hello te sê 😂
Ek weet nie eers met wie ek hier besig is nie so hoe kan ek hello eerste sê? 😂
Vra net try net uitvind wat gemakliker vir dames
Ohh 😂Well dalk moet jy ander dames gaan vra.
En die ander Wihan en Ruan ou? 😂
Wat van hulle? 😂
Fokkit Suanne. Ek het n rukkie laas met jou gepraat op whatsapp. Gelukkig is die als die moeite werd 😂
What even😂Who is you? 😂😂
Beplan jy en JJ iets man 😂
Jj is my franddd - hys n loser 😏
Ek kan nie hierdie antwoord nie.
Fok!! 🤣❤️
❤️Ily xsoosin baie
Wat se ek nog🤣❤️
Aghhh ek weet nie liefste 😍jyt klaar so baie cute stuffies gesê ❤️
Mense soosin ouens bv Frikkie. Saam watter seunsvriende gaan jy kuier die vakansie
Ek het hulle mos genoem💁🏼♀️😂Ek gaan nie saam seunsvriende kuier sover ek weet nie
Like j thongs meer as ander lingerie?
What even? 😂Dit het mos niks met jou uit te waai nie?
Jaa goeie antw. Maar soos mense 😂😂
Maar soos mense? Wat bedoel jy?
I think that is enough for today lady's and gentlemen🤣😊❤️ Its_kaylin1234
I love you my nig x❤️❤️❤️❤️❤️baie dankie. Die het my hart warm gemaak😘
Wie is Wihan 😂
Someone special. 😂
Saam watse ouens kuiee jy die vakansie juff Smit? 😂😂
Ou 1-Kussing 😍
Ou2-Bed 😍
Ou3-Movies 😍
Ons moet kuier
Definitely x
Wie is jou top 3 seunsvriende in matriek??
Saam die ander 2
Is Wihan also - Hys nie in my skool nie.
Die res is almal jonger of ouer 😂👏🏼
Ek dink ek gaan net even 20 reach🤣❤️
Ek dink jyt meer as dit gekry 😂❤️
Ughhhhhhh🤣❤️
I laff you 😂❤️
Liewe hemel mens, ken jy nie meer mense nie 😂😂
Ek doen, maar hulle is nie in my skool nie 🤷🏼♀️😂
Hoveel nog🤣❤️
I lost count😂❤️
Persoon wat jou baie support
Daars n paar 🤷🏼♀️😂
Wie is jou 3 beste vriende in matriek?
-Ruan
-JJ
-En dis al ek dink 🤷🏼♀️😂(dis net my seuns vriende)
Ek kan nie eers meer dink nie🤣❤️
Jys baie oulik x ek hoop jy weet dit ❤️❤️❤️❤️
Ek is moeg even🤣❤️
Pffttt ek voel ek gaan ook wees 😂❤️
Are we there yet🤣❤️
Agh ek het jou lief 😂❤️
Ek het 20 gereach dammm🤣❤️
My liefste 😂❤️Jys cute x
Luister jy is die beste mens in die hele wereld
Awww day made 😻En jy is die beste este ooit x
Ek wardeur jou supppper baie
En ek waardeer vir jou even meer x
Stukkie goud
Says youu ❤️❤️❤️
Ek weet nie op hoveel ek staan nie🤣❤️
24 😂❤️
VIEW MORE