Visit this profile later to see if your question was answered.
Dm my asb ?❤️
Ek het ja ?
Honesty and effot?
Die was oulik ☺️ dankie baie.. Hoop ons sal mekaar dan beter leer ken.. Dm my ?
Baie dankie anoniem❤️ so boodskap word altyd wardeer..
Geseënde kersfees ???
Nee ongelukkig nie
Baie dankie annoniem? eks seker jys ook ?✌
Haha ek belowe ek sal jou antw?
Dm maar gerus ?
Dankie annoniem ??
Back at ya i guess ?
Yup single ? dont know why
Ek weet nie? Ons het nie regtig gekuier nie ?
? daar moet seker redes wees dat ek jou gefriendzone het ?
Skies hoor ?
Dankie annoniem ek wardeer die..
Awwh dankie vir jou ook my duifie ❤??
??agg shame .. see what i care 0
Ek trek nt btch op iemand wat my skielik kak begin behandel ht so gan dink ma wat ht jy gedoen ?
Sit bietjie jou naam by of dm my wie weet dalk was dit nt n misverstand ??
Uhm no ?
Hoe so ?
Uhmmm...??
Baie dankie ☺??
Dm my dan as jy my beter wil leer ken..?
Lyk soos nooit !??
Uhmmm wies jy ?
Dm my dan sal ek jou se ?
Hoekom kan ons nie wees nie ?
Dm my ..
Die wêreld kort meer mense soos jy ??
So so baie dankie vir die ❤?
Dankii love kan defnitief dieselfde se van jou ❤❤?
??en wie sal die nou wees ..
Dm my asb
Daar is iemand wat ek dink aantreklik ia maar ek is te skaam om te se ?
Baie baie danki ??❤
Begin dalk om jouself voor te stel ???
Yeah that would be a problem
Watse qooh !!!??? Ek antwoord rerig alles wat ek kry hoekom sal ek bang wees om iets te antwoord ?
Jy weet van die qoohs gan net nie altyd deur nie neh ? Jys besig om my te verveel
Yes it is thank you ??
??? rerig wow ...
Hoekom is jy so bang se net dit vi my! ????
Yess nog altyd ❤ ekt n baie groot passie vir dit...
Is dit nie veronderstel om my gehuim te wees nie ?
???
Wat ? Ek antw al die qoohs wat ek kry ... ek bang niks nie!!! Julle is die wat bang is want julle lewer kommentaar annoniem ! ...
Dis baie snaaks hoe jy se eks bang maar jy praat nie in my gesig so nie !!! ????????
Dis eintlik net hartseer sake dat daar sulke mense is ! Ek kan nie glo jy dink eks bang vir iets nie ???
Nou nt my dag gemaak dankie ...
Maar ja stuur maar weer wat ook al jy gestuur het want ekt dit nie gekry nie ??
Ek het nie gese hy is desperaat nie hulle maak actually n mooi couple .. luister bietjie beter af volgende keer asb ? ..
En ek is bly vir hulle dat hulle gelukkig is ek wil net nie he een van hulle moet seer kry nie hulle is great mense ... jy hoor net wat jy wil en draai my woorde om soos dit jou dan pas ..
En weer .. kom praat dan met my da oor en vra eerder wat ek gese het as wat jy afluister.. eks moeg vir die wat mense agter my my probeer afbreek !! Kom praat met my eerder da oor nie oor die foon nie en nog minder annoniem dan kan jy die ware storie hoor want as jy net die halfte daar van hoor gan dit mos sleg klink ..
Wie's jy dan ? ?
Yeah it is just a dream cause it won't br happening ??
Wow baie dankie ❤?
Asb dm my
? dankie baie ...
❤
Baie dankie vir dit ! ❤
Haters gonna hate neh..
Ek gan definitief nie laat hulle my af bring nie..?
Baie dankie ❤
wardeer die baie ?
Ek het nie n qooh gekry oor Anthony nie ? Stuur maar weer .. ek antwoord altyd alles
Watse qooh ?
My skat..
jyt geen idee waarvan jy praat nie en ek ook nie ?? ek doen dit nooit nie ek probeer altyd mense net opbou...
hoekom is jy so skeinheilig om dit annoniem vir my te se ? Neem aan jys maar bietjie bang .. se bietjie wat is jou naam .. nee nog beter, kom se vir my wat jy van my dink in my gesig ! NIEMAND loop oor my nie moenie aan my slegte kant kom nie okay ... ek is iemand wat rerig nie daar van hou om lelik te wees met mense nie wil hulle net opbou so vir al die haters lees asb die en kom probeer dan na my toe kom en my se NIE ANNONIEM NIE ! Dis kinderagtig..
?love to you all?
Eating french toast... ??
Onmoontlik want ekt 2 bra's onder daai toppie an gehad ?
#hatersgonnahate
Nee ?..
Eks regtig eerlik as ek se ekt geen idee nie ??...
ek wil ook nie hoop dat ek wil he n sekere iemand gan my vra nie want ek weet hulle sal eerder sal iemand gaan .. ?
Dit klink of jy jaloers is ??...
Ons is net vriende..?
DM my bietjie toe ?
My dans teacher, Theresa.
Ek weet nie meer nie ? die ou het my net weer gewys watse groot drol hy is ? so ja haha maar ek wil verkieslik net met iemand gan wat langer is as ek ?
Nee ? ons is net baie goeie vriende, hys altyd daar vir my as niemand anders is nie.?
Ja seker hehe ... ?
Eks maar net n moeilike mens..
Dm my xx
Nee ek het nie daar is iemand saam wie ek sou wou gaan maar ek dink nie hy sal saam my gaan nie ??...
DM my dan sal ek jou dalk se ?❤
Agg shame .. hartseer om te dink daars ouens wat nog moet groot word en maniere kry.
That pineapple Does go on pizza..?
Ek speel nie dom nie sover ek weet het hy n meisie gekry nou onlangs en ons is net vriende... ?
Duidelik weet jy iets wat ek nie weet nie..
DM my
Die een het jy verkeerd ❤.. jys die dans goals ??? ... dankii vir die ...
luv ya ma girl..❤
You know it ??..
Maar jys self nie te shabby nie neh ?❤
Dit is vir my net so voorreg maat ❤ ek leer so baie by jou..
Dit was meer 'n geval van ek het nie geweet hoe om te sê hoe ek voel en so nie.. dit was asgevolg van baie seer wat ek my eerste gedig geskryf het en dit toe van daar af gevat het.. ?
Nee dankie ??✋
Asb stuur my n boodskap dan kan ons dit dalk oplos ??
Se my wie jy is dan sal ons dan kan ons dalk iets gan doen..
Maby...?
DM and i'll tell you.
Work to become a better dancer. And work some more and some more, so my future is even more bright.??
??
Oh okay dankie ??..
#hatersgonnahate
Ek gee nie om wat jy se of dink van my nie?.
So baie dankii xx ek het die nodig gehad xx?...
DM my asb .. ?
Oh eks jammer dis weg daar moet n rede wees..
DM asb ??
Tasting nutella ????
Everybody makes mistakes..??
Want ek gan mos nou ja se vir dit ?? jys snaaks hoor .
DM of WA my dan vertel ek jou wat aan gaan. ??
Goeie vraag ?
Hehe dankie maar ek glo nie daar is enige iemand wat perfek is nie xx ??
Ekt dit nodig gehad dankie xx ??
Dankie baie xx?
Nee ek doen rerig nie. As jy my goed ken sal jy weet ek doen nie. ?
Ek weet nog nie.
Awwwh thank you so much for this... ? please tell me who you are xx
Don't know .. 5 years older ...
Depends on alot of things..?
Awwwwh dankie !!! ??☺
Dit vat iemand wat mooi is om iemand anders mooi te sien ??.
Solank as wat ek myself is sal ek nie verander nie ..?
Seker nie ...