Visit this profile later to see if your question was answered.
Awww baie baie dankie 😊
Hoekom?
Bepaal jou by jou eie lewe of vra my persoonlik sodat ek weet wie wil weet👆💞
Chelize 🌹
Nee eks in n verhouding ek en reece het net goed reg gemaak en ons "beef" eenkant gesit
Wies jy?
Baie dankie 😊
Thanks for reminding me to water the plants 🌿
😂Sorry I got my own van
Jyt letterlik geen respek vir n meisie nie ✋
Dm my 😉
Ek het n meisie
Sys my beste vriendin en ek het n meisie
Ek het n meisie 👆
Nogals funny my familie weet😂en nee ek vind dit nie weird nie x wat is so erg om van meisies en ouens te hou? Siestog vat jy dit offensive dat ek eerder meisies sal date as vir jou😂👆
Distance maak nie saak nie x
Ek en my meisie het klaar mekaar gevind❤️?
?Skat ek en my meisie is kla die cuteste couple ini wêreld
Want sys my best?
Sys my best ?eks jame jy het nie so iets nie maar ons vriendskap is net soos ander vriendskap tussen ane 2 beste vriendinne enigste verskil is nou omdat sy ook meisies date word daar n persepsie geskep ??
Wats die punt van die vraag? Geluk is geluk ey
❤️Moet beslis kuier ? frikken sien uit na daai double date?
Yeah eks bi$exual ek date n meisie maar stel steeds belang in ouens?
Wow ?❤️die het legit my oggend gemaak ek kan self self sê dat ek dankbaar is om jou support te he in n wêreld soos die ?jy het n hart van goud keep shining?
Ja ek date meisies en ouens
Yeah?
My best x nee ons heti eks in n verhouding ?
Tnx ?❤️wens net jyt nie anoniem gepraati want jyt nou my dag gemaak x
Wie is my liefie? ?Is dit wat jy vra? Dm dan sê ek jou gerus? baie dankie ?❤️
Baie dankie anonymous
@_ziets_
Soos wat lykit viju?
Ok
Ok
Toe ek klein was het ek altyd lelik gesit met rokkies dan het my ma vimy gesê ek flash ha ??moeni sulke dom goed vra nie
?Ja die mense is rrg nie lekker nie... Daars erger vrae ek antw hulle net nie
Dit is baie ?danx dat iemand verstaan
Okay dan bly viju ?
Sal jy?
?Dm my
Jah ek is ?en eks baie gelukkig
Ons is klaar ???
Dankie eks seker jy ook??
?Nee ek HET actually vani kind gehou ?so ekt hom gebruik vir sy geld as ek die een was wat kwaad geraak het as hy geld vir mense uitgegee het ?wow
Ons altwee het beginne lag??
Dankie my mensie ??
As ons official is sal ek jou sê??
Wouldn't you like 2 know ???
?❓Dankie I quess
ek kan mosi op my hond cheati ofit nu n meisie of n ou is ??nee ek jk eks gevat?
Ag sies tog shame??so om jou vraag te antw ek soen my ma elke dag bey en ek date my hond sys n meisie ?so indien jy n meisie is wat my die gevra het jammer eks klaar gevat??
What kind of question is this ?
Jy sou geweet het as jy n close vriendin/vriend was... Daars n rede hkm jy nie weeti
Not dating ?
Cuz? We keeping it a secret for some?
You are crazy?
That will never happen ?
Vriende nogi heeltyd?
Why is this even a question ?
Weird dat almal my vra hoe ek oor hulle voel?ek en anthony wasi eers saami?besides hulle is altwee my vriende en ek dink hulle sal n kickass paartjie maak?elkgeval hys baie beter as haar ex #sorry not sorry (rouxne love u hoor?❤️)
Wellll I will start panicking of course and wave to the cameras and hopefully there's a panic button ?
Give the boy some slack... ?
Baie dankie ?
As jou roomys op sand val sal jy dit vani sand af opskep en eet?
No?
Jys die definisie van mooi❤️
Baie dankie x?
Does it matter?
☺️Dankie vir jou Mouna lisa???
Yeah
No??
??? Huh
Thank you x
Im not gonna go search 4 u so u can make the first effort
Ahhh dis my geheimpie??
?Deur vir my te sê eks hartseer?❓
wat hy dan gedoen❓
Wtf?how can I be a racist one of my closest friends are black?? Do you even know me???
Oh well sys super nice baie mooi en n bok vir sports jy sal ha love
A guy who had lots of gilfriends because anyone can change their bad habits if they find the one they truly care about
Dit het net mooi niks met jou te doen nie?
Ja van kleins af
Hkm sal jy so sê... Ken jy hulle? Moet nie so vinnig wees om mense te judge nie.. Dalk verbaas hulle jou en jy draai uit om hulle ook as oulik te sien ?dankie though... Dm my sal grag wil weet wa j aan daai kom...
Dm my bietjie asb ?.... Ek love hoe julle almal nou iets te sê het oor ek hom gelos het.. Maar wat verwag julle as n mens nie n gesonde verhouding heti... Moet ek aanhou die persoon date en myself seermaak??? EK DINK NIE SO NIE ek eet alleen by n tafel want ek ken my waardes ?ek sal graag wil weet wie jy is dat jy my love noem? Want duidelik is jy nie een van my vriendinne nie anders sou jy weet deur wat ek was?