Heyy you
This is were you can get 2 know me better by asking me stuff
Enjoy❤
533
Replies
Wat is n goeie / sleegte eienskap van jou ou❤
Hys soooooo jaloers , maar dis fine ek vind dit cute ❤?
Eks so bky dt morne juw gekies het en nie daai Ahja girl ni want jys mooier en jys actually wit
Uhmm ek weet nie wat om te sê nie ...
Dis Ahnia* btw
En als gaan nie altyd oor looks nie hoor ?
Of velkleur ?
Maar dankie ek dink ?
Watter apps gebruik jy om jou foto's te edit ?
Dm my x
watse skool is jy?
Ek is in Hoërskool Dinamika en jy ? ❤
What is the worst text that you accidentally sent to the wrong person?
What if it wasn't "accidentally" ? ?
Mooier as jy bestaan ni?
Dankieee ❤❤
Jys beeldskoon hoor !
Thanks hoor !?
Jys fokken hottttt
Dankieeee❤
Klink soos n plan ❤️☀️
❤❤❤❤ Cool x
Wanneer sien ek jou weer?
~jou siss ☀️
Ons moet plan maak ❤
Na eksamen??
Weet jy wat is snaaks??
Is dat daai ou dink hy kan jou voorskryf wat om te doen??
Lvj? Caylen_.
Brahhhh ???
You to ❤
Sussa ek miss jou so baie!!! ❤️
Lieffe jou neh ❤️?
Mis jou ook sisss ?❤
Love you more ?????
Muni uithang met daai blonde kop chick met die draadjies
Haar naam is caylen en hoekom moet ek nie met haar uithang ?
Jy is een $exy mother fcker?
Dankie ek dink ??
Wat is jou opinie oor cheating in n verhouding?
Dis iets baie erg en sekerlik die ding wat die meeste seer maak ... Dm ❤️
Heyy !! Ek lief jou baie , jys amazing ? en miss ju bje !! Keep slaying girl?? cliss?❤️
Babes ?
Het iemand ju al gevinger??
Nee ?
Ek mis jou????
❤️❤️❤️❤️❤️
Sal jy en Morne eendag trou
Ja ons sal, wel ek hoop ❤ ??
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Idk ?
Wanneer laas het jy Morne gesien??
Te lank terug ?
Die dag toe ons 2 weke uitgegaan het
Sali mind om n ring aaj daai vinger te sit nie
Omf ? sorry jy gaan nooit die geleentheid kry om dit te doen nie
Sal jy en Morne eendag $ex he ?
Dis n persoonlike vraag en eks te jonk om daai besluit te maak ...
Hoekom se jy het???
Jy kan my gerus dm ☝
Wat bedoel jy by jou vriende "het" n groot rol in jou lewe gespeel??❤
Party van my vriende het na ander hoërskole toe gegaan ...
So ek sien hulle nie meer so baie nie ??
So hulle kan nie meer n groot rol speel in my lewe omrede ons almal nie meer so close is ...
Hulle het my baie goed geleer oor die lewe en dit sal ek altyd onthou maar nou dat hulle nie meer elke dag by my is nie kan hulle nie meer so n groot rol speel nie
Meisie jy weet jy gaan nou baseer word as n slet omdat jou ou een was en dalk nogsteeds is
N ou kan nie n slet wees nie net n man hoer ...
En n slet is iemand wat elke dag met iemand anders slaap ... ☝ ek doen nie
En dis fine as n slet genoem word want ek weet ek is nie ... en ek weet wst is waar en wat is nie
En jy kan nie iemand judge deur om te sê jou ma was n slet so jys ook een ... of jou meisie is een so jys ook een dis nie hoe dit werk nie ...
Dankie vir jou opinie maar ekt regtig nie daarvoor gevra nie
Eks gelukkig saam hom en dis al wst ooit sal saak maak ❤
Wie mis jy die meeste van al jou vriende??
Eerlik ... almal van hullle
Ek kan nie een kies nie want elkeen het n groot rol in my lewe gespeel
Gaan jy en Morne'tjie nog uit?
Ons doen ?
Yes jy mag ... ek belowe nie dat ek gaan antwoord maar ja jy kan
Plans for 2018?
Sleep more !?
Ek ht van jou gehou mar nee jyh mort mos morne kies
Wat kan ek sê , hyt my hart gesteel ❤
Jiss jys fokkn mooi
Fankssssss
Jy en morne gaan nie eers vir 2 dae uitgaan nie dan breuk julle op ?
Wel jammer vir jou maar ons gaan al uit vir meer as 2 weke so gaan lag oor iets anders ?
Morne is n lucky ou om jou te he ?
Eks die lucky een ?
What is the dumbest thing you have done today?
Replied to this Qooh
Chantall my skat hy gaan jou hart breek
Nope ?hy gaan nie
So wanneer gan hy en morne uitgan ?
Ons doen klaar ?
Plans for December ? ? ? Bxm.baii
Sleep
Sleep
Sleep
Sleep
Sleep
And some more sleep ?
What is the worst decision you ever made?
❤☝I learn more from bad choices
I don't regret them ?
Is jy nog pissed?
Eks altyd pissed ?
And she'll flirt with your friends
and she’ll flirt with your friends
make you wish you were dead
Every time she moves on she says
Don’t take it personal ❤
Hkm morne ? Soos meisie jy verdien beter
Hoekom nie hy nie ?
Het jy vir my n skêr want ek wil jou ou uit die prentjie knip
Ag fokof man ?
What did your last relationship teach you?
Never settle for less ... and if he doesn't care about your feelings, leave him ?❤
Ek wens ek was jy
Jyt die smile
Die hare
Die lyf
Die A$$
Die geld
Die breins
En die regte ou
Awww dankie ❤
Maar eks nie so perfek nie ?
Jy praat nie meer met my op whatsap?
Eks jammer , ek praat nie meer met ouens nie ❤
Jys soooo hot
Dankie !!!!
Can you unblock me
Nooooooooooo
What's one of the dumbest things you've heard someone say?
I'm not rasist but ....
Gee Morne nou love bites?
Waar hoor jy dit ?
Karma is n btch❤liefies jou?
❤❤❤weet jy wies nog n btch ?
Wanneer laas het jy gevry
Gister ?
Daai lyf van jou ??
????????
Jy al jou eerste soen gehad ?
Ja wie het nie ? ?
Wie ignoreer jy nou op whatsapp en hkm?
Ek weet wie jy is ?
Het jy al n swart ou gevry
Uhmmm nee
Sal jy n swarte vry
No reply
Hoe oud is jy?
Te oud vir jou?
Is jy n virgin
Niks uit te waai met jou
Ek soek n ****job
En ek soek ń huisie by die see ...maar ons almal het n probleme
New Rules?❤
Love daai liedjie
Lvj my perfeksie❤
Jou ook ❤❤
Saam wie was jy Saterdag?
Morné
Virgin?
Niks te doen met jou nie
Gaan jy en mnr du Preez uit ?
Mnr nogals ? Nee ons doen nie
All of my heart is in havana
There's somethin' bout' his manners
Wie is daai ou waarmee jy saterdag was
So hot een ...sy naam is Morné du Preez ?
Ekt jou en morne gesien en julle lyk so cute saam ?
Ahhh dankie ?
Jy en Morne ,saterdag in The Glen ? goals !!!!
???Dankie
Wie is daai iemand wat jou stukkend vry
Iemand???
So jy sal nie laat ek jou vry?
Ek weet mos nie wie jy is nie so nee
Wie het jou recent foto gevat???
Ek en een van my vriende het fotos van mekaar gevat ?
Jy's goals girl?
Awwww dankie ?????
Asseblief kan ek jou stukkend vry
Nee ekt klaar iemand wat my stukkend vry ?
Sal jy vir my nudes stuur?
Nee ...en wie is jy
Het jy n boyfriend
Nee ek het nie
This is not a question but a tip: You can put your qooh.me link on your 24hr whatsapp status to get more questions.
Okay cool ?❤
Sien ek jou b TP vanaans
Vanaand *
En ja jy doen ...maar ek gaan jou nie sien nie want jy wys nie jou naam nie so ek weet nie wie jy is nie ❤
Oky dankie ek verstaan nou die ding van God beter
Okay eks bly ?
McDonald's ?
I'm loving it??
God se moenie worry oor goed nie hy is in beheer So as hy in beheer is why kom mense in kar ongelukke of kry mense seer as hy dan "in beheer" is kan hy keer dat dit nie gebeur nie
Gaan kry n bybel en wys vir my waar dit so staan ...
God se nie hys in beheer so jy kan lekker chill en hoef nie te worry oor enige iets nie ...
Maar wat daar wel gesê word is as jy werklik in hom glo en saam met hom werk aan n verhouding sal hy die pad saam met jou stap en jou help met als as jy hom vra deur byvoorbeeld te bid ...En as jy n verhouding met hom bou dan gaan dit voel asof hy in beheer is want goeie goed gaan begin gebeur, jou lewe gaan verander ...jy gaan die ware begrip kry van christenskap ❤
En dis nie rede hoekom mense nie n christen wil wees nie ?
Julle lees iets en dink ag nee die bybel laat God goed klink so as hy regtig goed is sal als 100% fine wees maar dan is dit nie so nie en julle besluit om nie in hom te glo nie ...
So laat iemand jou met n bybel gooi of iets sodat jy die goed reg kan lees
Hotste meisie in Dinamika ???
Dankieeee ?
Weet jy wie is Jaqeus Venter ?
Jakkals ? Ja ek doen ...Hys onderhoofseun van my skool ?
Ouens wie mooi is behalwe Morne
Niemand want daars niemand anders wat mooier as hy is nie ?
Hoe maak jy daai vlegsel wat jy vandag gedoen het met jou hare toe jy by di skool was ?
Met my hande ?
Ek grap net ?
Dm my dan sal ek jou verduidelik
Oky ek stalk juw rrrg nie mar jy en daii ou wat vrydag aand buite di kek gestaan het is goals???
Ek neem aan jy bedoel kerk* ?
Maar baie dankie ??
VIEW MORE