Teneale Alexander
TenealeA
266
Replies
SilwerStroom KristalHelder dagdroom!*
:p... Xx
Mmmmmmmm ..
Wat moet dit nou beteken? :D
If there's anything I know its that you LOVE CAPITAL LETTER NIGHT!!!hahahah lol ...heyyy jy jy is beautiful en perfek en eks sooo dankbaar ek het jou in my lewe sonder jou sou ek vou....dankie vir alles jy is net perfek!!!!baie lief ve jou........liefde *G*
Haha nee ek verpes dit!! ;) awww baie baie dankie jy... Dis so oulik :p jys ook darem ma oulik en spesiaal. Wat sou ek sonder jou doen? ;p lief vir jou en mis jou ... Dankie vir jou ook xx
Hello dis eke ek hoop hy werk nou lol(inside joke)*G*
Haha of course is dt jy ;) en dit het gewerk haha :p xx
Describe your dream guy? GustavB
Uhmmmmm handsome, awesome personality, loves me ... Brings out the better in me etc...
Who are you inlove with? GustavB
Well nobody at the moment...
I'm just wondering...why is Gustav so spesial to you?
We just have a very strong bond... And we get by really well
Is this gustav guy your best friend??
One of my best friends :) why you so curious?
Ek diink eerlikwaar jys di stunningste persoon ooit.. ;)..enige ou sal ju wil he
Awww dis so oulik :p baie dankie xx se my asb wie jy is?
What's your favorite chocolate?
Uhmm that's a tough question but it's probably a tempo
What does the fox say?:D
Hahaha lmga, stupidste liedjie ooit ! :D
What does this Gustav guy mean to you?why am I only know hearing of him?
He means a lot to me, we're really close... And who are you? If I know who u are maybe I'll tell you
Is trust earned or given?
Earned :)
Is trust earned or gained?
It is earned :)
Who knows the most secrets about you of all your male friends and don't say a lot you have to pick one spesific guy??
Gustav Booysen knows the most about me....
What is success to you?
Succes to me is when you make your dream real and get the best results...you have to work hard to achieve it
Hey T thanks 4 awesome naweek♡..*/ gan jou mal baie mis ☆../ons moet weer gou by mekaar kom kuier en ons ouers mal maak♡..*/♡ love u so much
Hey jy :p baie dankie dat ek genooi was... Was n verskriklike lekker naweek xx en ja definitief gaan jou ook baie mis xxx
Cool beans!!* ♥》☆→▶○
Hahaha hoekom?* x
My supercalafragalisticexpialidotious mater ** jy moet jou awesome self bly neh ** stay kind stay true 'cause I'll always love you ❤️** dankie vr jou maiqskap ...
Haha ek hoop eks reg met wie ek dink die is !! Aww tnx to u too neh :) eks ook lief vir jou en wat sal ek sonder jou doen
Who is your best male friend in the whole world?
I actually have a lot :) like Keanan and Justin...
Hey tenealetjie....*bly soos jy is liefie♡jys amazing kan ni wag vir n awesome naweek ni ♡..*/ dit gan super fun wees☆..*/want dis hoe ons rol ..*lovezies jou so baie mis jpu ook mal baie..♡*/
Ek kan ook nie wag nie :p gaan mal fun wees... ;) jys awesome vriendin! Xx mis jou ook baie
Why do yu leef some of your friends behind.... And are only ther friends if u need somethin or somethng is wrong in thr lifes
No I don't leave them behind, I never do it without a reason... No they aren't I have friends that's always there for me and I will always stand up for them and be their friends but if someone turns their backs on me when I need them I'll do the same
Teneale :) alles sal okay wees (y) ek weet sommer en as ietsie pla praat met my ek sal altyd help :) ek hou duim vas en bid v die beste ,, alles liefde en sterkte v juw n juw familie ,, ({}) lvj xxx ({}) 12DylanDreyer12
Baie dankie Dreyer! Waardeur dit rerig baie :p belowe ek sal... Lekker week vir jou ({})laaste week voor vakansie :D xx
Two Things that you would like to improve about yourself?
My height and my patience level :D
Teneale hoopeloos te lank terug van juw gehoor :o sterkte met die eksamen wat voorle ek weet dit sal goed gaan (y) hoop dit gan goed met juw Teneale :) praat endagi weer ({}) lvj xx ({}) lekker leer 12DylanDreyer12
Ja nee ek stem saam!... Dankie en dis amper verby :p praat nou-nou weer ;) lekker aandQ verder en dankie j ook ({}) lvj xx
Hey Teneale ;;) .. Hori , wil net se jys een amazing mens .. En baie dankie vir al jou vriendskap .. Sterkte met die eksamen :p .. Bly so awesome en oulik :p ..
xx kaplonks
Hey Keanan... Aww baie dankie... Jy is ook een awesome vriend en ouQ... Mp en dankie vir jou ook. Dankie jy ook :p
Lank terug van jou gehoor (y) ma kom se net sterkte met die eksamen en gee juw beste (y) weet dit sal goed gaan :D Lekker leer en praat Eendag weer ({}) xx 12DylanDreyer12
Ja nee, dankie... Sterkte vir jou ook :) sal probeer dit geniet en j ook. Ons moet rerig weer meer prt :p xx
Amongst people you know ,who has the most annoying laugh?
Haha there's a lot of people I know that has annoying laughs :D
Who knows you better than your parents?
My best friend :p
Who do you trust the most
My best friend Klarise and there's a lot of other ppl
Ek hou baie van jou
Wie is jy?
Ai Teneale :) ek is rerg jammer :( Maar ek is rerg hier vir juw en ek sal altyd !! Wil juw nooit seer maak nie en sal altyd by juw staan !! Ek vertrou juw met my hele harQ so kan my se as ek moet help !! LIef v juw DD ({}) ({}) xx
Ag Dreyer dis nou ma so, liking it or not :( sy't my teleurgestel... Wnt ekt nooit gedink sy sal so wees nie... Ma nou weet ek wie sy regtig is en dnki dat j my gese ht :) waardeur dt rrg bja ({}) xx en baie dankie ek sal, dankie vijw vriendskap help bja!!
Gan met my uit
Se my bietjie wie jy is asb
Hoekom maak jy my lewe he'll?
Seker omdt ek nie van jw hou ni? :)
Who are you thinking about as you answer this?
N sekere iemand <3
The first thing you think of after you wake up ?
My geheim :p
Teneale :p jou *exy kind :) hahaha ek moet se ek mis juw mal baie en wens ons kan biQ meer praat ({}) jy is enige ou se droom(well my droom) ma jy is awesome en biQ baie kwaai :D ({}) ({}) ma ek bly tog baie lief vir jou DD
Hahaha awww dankie :p... Ons moet dan ;) baie dankie jyyy, j is ook awesome en nee eks nie kwaai ni...;p lief vijw ook ({}) sterkte mti eksamen, hard leer neh :p ;) lekker aandji vijw verder ({})
Wats jou bbm pin
274159E0
A person you lost you would like to see again?
My small cousin Mieke <3
Hey Teneale ek wil manet Se j is vrieken awsome eN n baie goeie vriendin ek weett nie of j my Sal herken nie maar lekke Dag verder en lief jou baie
Nee ek doen nie? Se my wi j is*:p dankie baie!! En jy is ook n baie goeie vriend/in. Lief jw ook
Hey Tenaele ..... Dankie vor die 13 jaar se ondersteuning en vriendskap wardeer dit vlipen baie.. Mis jou my maat
Dis Teneale :p en dis n groot plesier :) dankie vijw ook!! Mis jw ook...
Hey Teneale :p .. Wil maarnet se jys een wonderlike mysie en n vlipen awesome vriendin :o .. Dankie vir alss man ;;) (y) .. #liefvijouw maat ..
xx kaplonks
Hey baie dankie Keanan :p ... Jys ook een awesome vriend en oulikke ouQ... Mp en danki vijw ook :) #staycool en geniet jou aandQ verder ;)) xx
Hey... Tjom raai wie is dit, hoop ons sien mekaar weer en dit moet vinnig kom mis jou so baie
Nee ek weet :( se my?
Best advice you received about relationships?
A relationship is like a house. When a lightbulb burns out; you do not go and buy a new house. You fix the lightbulb. -Unknown
Dankie dat jy my ignoreer ;)*
Haha dit was nie aspris nie :)*
Se watter graad
Hoekom wil j so graag weet? Ping my dan se ek jou
Wie like jy
Vi my om te weet en jou om uit te vind :)
Bly super cool jy ROCK
Haha dankie!! :) jy ook :p
Ja jinne bra ,, reg spel Maryke Robbertse jig !! Ek sal ook se sy is amazing en super oulik !! Daar is rerg niemand soos sy nie ,, ek love haar :o sy is net n ster :) Teneale weet wie ek is neh
Hahaha n akademiese ster ;) Ja nee ek weet wie di is :p wnt nt jy sal so iets se... Haha
Heloo ek wens jy was myne maar as ek jou se wie ek is sal jy nooit weer van my hou en dink as vriend nie
Jy sal nooit weet vooor jy my nie se ni :) asb se my??
Wat dink jy van Maryke Robertson PS ek het haar van verkeerd gespel jammer
Ek ken haar al lank en is baie lief vi haar, sy is een amazing vriendin en sy ht al baie my ga* gered...weet nie wt ek sonder haar vriendskap sou doen nie, sy weet hoe om my op te cheer en doen dt sonder moeite
Hey daar KYK biekie Burn Notice TV reeks die hoof karater se chick is baie mooi!!!!!!!!Maar jy is mooier as haar
Aww baie dankie!! Waardeur dt rrg bja ;p
Hey........ Sussa wil net vir jou se ek is baie lief vir jou en moet nooit verander stay golden
Dankie boeta... Ek is ook mal lief vir jou en j moet ook nooit verander nie asb
AWE mesie oot jy lat my hart woes klop SOME
Hey ASB se my bietjie wie j is?
Hou jy nog vn Herry
Nee eks oor hom :)
Wie sal jy nooit soen nie se asb XXX
x_x uhmm ek weet nie, daars n paar wt ek nie sal nie ma ping my op bbm, wil dt nie op qoohme se nie
Raai wi was hi...j sali raai ni!! Hehe:)JY mut een kickass dagie he!!lief vi jw my maiQ!!!<3 angelofficial
Haha Angie ons twee mt di anonomous werki!!* :D... Haha dankie j moet ook, is baie lief vi jw my kickass maiQ!!* :p
Ai susa.... Moet nie worry oor wat se kak kinderagtige klomp memse van jou nie ! Jy is better as hule en hule dink en glo net hule is better maar jy weet verseker dat jy n beter persoon is ! Ek is lief vir jou susa !! Jy is better....
Ai dankie boeta... Ja nee ek stem en danki dat j daar is om my te herinner... Jys rrg een amazing persoon en ek weet nie wat ek sonder jou sou doen nie!! Eks ook baie lief vi jou xxx
Jy is
Nou hoekom prt j mt my as ek jou probleem is, bietjie daaroor gedink?
Ag oulik,, kyk dan wie judge
Hori ou wats jou probleem??
Ek alle rspek vjo velo, gen wnde nman like jo ni
O okay ek het ook myne dan vi jou verloor die bietjie wat ek gehad het :)...jul is jags en kinderagtig om dit anonomous te se, kom se dt in my gesig ek sal graag wil like om te sien wie dit is :p en net God kan my judge, so moenie nou sondig nie asb :)
Met wat eindig die ouQ se naam wie jy like?? En wat begin sy naam
Dt gaan ek nie oor qoohme se nie, ping my op bbm dan sal ek jou se :)
HeY!! :) Onthou jy toe ek juw ini klas 2 maak =)) haha Dis Mal SnaaX!! Stay awesome! bhy123
Haha ja... Jiggg ek was goed kwaad toe :D... Ma jul ons nt opi regte plek en tyd gevang!! En daarvoor gee ek dt ma vi jw :p haha dankie j ook
Ek like ju ni
Moenie worry nie ek hou ook seker nie van jou nie... :D
Hey Teneale :) .. Wil net se jys een amazing mens en n baie , baie , goeie vriendin .. Dankii vi alss..
xx kaplonks
Hey baie dankie, jys ook een goeie vriend!! Dankie vi jou ook... Lekker aandq verder, geniet jou week :)... Btw jys my 200ste :p
Hey Teneale :) ek is mal oor jou xxx ...ek wens net ons kon saam wees en gelukkig wees !!*
Uhm hey :p Ping my bietjie toe?..asb
Heyyy oulikes jys amazinggg hehe en beautiffulll j mt altyd soo bly en dyt vas di regte ouQ sl ng km hehe bly awesome enjoy juw naweekie * hugzz *
Awww bja dankie :)... Waardeur dt rrg bja* dankie j moet ook.. Ek hoop ma so, ma dan sal ek moet geduldig wees* hugzzz
Who do you like?
That's for me to know and you to find out :)
What do you consider to the most valuable thing you own?
That's a tough question... I don't know*
AI Teneale :( ek is jammer oor alles (y) ek hoop alles werk uit want jy is een cool meisie en rerg mal mooi !! Ek sal alles vir juw gee !! Bly soos jy is en onthuw wat nie dood maak nie maak groot ! Lief juw mal baie en eks hier v juw ({}) ({}) xx ({}) ({})
Nee dis reg!! Dankie en selfde met jou... Dankie dat ek jou kan vertrou :) ja ongelukkig :( lekker aand verder!! En eks ook hier vi jou ({}) ({}) lvj xx
I like you very much we need to talk somtime
Okay, why don't you talk to me? Because you surely have my bbm pin because my link is only on my status.... So talk... :)
Ek weet wie van jou hu
Van wie ek hou? Se my op bbm dan sal ek jou se of jy reg is ;)
Van wie hou jy
Niemand nie....
TENEALE :G .. Hori ek kom se mant jys soos super awesome .. En ek kan jou altyd vertrou .. ;;) .. Lekker dagi verder neh ,
:) xx
#stayawesome kaplonks
Keanan... Dankie jys ook en ek vertrou jou ook baie :p... Jy moet ook di res van jou daggie geniet :) #staycool xx
Weet jy wie was dit wat v juw gese het lief v juw ??
Ja ek weet wie dit was :p
Lief vir jou Teneale :) ({})
Lief vi jou ook* :) ({})
Type of person you would like to marry?
A guy with respect and good manners... The one that'll love me unconditionally and will stay by my side through thick and thin... The one that will put effort into our relationship and will be honest*
A Movie that made you cry?
Dear John and a lot of other movies also made me cry*
Ek was hier ;;) .. Jy moet n lekker dag he Teneale .. Bly so spesiaal en moet nooit verder vir enige iemand nie okay :p ..
Lvj maat
-Keanan :p kaplonks
Haha tnx jy :p jy moet ook die res van jou daggie geniet ... Dankie j moet ook so cool bly en ook nooit verander nie ;).
Lvj ook maaiQ
({})
Hello juw oulikste persoon :D ({}) jy is insane !! Asemroowend ({}) eks jammer oor alles wat ek al gedoen het jy is mal cool en enige ou se droom ({}) ({}) hioop viri beste ({}) ({}) lief v juw ({}) xxxx
Hey aww dnki!!* ({}) hopelik is dt n goeie ding!!... Dis reg!! Jys vergewe :p jys ook cool en ja vi jou ook ({})lvj!! Leka aand verder ({})
Hello mooiste ;;) ag jy is baie oulik weet jy neh!! Dankie v my surprise ({}) was lekker!! En aangesien jy so min met my praat!! Kom krap ek ma op qoohme en pla! Jy is een kick as* cool persoon neh en moet nooit ooit verander nie({}({})({})({})lvj xxx
Hello jy! Aww dnki ({})jy is ook een awesome persoon en moenie laat iemand dt verander nie!! Haha eks n besige meisie neh so ek prt as ek kan :p ja ma raak nt ontslae van dai tan asb :D haha... J moet n leka aand he!!* Ek belowe ek sal nie! Dankie vi alles :p ({}) ({}) ({})lvj ook xxx
Hkm is jy en Herman ni meer saam ni ??*
Dinge nti uitgewerk nie...* dis nogal n lang storie* :)
Facebook or Twitter ? Give a reason for your answer
Twitter...cause facebook is crap :)
Vwhj ?????
Ek ht nount uit n verhouding gekom.. So obvioulsy niemand
Jy is rerig een pragtige mensie :p x
Aww danki bja!!* xx
Wil jy weer vriende met hom wees?
Jap ek sal rrg wil... Ma sal sien...
So if I'm understanding correctly, you don't think he is an as* at all?
Nope I don't!!..because when I'm mad and hurt I say stuff like that!!*..he will always be one of the most proper guys I know,and I know I can trust him...but ya I messed that part up big time!! :(
Ello..my kickass cool maiq!!!! Raai wie!!???* hehe...jys soo spesiminiaal!!!!me love you too much, neh!!!*<3 angelofficial
Hahaha Angie!!... Nou maak jy di stupid blonde fout wt ek ook gedoen ht :D.. Love ya loadzzz *
Mis jy vi Gustav?
Ja vrek baie... En ons tafeltennis championships, ens*
If you can ever take things back with Hermann will you?
Yes I will... Cause I hate what I did and I regret it so badly :(... I just wish I can show him what I felt and am feeling at this moment*
28E57184 ek is die een wat jou by die Eiland ontmoet het laas jaar Junie maand add my asb
Daar was baie?
Dit was in Junie maand
Kan nie onthou nie...
Vetrou jou nou min
O ok kwl ping my bietjie toe... Dan kan ons daaraan werk
If some whone likes you like hell what would jou. do
It depends who the person is and if I also like them*
So you won't go out with someone
No I won't except if I'm sure I want to
Hi wil kyk as jy my kan onthou. Ons het by Die Eiland ontmoet laas jaar
Junie of Desember vakansie?
Hierdie mysie neh , sy so spesiaal .. As enige iemand haar ooit weer seer maak , dan k*k julle almal .. Lekke dagii Teneale :p !*
({}) x kaplonks
Awww baie dnki Keanan ({})... Jy is nt so spesiaal en n great ouQ* dankie vi jou vriendskap en dat ek enigeiets vi jou kan vertel :p* dankie vi jou ook* ({}) x
Stem j saam met my dat Herman n regte doos is? Hoe kon hy iemand soos jy seermaak?
... Ek se niks... Nee dAarvoor het ek rrg nie n antw nie!! Dis ma di lewe... The ppl you trust most, hurt you at one or another point*
VIEW MORE