Visit this profile later to see if your question was answered.
??♀️ Oh my goooood
1. Hoe verveeld is jy met jou lewe om myne te bekyk op my PRIVAAT account?
2. As jy my manet persoonlik kon ken, sou jy geweet het wat ek beduul het by daai komment. Hoekom dink jy het ek my vriende getag? ??♀️
Hello captain obvious, wie het vir jou my geheim vertel ??♀️?
♥️♥️??
Tjomsss as daar was sou ek nie single gewees het nie ??
♥️♥️♥️ Jy is oulik!
Jy fight dit, jy vind positiewe mense om jou te help al is dit net uit die huis uit te kom om besig te bly??
Wil jy admin?
?? ek waardeur
?? .. SAME.
Wanneer jy vir jouself opstaan en begin nee sê vir dinge wat jy nie laaik nie ♥️
Jy moes hello kom sê ♥️♥️
Ek laaik haar nie.
Wanneer ek terug in suid afrika is, gaan ek aan gaan met dit.
??♀️??♀️??♀️??♀️
Sekere mense kry duidelik nie die memo van die page nie, dis 2018 poplap. Gaan kyk op ebay as hulle common sense het vir jou. ?
FIRST OF ALL - stop being childish by making this public. SECOND OF ALL - stop hiding. THIRD OF ALL - you can’t make me give u my number if I don’t want to, that will be a decision I make.
Probably not, but hey ??♀️ We never know
NO, I said you have credit for making a move even though you did it anonymously.
I’ll give your credit for shooting your shot, even though it’s anon. ??♀️
Virgin Active ?? Wat n great gym, highly recommended ??
By ‘n Apple store.
No, I look like Tash ????
Soos ‘n Pringle ??♀️
Ek het n Nokia gevat en ‘n iPhone sticker op gesit ??♀️
queen_taaash_x ?
Ek antwoord almal, ek vat dalk lank maar ek doen.
En dit is okay ??? You’re going to kiss many frogs before you find your prince!
Hoekom wil jy sulke gif in jou lewe hou???♀️ Moet nie bang wees om alleen te staan nie, dit is hoe ek my ware vriende ontmoed hey!
Jy los dit, die regte mense sal altyd weet daar is twee kante van elke storie. Al was jy vekeerd, dit is nie hulle besigheid or hulle les om te leer nie, slegs joune ???
??
Eerstens - moet nie fokus op wat mamma gesê het nie. Focus nou eers op jouself. Soos, watse insecurity veroorsaak die gedagtes? Wanneer voel dit reg om jouself seer te maak? Sodra jy n andwoord daar op het, die regte andwoord nie die een wat jy dink is die rede nie, die andwoord wat jy try wegsteek.
Mense dink altyd om te vergewe is altyd vir die ander persoon, nee liefste. Vergewe vir vrede vir jouself. Moet nooit so lank net daai kwaad bly nie want die ander persoon weet wat hy/sy vekeerd gedoen het en moet met dit lewe. Ek weet dis altyd n teleurstelling maar om n grudge te hou gaan onnodige negative vibes bring
Ongelukkig nie ? Ek dink baie dinge invloed dit tyd!
Pinterest, tumblr of self uit gedink ?
Die moeite en om gee en as jy steeds wonder - vra ?
Go to more shows and festivals ❤️
Yah ek doen ??
Queen_taaash_x
Dis my nuwe persoonlike acc wat ek nie lank terug begin het nie, champie bedaar gou vir my ? my ou acc was @queen_tash_xx waar baie seker nog follow.
Ek het julle gemis ??❤️
?? asb dm my vir credit!
Eks ongelooflik besig ??
Ek waardeer jou opinie, maar my page bestaan al so vir amper n jaar en my page is nie al page wat bestaan nie. Gaan explore instagram bietjie.
Yahh
Terwyl
Niemand kan vir jou sê hoe om te reageer met n situasie nie want dis normal om so om tegee vir jou familie ? al wat jy kan doen is terug staan.. loop weg wanneer dit moeilik raak, yah julle het girl times maar probeer iets kry waar hy ook nou en dan betrokke kan wees, gee vir hom aandag, die goeie aandag en nie net aandag wanneer hy stout was nie ..
Dit gaan vir altyd in haar kop bly...
Doen research, op law firms, vind uit jou regte, vind uit pryse, vind uit hoe lank dinge kan vat, vind uit hoe oud jy moet wees om so saak voorentoe te bring ens... dis baie werk en gaan baie tyd en moeite vat, die besluit is joune ?
Fans soos jy maak my lewe ???????? dankie so baie mooiste mens xxx
Kry almal by mekaar en verduidelik hoe jy oor alles voel, some kort iemand net daaI eerste iemand wat hulle opinie lug voor hulle hulle sin lug! Motivate jou tannie om ook re praat oor hoe sy voel, vir haar Kinders se onthalwe
PRAAT UIT, VIND HELP, PROFESSIONAL HELP!!! wat met jou sussies gebeur het, verdien nie eenage iemand nie! Moet nie die rede wees hoekom sy gepla gaan wees oor justice in die toekoms nie
Nee my giirrrl ??? wat mense van jou dink is so irrelevant soos 'n "c" in "scissors" ...
Een ding wat jy moet weet is dat dit nie jou verandwoordlik is om n kind groot te maak nie.. al soek hy aandaag hy moet besef hy vind dit in die vekeerde manier.. ek weet, dit breek jou hart, maar liewers dat hy nou leer want as hy sien jy bejammer hom, gaan hy dit aanhou doen want hy sien hy kry jou hartseer kant uit..
Soms is ons meisies stupid en raak bang.. maar soms is ons ook spuit ons het nie vir ons guts geluister nie.. so, ek sal eers sit en dink wat jou so maak dink en watse bewyse jy het, as daar niks major dinge is nie.. dink ek jy kan relax ?
Kyk in die skepe in ? daar kan jy baie doen met soos hotel werk, of fikshuid, bartenders... die lys is groot! Die geld gewoontlik wat jy maak is joune want alles is vir gesorg, (slaap plek en kos) ?
Natuuuuurlik ?
Ek verander dit soos ek gaan wanneer ek moeg raak vir dit ?
Sulke dinge is dinge waar oor jy nie moet stil bly nie.. ek weet, dis moeilik ! Jou sussie se lewe het nou eers begin en dit lui klaar na aaklige en negatiewe dinge, moet nie die een was wat dit toelaat nie.. al sê mamma iets anders, staan vir wat is reg al beteken dit jy staan alleen
Dit kom natuurlik en soms doen ander pages shout puts
Love jou ook x
??
Pintrest en tumblr
So lank jy aan hou probeer en al jou moeite in sit behoort dit nie n flop te wees nie ?? en wees unique xx
???
Skies, dinge was manet bietjie besig!! ?
Maar natuurlik xx ?
Ons doen nie...
Sys my backround
As julle nou uit is, is dit duidelik vir n rede.. regardless van wat gebeur het om dit te veroorsaak gaan daar nog gevoelens betrokke wees! Jy gaan nie dadelik van iemand vergeet nie, veral as die persoon n rol speel in jou lewe x so gee dit tyd!
Dis cute, ? hier is n stoel vir jou om te sit en wag vir my om om te gee. Dit gaan falk baie lank vat voor dit gebeur so raak maar gemaklik.. besides dit, eks nie terug in SA nie ek het net beduul online so chill jou nipples✋
Steeds in states, ek beduul terug online .. Maar eks nou in Michigan
Dit is nie gesond vir julle nie, mense groei apart en dit is normaal .. jy sal Ander vriende kry ek belowe!
Want ons meisies is dom partykeer
Jys alles ???
Mens leer sulke dinge die harde manier, altyd ?
Watse nommer? ? As dit my SA nommer is, is ek af hom af x
????? its all good! Laat ek jou n gehuim vertel van mense wat ander se werk steel, hulle kan nie n move maak voordat ons het nie ?
"Tjom" .. ek het nooit gesê dis alles myne nie ? Ek het gesê baie is getranslate, party is ingestuur en party is my eie. Keep up honey.
Wys daai amateur btch wie die ware btch is ? Staan op vir jouself en omthou, jou ware vriende sal jou kant kies!!
Almal met n hart van goud ?
Mooiste Nella'Kii baie dankie xx ?
Jys lewe ?
Dit help nie jy vra my hier nie
Ek het soos 40 min terug gepost ?
Ek lek nie katte nie, hou op 'n freak wees. Ew.
Moet ook nie dinge forceer nie!! Dis nie gesond nie x
Jy moet hom vra wat maak hom so dink? Dalk reageer jy op dinge in n manier wat hom pla.. elke storie het twee kante en al hoe n verhouding gaan werk is as albei kante n sê het in n situasie! Communication is key xx ?
Ek is nie, eks n btch. ??
Ok Champ, luister gou. Moet nie iemand preek met godsdiens as jy eintlik niks weet van die ander persoon af nie. 2de, ek glo in God en Jesus in my eie manier, Hulle weet wat my intensies was/is so ?. 3de, as jy nie van iets hou nie, moet nie aandag aan dit gee nie.
Mensie ?? jy verdien iemand wie se volle aandag net na jou toe gaan! Julle is jonk, tot ek is jonk, maar julle moet ophou dinge aanvaar wat julle dink is liefde xx julle het standaarde en moet niks minder as dit virwag nie ?
Dit is iets wat met gebeur? Mens vra nie gewoontlik dat so iets gebeur nie, alles hang maar af aan wat jou hart begeer ?
????
Ek is nou 19, word 20 in September.
Ouens in daai graad soek gewoontlik net een ding as hulle so raak! ?
Jou hart is nog jonk en vulnerable met sulke dinge!! Moet nie val vir sy tricks nie.. staan op vir jouself en sê jy verdien n ware andwoord waar julle staan, as jy heeltyd net stil bly en dit aanvaar gaan jy heeltyd net sy back-up plan wees!! ?
Jys jonk, pragtige mens, moet nie misbruik word nie xx
Hoe andwoord mens so vraag???
Gaan fokus liewers op jou eie seks lewe, oh wag, jy vra seker my want jy het nie een nie. ?