Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek glo so, ek sal graag n aand saam met mense soos disllama, kaalwoorde, nagboek en ontmasker wil reel en van julle wil ontmoet.
malcolm gladwell
🤷🏼♂️
Jap
Ek persoonlik dink daai persoon is ń immature dck en jy moet hom dalk vermy??♂️
Nie heeltemal terug nie, post nog so af en toe op twitter.
inspirasie kom maar met wat in my verlede gebeur het, nie spesifieke presies soos “gloeiende rooi nommers” nie maar wel soortgelyk in die seer wat ek gevoel het.
Ek het nog altyd net oor een meisie geskryf, ek skryf nou net oor die algemeen. Inspirasie kom van orals, ander mense se verhouding, n fliek, n liedjie, in my slaap wanneer ek wakker word en dit gou moet neer skryf.
Hi jy altyd welkom om my iets te vra. Jy kn my op instagram ook dm.
Ek skryf meestal oor die hartseer kant van liefde. Dit is net wat ek mee relate en ek dink daar is baie van ons wat daarmee kan relate.
net baie mense gevolg en gehoop hulle hou van my post en volg my terug.
Nee maar ek dink dis goed om ń gap jaar te vat na skool. Maar nie om by die huis te gaan sit nie. Gaan werk daai jaar of gaan doen sendeling werk. Gaan oorsee, leer jouself beter leer ken.
Het LLB (regte) geswot.
Dankie, ek is bly jy geniet my page??
Dis ń plesier maar vat dit maar met knippie sout.
Jy is enige tyd welkom?
Ek wil nie graag my pos adres hier los nie, jy kan my dm dan sal ek dit vir jou gee
Single soos pringle?
Dink dit is Tuin_dwergie
Dm my, sal jou daar sê
Ek kan rerig nie nou aan een dink nie??
Dm my?
Dankie?
lees, braai en speel ps4. ??♂️
Wag laat ek net gou n youtube video of twee gaan kyk, dan is ek nou daar??
Van vandag af gaan ek weer gereeld post?
Met tyd ja. Soms moet jy heeltemal van iemand vergeet om perspektief te kry.
Gee liefde ń kaans, gee jouself ń kaans. Ek dink ons overthink soms hoe ons dink mense na ons kyk. Ons is bang om vanurable te wees so ons stoot almal weg sodra hulle te close raak. Ek self sukkel ook hiermee. Maar dit is wat ń verhouding is, dit is scary om iemand die geleentheid te gee om oor jou mure te kyk wat jy om jou hart gebou het maar dit is verseker die moeite werd
So bly my page kon help. Dit maak my gelukkig om dit te hoor en die page die moeite werd. ?
Dm my
Hoop die vorige qooh wat ek geantwoord het was jou qooh anders qooh my net weer?
Ek dink tot in ń mate is dit okay. Party mense funksioneer beter in ń verhouding waar hulle nie altyd in beheer is nie en shap sekere mense soek baie meer vryheid in ń verhouding.
Ek dink solank jy net gemaklik is in ń verhouding is als okay, jy moet nooit voel die ander persoon probeer jou verander nie.
Sal middel Januarie terug wees. Het getrek na ń ander dorp en sal eers my pc opstel sodra ek in my eie huis is.
Hulle noem my Altus
Nope??♂️
Dink daar is iets fout daarmee nie, mens los soms iemandnwqnt jy weet dit gaan nie uit werk in die lang termyn nie. So natuurlik is ja dalk nog lief vir daai persoon. Ek dink soms breek iemand jou hart en jy los hom of haar, die kaans gaan goed wees dat jy hulle nog steeds gaan mis. Ek dink dis natuurtlik
Ek hoop ek het jou qooh geantwoord. ? qooh my net weer as nie dit gedoen het nie. Ek delete soms qoohs
?
Nee ek glo daar is niks verkeerd daarmee nie, veral as jy nog op skool of op uni is. Jy gaan wel eendag moet kans sien vir die seerkry en drama want dit is deel van elke verhouding. Dit is ook goed om jouself beter te leer ken en te groei as mens. Dit gee ook tyd om meer nuwe goed te doen en nuwe vriende te maak. So bly single en jy sal weet wanneer die regte tyd is vir n verhouding. Sterkte?
Christen
Ek het dit al geantwoord ondertoe, maar dit bly moeilik want ek weet dit is ń siekte en my ma het 3x haar eie lewe probeer vat. Maar ja scroll bietjie af as jy wou weer wat ek daarvan dink
Sterkte??
Gatvol, bly, bang?
ek hou baie daarvan, ek is bly dat daai dae verby is waar die vrou net by die huis moes bly en kinders groot maak en die potte roer.
?
ek is nie altyd okay nie maar dit is okay?
Ek glo jy is nog op skool en dit is okay om nie te weet wie jy is nie en jy doen niks verkeerd nie. Onthou net dit is journey. Ek het na skool myself gevind en ek leer myself nog elke dag beter leer ken.
Boeke het my nogals baie gehelp, veral sisan cain ‘quit, the power of introverts in a wolrd that can’t stop talking’.
Vergeet eers van die ou, probeer geluk vind sonder om in n verhouding te wees anders gaan jy nooit gelukkig in ń verhouding wees nie. Sterkte?
Ek het al te veel keer gesien hoe vriende van my op hul meisies cheat. Ek dink ons almal het al iets verkeerd gedoen en die eerste keer het dit ons miskien gepla maar die 2de keer was dit makliker en so aan. Glo ek dat mense verander? Ja ek doen, maar dit is min.
Ek dink nie ek het ń gunsteling letter nie en nr is seker 3 of 25
B4
?...ek kan die rubiks cube binne 90 sekondes voltooi
Dit was darm anoniem?
?
Ja ek sal sê vergeet van hom. Jy sal iemand kry wat rerig omgee oor jou. Jy verdien baie beter. Sterkte?
Ek verkies net om anoniem te bly.
Ek dink nie die lewe is ooit maklik nie, “These things I have spoken unto you, that in me ye might have peace. In the world ye shall have tribulation: but be of good cheer; I have overcome the world.”
John 16:33 KJV
Orals in bybel praat hulle van moeilike tye, maar die Here het klaar die wêreld oorwin. Hou moed en gaan soek vrede by die Here.
Sterkte en dm my as jy oor iets wil praat.
Haha o jammer, die anomiem vrae maak dit soms moeilik. ?
Ek het jou ander vraag delete maar ek wil net weet hoekom is dit so vieslik?
Ek wens ek het meer tyd gehad om te skryf?, dis darem my laaste eksamen op varsity??
Jap??
Ek glo ń cheater bly altyd ń cheater en vir hom om op jou te cheat sê nogals baie wat hy van julle verhouding gedink het. Wees bly hy het 700km weg getrek van jou. Die verlange sal weg gaan, gee dit net tyd. Sterkte?
Sal probeer, net besig met my laaste jaar op varsity? en dankie?
Ek sal soort van verlig wees. Dit sal die lewe na meer eenvoudige tyd terug vat.
Ek was al in daai situasie, dit is nie maklik nie. Jy gaan of moet wys jy wil meer as net vriende wees en dit kan goed uit draai of nie. Die ander opsie is om net vriende te bly. Op die ou einde moet jy self besluit wat gaan die moeite werd wees. Sterkte?
Ja, dankie vir die omgee?
Ja dit doen, tyd genees alles.
Nog net eenkeer. Dis die rede hoekom ek begin skryf het.
Hoekom wil jy weet wie ek is??
Nie op die oomblik nie
Jap?
Eendag
Is verby en ek het net 2 wenners gekies
Luister na wat mense wat jou goed ken maar op die ou einde moet jy gelukkig wees. ?
Nooit te lank nie (4-5 maande), ek wil nie iemand se tyd mors as ek weet dit is nie die persoon met wie ek wil trou nie.
Ek dink nie daar iets vat jy daaraan kan doen behalwe om aan te beweeg want jy gaan hom nie kan verander nie.
bly weg van hom, die seer sal net tydelik wees.
?
Sterkte?
Dankie vir jou mooi woorde en is bly jy kan relate. ? Ek voel dieselfde oor die afrikaanse page wat tans op Instagram is. Ek hou van net 3 accounts. Disllama, nagboek en dagdroom sindroom. Twitter is waar die ware social media digters wegkruip en ek wens daar was meer mense wat dit geweet het. anyway dankie vir die bemoedigende woorde. Jy het my aand gemaak???
as ek die antwoord geken het sal ek ook dalk happy gewees het
Jip
Dis ń mengsel van altwee.
Hoe nou?
Ek het net die tuindwergie account. ?
Dankie??, jy is ook amazing ?
BeFunky.com/create/photo-enhancer op die pc
Ek het net baie mense gefollow en gehoop hulle hou van my goed en follow my terug.
Haha ja stuur dit vir my.??
.ek is nie seker nie. Ek het op skool altyd die jokes gemaak op facebook oor die tuindwergie wat ek gehad het en ek en ń vriend het altyd by aardklop gemaak of ons die tuindwergies se band manager was om verniet by kuier plekke in te kom en snaaks genoeg het dit gewerk. Ons was self backstage by die tuindwergies se show. So oor die jare het tuindwergie deel geword van my.
ek hou van koffie????
kom ek begin by die begin, ek het begin skryf na skool en dit was net om oor haar te kom en dit het rerig gehelp om te skryf. ek het dit eers net vir myself gehou want dit het baie persoonlik gevoel en later het ek geskryf want dit was vir my lekker, ek het toe twitter ontdek en in twitter het ek die klein groepie afrikaanse mense ontdek soos disllama en nog ander. hulle was my inspirasie om ook my woorde te deel en twitter was 'n wonderlike plek om dit te doen want niemand ken jou nie en niemand judge jou daar nie. deesdae skryf ek vir die meisie wat ek nog moet ontmoet en ek wil haar nie weg steek nie so ek deel haar met julle.
dankie vir die vraag ek waardeer dit en ek hoop ek het jou vraag beantwoord.
?
Ja jy is enige tyd welkom om my te dm??