Visit this profile later to see if your question was answered.
Dm my jou naam (sal dit nie post nie) en dan praat ek en jy ❤
Alles gaan okay wees. ek belowe!
My dag is gemaak ❤
Jy is amazing ?? ek waardeer jou so baie?
Jy is elke sekonde werd ?
❤
??
Baie dankie?
Wat van n DM? ?⚡
Is dit so??
Mmh eks nie by nie ? dm?
Single life??
?❤Thanks so much
Wel eks tenminste real ? dankie dat jy aandag gee aan wie ek is ? jy spandeer nogal baie tyd aan iets wat jy n negatiewe opmerking aan gee.
Tensy jy wil, dm my?
Konfronteer jou klagtes direk op my isnta ?
Heyy thankss ?❤
DM pleasee ???
Umhhh? no comment.
Maar baie dankie ❤?
Wat van jy DM my op insta?
@ulilategan_ich
Jy kan haar self vra? eks nie n telefoon boek nie
Dankie ??
Maar ek dink nie altyd so nie ?
Ek ken baie nicolenes. So ek gaan net ja se ? rede?
Met n hoofletter?
Go check my previous posts
Met my skelmpie?
Dalk ? DM?
My alles, my rots, my bestie en en en? maar nee ons nie saam nie? as dit is wat j bedoel
Dankie??
Miskien moet ek...
DM my n bietjie? asseblief ?
Ek mis jou meer ?
Haha, thank you so much ?
?kan nie wag nie
Dem bestie of mine always gets my best?pics ?
Iemand besonders ? my geheimpie
Shhhh,,, ???
Awh hahah baie dankie??
Resend dan jou vraagie ? ekt alles delete en miskien was joune deel van die bondel
Umh ek dink die idee wat jy stel is dat ek dit nie sommer vir iemand sal sê nie ? so umh jy gaan dan nie sommer dit hier uitvind nie
Dankie ?? DM?
Jaah, dankie. Ek kan rerig nie kla nie ??
Ja ek kan?
Ek smaak jou nog meer?
Wel haai daar alweer. Haha, umh kan ek jou no. kry miskien. DM MY ?
Ek dink ek weet wie jy is ??. Jy sal maar moet kom uithaal en wys ??
Not at my sad place ?
Well. Dis maar n seun se geheim? ongelukkig gaan daai lysie nie verskyn nie?
Hulle het seker baie swak balans ?
Welll ??? awkward...
The goblin ???
Maar anyway....
Ek dink jy bedoel are*
Maar hulle is
Canike S, El Marie W, Reinard L, Julian V, Henlo b, Robert S, Mabel C , Danielle S en Jaco vdM. Hulle is my rotse❤ so nobody touch dem ?
Groen
Single life ??
Umh ... well, the person and I should share a few commen interests and the person must be humorous and honest (very important), should respect all and yeah, I guess the looks of the person plays a role, but looks is more of a bonhs you score (the way I see it)... at the moment is that about it ?
Reinoldus (jy behoort die naam te ken as ek reg is)??
Dm... ek mag jou dalk meer mis as wat j dink????
Ek weet wie jy is ????♥️ dankie
Umh. Sjoe ?. Kan die stories so erg wees ??, wat van ons leer mekaar ken en kyk waarheen als draai ?? Klink dit na n plan?