Visit this profile later to see if your question was answered.
Nee wat!
Net bietjie buite gestaan...
Nee nee ek het net oë vir duke jammer!??
Aggg nee wat volg net jou voorbeeld Raut!?
Jong op die oomblik weet ek self nie eers nie!??
Daar is dae wat ek hulle mis ja!
Maar amal gaan op hulle eie misie een of ander tyd!
En groei uit mekaar uit...
Elke liewe dame is pragtig!?
Ek dink nie so nie??
Om nou eerlik te wees! Hou ek op die oomblik nie rrg van iemand nie!
Maar te gewoont aan die single lewe??
Natuurlik die grootste ou in die gym!
Dirco☝?
Well this is a tuff one!
Because all of my friends mean everything to me!
But I have to say Leon Boshoff!
Frank!❤? #Futuremillionaire
Jong...
Maar net iemand wat my anvaar soos ek is en my reg help as ek van pad af gaan tyd tot tyd! Maar ook deer alles saam my staan
Hoop dit gee ju n idee?
Hopelik eendag so groot soos jy
Wag vir die regte een?
Jong as n mens nah my kyk sal jy dadelik weet ek gebruik geen sulke goed!?
Jong dis n baie moeilike een!
Laaste week wat verby is baie nuwe mense ontmoet en elkeen van hulle is cool!???
Leon Boshoff all thay way!