58
Replies
Waar was die after party gewees na die matriekafskeid?
By Mario hulle se plaas
Wat dink jy van JD van der Walt?
Hy is vir my vrek oulikk?
Gaan jy in dorpskoshuis wees vlg jaar? En as jy gaan wees in watse en?
Jah ek gaan!! Bellatrix?
Beweeg jy en Reinhardt verder uit mekaar?
Nee nie rrg nie? Ons het geclick vanaf ons ontmoet het en daai vriendskap is nog daarr?☝
Ju rok was kak lelik
Nie dat ek omgee wat jy dink nie...dankie
$exyste meisie wat k ken ??
Nawwhh well dankie???
Watse foon het jy ?
Samsung A5
Solank jy gelukkig is moet jy nie jou steur aan wat ander mense te se het nie. ❤
Dankie ek waardeer?
Ok maar goed jy en Reinhardt is uit , hyt lekker op jou verneuk..
Ek stel nie belang in wat mense te se het nie!! Ek weet wat ek weet☝en hy was n vrek goeie kerel vir my?
Hoekom het jy daai kleur vir jou rok gekies?
Jyt baie mooi gelyk !
Ek hou daarvan om anders te weess? ek geweet niemand gaan die kleur he nie☝ My pa het actually besluit dat groen die beste by my lyk, so dit was spesiaal vir my❤
Baie dankie? x
Jy het amazing gelyk op die matriek-afskyd!!
Baie dankie ek waardeer?
Praat jy en Reinhardt nog ?
Ja ons doen
Van waar is jy ???En net daar by Wow?Jys pragtig ?
Klerksdorp? baie dankie
Hoekom is jy vriende met marelize?
Sy is regtig so muslik met almal ...
Jy kan dink sy's muslik , want jy verstaan haar net nie!! In die lewe kry mens min mense met wie jy "click' en sy is een van my mense?☝
Ek dink jys my baas
Hoekom sal jy so dink????
Is jy en Reinhardt heeltemal uit ?
As jou vraag is☝- is hy single "Ja". Is ek single "Ja". Is ons nog baie goeie vriende "Ja" ?
Eks lief vir jou ??
Hkm dit anoniem sê???
Ek is baie meer lief vir jou❤
Van wane af ht jy begin hard oefen?
Laasjaar September☝
Watse vakke ht jy oor?
Besigheids en Afrikaans
Weet jy wat inge gaan swot volgende jaar?
Ja?
Sooo jy en Stephen...? arme Reinhardt
Niks gaan tussen my en Stephen aan nie...☝? vir wat okal dit jou pla
Is AD die rede
Nee? daar was niemand anders nie en daar is nogsteeds niemand anders nie!!
As ek mag weet wat het tussen julle gebeur? Maar as dit te persoonlik is is dit okay
Dis net n besluit wat ons saam gemaak het om eerder vir mekaar bietjie spasie te gee? niks sleg het gebeur nie en ons is nogsteeds baie close?
Is jy en Rein nog saam?
Nee
waar gaan jy op matriekvakansie?
Hartenbos❤
Ek weet hoe lyk jou matriekafskeid rok ??
Dan moet jy weet hoe baie ek jou vetrou??
Wil jou graag beter leer ken! ?
DM my
Jys 1 amazing girl??
Dankie ek waardeer??
Gaan j in 'n kampus koshuis bly volg jaar of in ju eie woonstel ? En as j in 'n koshuis gaan wees watter een ?
Ek gaan in my eie woonstel bly?
Vosser?girl jys amazing??
Well dankie?
Het jy al jou lisensie ?
Nog nie☝
Het jy al jou matriekafskeid rok ?
Jahh?
Watse kar get jy gekry ? En is dit automatic?
Peugeot GTI?
Nee dit is nie?
Manne jonger as jy wat cradle snatcher worthy is??
Dink nie rerig daaraan nie..?
Wanneer verjaar jy?
19de April
Top 20 mooiste gr 10 meisies in wesvalia?
Sho...ds van die graad met die mooiste meisies? ek sal hull ni kan lys nie
Wat wil jy gaan swot?
Bcom ondernemingsbestuur
Die liefde van my lewe??❤ reinssszzzz
Mag ek dit altyd wees❤?☝
Eks lief vir jou- emosionele woorde daai??
Jys so $exy met jou smile??
Nawwhh Dankie?
Ek dink hier is 'n paar mense wat ongelooflik jaloers is...jy hoef jou nie aan hulle te steur nie?
Ek dink jy is heel okay☺
Baie dankie ek waardeer?? Dit kom maar voor in die lewe
Jy is een amazing persoon ?❤?
Nawwhh baie dankie❤?
J bja fake
Hkm kom se jy dt nie bietjie in persoon vr my nie?
Hou op om jou gesig so te trek jy lyk nie $exy nie ?
Ek hoef nie vir jou $exy te lyk nie?☝
Is ek n 1 of n 10 ?
Ek sal nie weet?
Oulike graad 10's meisies?
Daars teveel om op te antwoord??
Jys steeds amazing.???
Jou ou ook.????
Baie dankie❤?
Fok jy vir reinhardt rond? ?
NEE
Bja vn ju instagram fotos is rrg ni mooi ni
Wel jy hoef hull dan mos nie te like nie?
Hkm is j so los??? Jy ht n ou ma hang ALTYD aan andr ouens
Askies ...my ou is die enigste een vir my !! En ek sal graag wil sien waar hang ek aan ander ouens?☝
Hey jou lekker. Jy lyk mooi in rooi ❤️?
Dankie?
Who would you take a bullet for ?
Any person I love
VIEW MORE