Visit this profile later to see if your question was answered.
Haha?? vertel jy my maar wat gebeur het?
Dit was hartseer...sooos dit vir haar ook was laasjaar...? maar daar is ongelukkig niks wat ons aan die saak kon doen nie?
By die jaar se matriekafskeid het n paar meisies mooi gelyk?
En laasjaar sin het Nadia byver die mooiste gelyk?
Eerlik waar dink ek sooo?
Aaaawwww danq?? maar ek dink jy vat die prys vir die cuteste???
Of coarse mis ek haar...enige ou wat uit n verhouding kom sal sy meisie mis? Want op die oomblik soek ek nie n ander meisie of iets nie...
Dis n lang storie hkm ons die besluit het vir ons??
Danq danq? ek probeer maar by jou klas kom??
Ek twyfel of ek iemand anders sal kry...?
Flings werk nie rrg vimy nie??
Potch en Klerksdorp het te moeilik geraak en ons toe besluit om mekaar spasie te gee??
Piss cool ouens??
Wat kan ek sê...???
Aaggggg danq baie!?? Maak sommer my dag!??
Nee jammer?
Hhhhmmm danq danq!!??
Jaawp ek is?
Jaaneee Trots!!!??
Dankie dankie mens...ek waardeer??
Daars n paar goeie koshuise...maar in my opinie sal ek se Bellatrix?
Dankie ek waardeer!☺??x
Nee jammer?
As ek dit nie verkeerd het nie..is jy die een wat van dit hou??
Dankie ek waardeer!!☺??
Ons saam besluit op dit? maar niemand sal verstaan wat ons doen nie
Ek weet presies wie die is!? Danq??
Volg maar in jou voetstappe❤?
Ek is maybe Saterdag in Potch?
???? as jy lag is jy sag?
Want sy is my stukkie hemel?
??? ek sal graag wil hoor watse stories dit is???
Ek word nooit dronk nie??
Aggg baie danq...word waardeer☺?❌
NEE?
Hoekom se jy sooo??
Kom sê dit maar in my gesig?
I would jump from the highest building on earth, with a parachute??
Dis nie wat jou ma gese het nie?
Thank you?
Jaaawww want jou persoonlikheid is altyd daarop✌
Hkm is dit tyd vir n nuwe meisie...as ek die perfekte meisie nou het??
Agggggg danq ek waardeer dit?☺ Ek glo Ruchelle is ook n great meisie vimy?
Ek dink jy is net jaloers omdat jy fokken klein is tjom?? drink bitjie whey protein...ek hoor dit werk?
Glo maar wat jy wil?
Creatine en Melk☺✌
Dis maar harde werk tjom...ek sal nie myself deur die lewe wil cheat nie?
Bcom Ondernemingsbestuur en Entrepreneurskap
Daar is ongelukkig nie n ou beter as ek nie, so ek twyfel?