profile img

Louann

Webblouann

Ask me anything you like anonymously

135 Replies

Beste vriendinne ?

Mecyla
Zilke
Liesel
Hayle
Michelle
?????????

Webblouann replied 2040 days ago

Het jy iemand in die oog?

Nee nie regtig nie !!

Webblouann replied 2040 days ago

Is jy single?

Ja ek is !!?

Webblouann replied 2041 days ago

Liefie!!!!!

Vra jy het ek een of se jy eks joune want met altwee is antwoord nee !!?

Webblouann replied 2048 days ago

Het jy die kak stories van jou gehoor by die skool of is dit net al die matrieks wat weet !!!???

Wel ek gee nie regtig om wat andr van my se nie darem weet ek dat ek belangrik genoeg is om in hulle gedagtes te wees !! Mens kan maar se wat hulle wil ek gaan hulle nie keer nie , die stories gaan rondloop maar darem weet ek as dit waar was sou hulle dit vir my kom se het en nie dit versprei het nie ? ek ken my plek ... ek dink dit is net tyd dat daai matrieks selfs jy bietjie tyd vat en besef wat jy met jou kewe aanvang ek sou defnitief nie kon trots wees om jou vriend te wees nie , so stop maar die stories want ek se jou nou dis seker nie eers waar nie ? lekker daggie x

Webblouann replied 2052 days ago

Fokken slet !!!!!

??kannie warry nie , darem weet ek dat ek nie is nie maar ja jy moet eers na jouself kyk voor jy iemand anders sleg kom se ...!

Webblouann replied 2090 days ago

Nuwe slet van Hoërskool Hugenote die !!

Shame mens kan sien jy het niks beters om te doen as om hoe jy oor jouself te voel vir iemand anders te se nie ...!! ?

Webblouann replied 2090 days ago

Dieter mis uit op jou , jy is een besonderse meisie en enige ou insluitend ek sal gelukkig wees om jou te he ?☺️

Dankie so baie vir die , dit het my mag gemaak .. ?

Webblouann replied 2090 days ago

Hy kon net nie jou persoonlikheid hanteer het nie , dit was te sterk vir hom ????

?? Mens sal nooit weet dis sy lewe ??

Webblouann replied 2090 days ago

Praat jy en dieter weer?

Ongelukkig nie ?

Webblouann replied 2098 days ago

Kn ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik

Jy mag my enige tyd vra ... hier op of op instagram .. alles bly tussen ons !

Webblouann replied 2116 days ago

Wats jou instagram naam

@princess_louann

Webblouann replied 2116 days ago

Hoekom is jy so misluk by die skool jy smile nooit nie ?

Ek smile net vir mense van wie ek hou want eks nie n twee gesig wat vir almal smile al like sy hulle nie ❤️

Webblouann replied 2117 days ago

Hoe oud is jy

15 going on 16 ??

Webblouann replied 2117 days ago

Heyy kn ek jou raad vra asb dis nogal persoonlik

Natuurlik kan jy my raad vra ... jy kan my dm as jy wil !?

Webblouann replied 2117 days ago
VIEW MORE