Visit this profile later to see if your question was answered.
Trust and honesty?
Have the ability to correct people's grammar and spelling mistakes on social media??
En dis waarom jy my qooh???
Classic?
Ek het nie geweet ń blikke kan plak wees nie?Shoe,ek wil nie eers iets terug sê nie net nou lees jy soos wat jy spel?
Ag dankie man?iemand Fris Krispies vanoggend geeët?Geniet jou dag verder jou lieflike mens???
Toe jy sê ekke??toe weet ek wie is die??ek kan ook nie wag nie?lekker Vitamin D all the way??♥️
Want net God weet werklik wat in my/jou hart aangaan♥️♥️♥️.
Uhm well mense gee nie regtig om nie en niemand sal ooit verstaan waar deur jy gaan nie want hulle het nog nooit deur dieselfde pyn as jy gegaan nie♥️. Om eerlik te wees moet jy leer om niemand te vertrou nie behalwe in my case my beste vriend en my ma?
Aw ek weet wie jy is❤️Dankie vir alles wat jy al vir my gedoen het, jy beteken onsettend baie, jy is regtig amazing?Ek gaan jou ook mis?. Maar ek weet jy gaan die beste daarvan maak?
Ag my liefste, ek mis jou so baie??❤️
Aw dankie man❤️, jy is soos super cool?
Moenie vir my sê wat ek verkeerd doen nie, ek weet dit self, jy hoef my nie te herinder nie???
Dit is net ń plesier ❤, enige tyddd??
DM my ek belowe ek gaan jou nie miskyk nie❤️.
Dankie jou oulike mens??❤️
Want niemand gee eintlik om nie, mense vra net uit om dit hulle nuuskierig is?.
Hoe moet ek weet wie jy is? ?
Dankie baie, ek dink well jy is ook❤️
Ongelukkig is jy laer as ek, want jy is klaar onder my deur jou tyd te mors om my te qooh?
Yes, please DM me if it was you!Maybe I didn't mean it in that way
Chanté ?
Theresa?
Sharné ?
Ek dink persoonlik (my opinie) Chanté en Jurie?
Dankie, ek is seker jy is ook?
I think I know who this is???????
Dankie baie x
Dis net n plesier dis wat Liewe Jesus sou doen?
Dankiiieee❤️❤️?
Obviously weet ek wie dit is, dar is net een vriendin wat al getroud aan ons vriendskap gebly jet vir 11 jaar❤️❤️?
Dankie baie vir jou kooi boodskap♥️
Dit beteken so so so baie vir my???
Lief vir jou x
My persoonlike opinie?
-Sharné
-Theresa
-Michelle
❤️❤️❤️
Clowns??
Baie dankie ek is seker jy is ook?
Dankie baie x
Dis die waarheid, dis my passie en sal ook altyd wees❤️As God vir my n talente gegee het moet ek hom nou mos gebruik??
Altyddd ? Ek is lief vir jou?♥️