profile img

Franco

Ziets11

❤Ask me anything you like anonymously?❤ bereid om alles te antwoord ?✌

34 Replies

Hey jy is baie oulik.....Jy was op n tyd n baie goeie vriend vir my...Bly so oulik...Jy is hot verby...PS ek van jou gehou maar het jou nie meer as n vriend gesien nie...♥♡♥♡

Dit is seker so vir die beste

Ziets11 replied 2901 days ago

Jys nice voor jou vriende , maar skinder agter hulle ??
Waardes??

Ek sal nou nie weet nie

Ziets11 replied 2901 days ago

Dis nogals snaaks om vir jou te kyk waneer jy praat , weet nie vir watter gesig om te kyk nie ?

Wel ek het net een so kyk maar

Ziets11 replied 2901 days ago

Jys darm n baie oulike mens??
Cutie pie?❤

Baie dankie is oulik van jou Dm my seker jy met so oulik ???

Ziets11 replied 2904 days ago

Aaaaawwww , ek lees nou eers?Liefies jouu bodyguard ? Kayls_48

Hehe agg is oraait my mens ?

Ziets11 replied 2904 days ago

Hoekom kan jy nie net een meisie he en by haar bly nie? Hoekom rondhoer ?

Ek het nog net een meisie gehad die jaar ... Dankie jy is ook oulik ??

Ziets11 replied 2909 days ago

Jou skool?

Ooh daarsy aii in graad 8 toe ek gespeel het was dit Martin Kirstein .. Hoekom neek jy in die verlede in anonymous ????

Ziets11 replied 2910 days ago

Onder 14

Watse skool watse span ? ?✌??hehe wees spesifiek

Ziets11 replied 2910 days ago

Kan ek jou 'n gehuimpie vertel jys cute??☺

Baie dankie ek is seker jy is ook DM my ?✌?

Ziets11 replied 2910 days ago

Beste stut toe jy gr8 was?

Onder wat nogals onder 14 of springbokke wees meer spesifiek ✌✌

Ziets11 replied 2910 days ago 1

JY IS I FOKKEN BELEDIGING , JYS I MAN HOER EN EK KANNIE JOU VERDRA NIE

Baie dankie ek waardeur dit baie ek is seker ek is lief vir jou ✌???

Ziets11 replied 2915 days ago

Wie is sy???

Wel jy ken haar naam so ek neem aan jy weet wie is sy ✌✌

Ziets11 replied 2915 days ago

Sonique??

Wat van haar ? ??wees spesifiek

Ziets11 replied 2915 days ago

Hey

Helloo ?✌

Ziets11 replied 2915 days ago

Hkm boxers?

Dit is wat my ouers my koop en is gemaklik ???

Ziets11 replied 2916 days ago
VIEW MORE