Albert van Niekerk
albert.vn
87
Replies
Wie is jou couple goals???
Daars 'n paar mense wat ek dink goed saam sal pas, maar noggie saam issie ✌
Jys n cool mens ☝?️?
Thenkkk youu ? eks seker jy is nog cooler ?
Hoe is daai meisies van hartenbos?
Watter enes??✊
How much do you have in your bank account ?
Not enough ?
Sal j vir n Graad 3 meisie gaan?
Stupid joke ✊
Jy en Bianca Von Willig is saam op haar instagram post? Wat gaan daar aan?
Niksie wtfff ???
albert is leka both ways
dronk en sober ??
Aweh aweh ?❤
Nei Visser?
Lekker mens ?
Ami Bezuidenhout?
Lekker mens ?
Jy bra ek gaan jou secret van die aand vir almal vertel
Watse secret? ?
Jy lyk so kak en ernstig in jou laaste foto? Lyk of iemand jou pap gesteel het
As jy lag is jy sag ??
What are you sick and tired of?
Exams ???
Christiaan?
Coolste mens ?
Ek weet nie hkm nie maar ek voel net asof ek dit vir jou moet se : jy is n djas persoon en al lyk jy deur die kak meeste v die tyd is jy nogals slim en j weet j kan enige iets doen as j in jouself glo ?? Die Here het n plan met jou
Sal maar net na die goeie kant van dai ene kyk ? thankss ?
What makes your life worth living?
Hope and Dreams!
If u had to marry someone tomorrow who would u marry and why ?
Honestly have no idea. I believe that you need to gain a certain amount of maturity to be capable of making a decision of such importance. I also believe that extremely little, if anyone my age have reached such a level of maturity.
Jy lyk soos n cool mens ? Ek voel mense judge jou dalk n bietjie te veel voordat hulle jou leer ken. Maar dis iets waarmee n mens maar moet saamleef ? Gaan aan soos wat jy doen, moenie daai mense humour nie!
Thanks ? much appreciated. As mense my vooroordeel dan is dit hulle probleem en as ek my daaraan steur dan maak ek dit my probleem. So die beste wat mens kan doen is om mannet enige negatiewetyd te ignoreer ?
Top 5 meisie vriendinne wt jy ni sonder kan ni
Madelein, Marenique, Danielle Buckle, en nog n klomp ander...
hk is j en danielletjue uit???
Ons is beter as vriende ?
waar gaan jy desember? ?
Hopelik klomp plekke ? maar meeste van die tyd in Knysna wees ?
is jy goeie vriende met armand?
Beste* ?
You have unlimited money. What's the first thing you do?
Buy an Audi R8 ??
Jy kuier lekkkkkkkker
Aweehhh thanks ❤
Belowe jy soek my?
Hoe so? ?
bump mos meisies opi hokkieveld??
Kan dit nettie help nie ??
My wiskunde slet ????
????
Moenie jok nie? ek sien hoe jy pouses na Eugene se boudjies kyk?
Duidelik sien jy my dan nie pouses nie ??
Hoekom jy nie lo geskryf nie ?
Whatsapp my ?
Hoekom slaan jy my as jy "speel slaan",dis flippin seer partykeer begin ek huil
Gan brights toe, koop n pakkie sement en harden the f*ck up ?? jk eks jammer sal probeer onthou ?
Ek wens ons was vriende,elke aand hoop ek dat jy van my sal hou as n maat maar ek het nie die selfvertroue om met jou te praat nie. Jys my hero
Baie dankie en ek is rerig nie iemand wat mense sal wegstoot nie so kom praat asb met my ? ek is altyd oop vir nuwe vriende ✅
Dink jy ook Eugene is hawtttt?
Kyk nie na ouens nie ???
What will your child's name be ?
Johan, I think ???
Aweh breh jyh kuiher lehkeher
Thanks I guess ??
Jy act heavy duty fake op die qoohs...jys anders voor jou vriende...baie anders soooooooo eeder jyt nie lekket vriende nie omdat jy moet verander of jy weti hoe jy eintlik is nie...
Offfff... jy moet net fokken grootword en n lewe kry ??
boo*s of A$$? Wat kyk jy meer na?
Persoonlikheid ?
op n skaal van 1-10 hoe gou raak jy verveeld?
15 ???
betaal jy mense om jou te qooh??
Defnitief ? dis mos hoekom ek so baie qooh's het ?
Perfect date?
Perfect person = Perfect date
Madelein luus?
Beste mens dai ??✅
Ek weet eks lowkey jou bestie ?
Seker jy is ?
Doen jou rek huiswerk
Ek sou as ek die werk verstaan het ???
Jys n molkop
Aweh eks seker jys n groter een ?
Dexter jys my bestie✨
Wies dexter? ?
Stem saam met di aiya wat se jy lyk soos pappa??
As jy so se ?
J lyk presies soos jou pa...presies?
Asb nie ???
What is the best piece of advice you've ever gotten?
Don't let your negativity influence the people around you ?
Is jy seker jou meisie is n meisie?
Wdf gan an met jou kop?
Stel jy belang in meisie?
Het so te se een ?
hoekom is jy so kinderagtig?
As jy dink ek is, is dit maar jou probleem ? hoop darem nie dit pla jou te veel nie ?
smoother bene as myne ???
Shuttup ??❤
Albert wat gaan hier aan?!
-pa
???????????????
Hey umm .. jy ken my nie, maar jy lyk soos 'n baie cool ou xx
Thanks x waardeer dit ?
Aangesien jy als antw.. het jy en mieke agenberg op n stadium n history gehad?
Mieke Agenberg? ?
Best friend that is a girl ?
Danielle Buckle ?
Gaan jy 1ste XV speel volgende jaar?
Nope, die kompetiesie is te goed ?
Wats die deursnee van jou holnaat ?
Wat is die deursnee van jou brein? ?
Wat dink jy van jou suster
Konnie vir n beter sussie vra nie ✅
top 5 meisies in jou graad? ?
Daars net een op my lys ?
Hkm ht j v skl verander?
My vorige skool was net nie vir my nie ? geniet dit baie meer in stellenberg ✅
Jou naai niemand is bamg vur jou nie...ek nai jou dood in jou hol met my vuis terwyl ek gister se huiswerk doen en ek sal jou pieter noem terwyl ek dit doen...nie albert nie...ennnnnn dan sal ek met jou hond en kat vry...VOOR JOU!!! ...love you
Geniet dit ????
Eks bang virjou
Geen rede om te weesi??
Mads ???? snaakste mens ooit
Jy en Danielle??
Wat van ons ?
Hoekom het jy vir Mienike hulle gelos vir Anri se groepie?
Ek het niemand gelos vir enigeiemand nie my vriendekringe het net uitgebrei ✅
Sad hoe ons van mekaar weggedryf het x
Whatsapp my x
albaster ❤️
baie tyd en liefde vir jou.
Meer tyd en meer liefde viju ❤?
Wats jou nommer dan vertel ek jou daarvan?
087-kry n lewe?
Jy lyk nie soos n albert nie...jy lyk soos iets ander soos...uhm...jis dis so op die punt van my tong...mmmmmjy lyk soos iemand met n p in jou naam ...petrus? Huh uh nee...pietie? Daais baie naby maar nogi heeltenal nie...PIETER? Dis perfek
????? ek dink albert is cooler?
Irwin Meyer se skoene brah? Is mos kak mooi ?? gerzesibley
????
Mis jy die seekat??
Dink ek weet wie dit is ? #7maande
Van wie hou jy ?
Niemand op die oomblik nie, jammer ?
Jy soek rerig baie aandag by al die meisies
Stuur my jou nommer dan praat ons ??
VIEW MORE