profile img

Alma

als_b212

Ask me anything you like anonymously

341 Replies

Watse kanker het jou pa?

ALL Kanker - Akute limfoblastiese Leukemia.

als_b212 replied 2557 days ago

Wat doen jy in Pretoria?

Was daar by n lodge en pa chemo gekry?

als_b212 replied 2567 days ago

Hoe bedoel jy jou pa en Nandtes se ma was lank saam?

Op skool was hulle saam vi baie lank so my pa en sy ma ken mekaar al jare lank en my ma en sy ma ook en alles so jah?

als_b212 replied 2605 days ago

Jy het 'n super mooi glimlag!?

Danki ek waardeer dit baie ??

als_b212 replied 2605 days ago

Wie is op jpu story almal

Chezahn en ek en ine en merwe en elizma ek dink ?

als_b212 replied 2606 days ago 1

Is jou ouers geskei?

?ek kry di vraag baie ?
So ek sal nou ma antwoord ?

Uhm nee my ouers isi geskei ni- ons as gesin doen ni baie goed saam ni want my ma werk letterlik elke liewe dag en my pa is besig met sy eie dinge - my pa is redelik afwesig soos hy sal ni na ons sport tu gaan ens ni dis dalk hkm jy dink hul is geskei ? Ek weni ? ?

als_b212 replied 2607 days ago

Ek het nie gedink jy sal Piel suig nie

Wel jy het reg gedink?
Want ek sal ni

als_b212 replied 2608 days ago

Here Meet my ***** here jxhotbox.top juliec9926

Meet my ??

als_b212 replied 2608 days ago

My crazy naked girlfriend jxhotbox.stream gailynne3w199

En ek sal dit wil sien want??

als_b212 replied 2608 days ago

Jou wens het waar geword ???❤

Mmmmm?

als_b212 replied 2610 days ago

Jou bests seuns vriend en hkm?? En nie MJ nie want hyss jou iets??

?oohh myyy

Booyens (nanti)
Wel ons ouers ken mekaar al lank ?my pa en sy ma was virrr lannkkk saam?? ma anyways
Jah so ons ken mekaar al lank en ini laerskool het ons baie vasgesit soos heavy
Maar ons het n vriendskap gebou en hy het naby aan my hart gegroei-
Wel daars baie redes- maar ek kan hom vertrou - en ek weet hy sal altyd opkom vir my - hys regtig een amazing mens- mat n baie mooi hart
En ek dink ons het baie dinge waaroor ons dieselfde voel so jah- dit maak di vriendskap makliker - ons is eerlik en reguit met mekaar _
Ek het soveel liefde vir hom xx
MLB

als_b212 replied 2612 days ago 1

Brag about yourself. What are you really good at doing?

Failing ?

als_b212 replied 2613 days ago

hi, u can fund more my nude photos here - xsweetxxhot.info kimberly2j450

?

als_b212 replied 2614 days ago

Soos jou wit en swartes was die bestes

Aky??

als_b212 replied 2615 days ago

Hoekom het jy meeste van jou fotos delete

Ek het ni gedelete ni net gehide- ek weni want dit was dom??

als_b212 replied 2615 days ago
VIEW MORE