Visit this profile later to see if your question was answered.
Thanks ?
om iemand te verneuk
well ? ? dis nie eintlik waaroor die post gaan nie
ewh
Niks ? Ons was nog altyd vriende net nie meer so close
sy is wel ??
mense het jou ook lief ❤
definitief geld
Waantoe ? ?
kos ? gee net rolle
wat gaan aan met jou ? ?
nee ag siesa
my tyd ?
uhm nee ? sal graag eendag vir liewe Jesus een wil wees . ?
yes I do ? twinning
Well ? moenie my bestorm nie , groet en vra asseblief ? soos 'n normale mens ?
'n Mini varkie ?
Baiee dankie ?
Bellville Hoër
vuil tande
ja ?
toe ek nog 80% vir wiskunde gekry het ?
BAIEEE ?
wie is dit ? ek mis jou ook ?
nee , 2jaar terug ?
Baie baie dankie ? Jy mag my maar wys , maar ek is nie 'n one night stand waar ek net vir een aand joune kan wees nie . (wie is jy dan einlik ? stuur 'n boodskap ?)
OMW , dankiee ?? is jy wie ek dink jy is ? ?
as ek net geweet het wie jy is ?❤
dis die waarheid ??
wanneer die ou vir my 'n boodskap stuur en ek begin soos 'n poephol te smile vir my foon . ?
my boo*s , want daar is in elkgeval niks ?
DM ? (for my own privacy)
15 jaar 2maande 21dae en 35min
ahh ? baiee dankie x
wat gaan ek nou eet ?
sies .
waar kom jy daar aan ? ?
Daar kom Amerikaners vir ons kuier ??
as hy/sy snaaks is ?
Meskien ? maar ek het nog nie iemand so perfek gekry nie .
nie einlik nie ?
agh wat , niks veel nie . ? ek sê maar vir veiligheid niks ?
drank ?
slide dit in my DM's ? dm my x
58% ?
but jy's way mooier ? dankie blom ❤
baie dankie ? slide jou naam in my DM's ??
enigetyd ??
meskien vat jy my asem weg ? ek speel , but you never know . Jaa baie ?
- Vriendelik
- Sin vir humor
- Beeld van Jesus
- Hulpvaardig
- Glad nie judge nie
- Nie jaloers nie
- Hardwerkkend
- blond met ligte groen/blou oë
- mooi bene
- lekker boudjies
- groot hande
- lank
- mooi hare
- sportief
- slim (kan vir homself dink)
- MOOI tande / smile
- nie te maer nie (gespierd)
Jaa , ek weet dis 'n lang lys ? but almal het flaws en hy hoef nie perfek te wees nie , maar jy het tog gevra wat's my droom man .
'n Mens hopelik ? (bedoel jy soos "wie is jou droom man" of "hoe moet jou droom man wees")
'n Mens hopelik ? (bedoel jy soos "wie is jou droom man" of "hoe moet jou droom man wees")
Vogue ?
weet nooit ?
maybe jy ? you never know hay ?
- as iemand die lig afsit terwyl ek in die badkamer is
- as iemand my hare deurmekaar maak
- as 'n ou die woord "$exy" of "hot" gebruik
- ooh en as iemand maak of hulle dronk is , maar net einlik hulle naam gat maak
Maybe maybe not ?
Suid-Afrika en Rio ?
okay
nee watte hell ? jy raak nou weird
watte ?
een wat baie vinnig ry ? en rooi
bly jy weet dit
het hom al gehoor ?
het nie een nie ?
huh ?
ek waardeur die vreeslik baie ❤ baie baie dankie
definitief niks met my te doen nie ?
wanneer jy nie weet wat om te sê nie .
uhm dankie ? ? maar nee
eish sorry
scroll down ?
haai shame , jammer om te hoor jou mammie noem jou dit .
Lank genoeg om die koekies van die boonste rak af te haal .
mense wat lieg ☝
amper ? maar nog nie .
baie baie dankie ? jy kan gerus dm - ek hou van maatjies maak . ?
ek't nog nie eers ja gesê nie en jy sê al dankie ? ?
or not ?
ughhsbhsuabajjabzh
wat de hell ? ??
nee wat . skip
sies
uhm ? I don't know ?
Samsung ?
Ek dink soos R10 om die bank account oop te hou ?
tênkssss ❤❤❤
lag jy vir jouself?
by jou ?
wanneer ek gaan begin oefen ? die vakansie maak 'n mens sleg
gee jou ma nie vir jou kos nie ?
jy kan so maak
Verskriklik baie dankie ??
ek weet nie wie dit is nie ? but baie dankie ? (gesien hy't gesê hy gaan sy account delete ? duidelik het hy nog nie genoeg aandag gekry nie ? )
Skies my , jy ken my nie eers nie . hoe kan jy so iets sê ? Btw ek sal nie skaam kry as ek kanker gehad het nie , want wat jou nie doodmaak nie , maak jou sterker . Ek het dalk nie al kanker gehad nie , maar ek was al opad graf toe . ek het life scares wat baie min mense van weet , want ek's skaam daaroor . but dis alles okay , want dit wys net ek is sterker as mense soos jy wat net enige iemand judge . ek is tevrede met hoe ek lyk en worry nul oor wat jy dink . jy is 1 mens uit meer as 7biljoen mense in die wêreld . baie liefde vir jou , darling . dit lyk of jy dit nodig het . (thanks for showing your name ?)
Baie baie baieeee dankiee !! ❤❤❤ (wie is dit ? ? )
actually nothing