Visit this profile later to see if your question was answered.
defenitief vertroue inmekaar en ook dat jy met die persoon oor enige iets kan praat
Awhh dankie Dané'tjie ? Jy is so pragtig ❤️
No reason to be unhappy
Sy liefde vir God ❤️
Mense ?
Slim , slim en baie slim! ?❤️
Nee ? Maar wel Melissa Trautman se suster
"As ek val" - ongelooflik ?
Vriendelike mens met n goeie hart ?
Baie mooi en oulike meisie ❤️
Awesome memories van kuns klas ??
Goeie hokkie speler en mens ??
Beste ooit , love haar ❤️
Daai cool gadgets uit Spy Kids ?
Eksamen, disney lekker nie ??
Nee ek weet glad nie ? Maar eks rerig jammer vir wie ookal dit is , eksamen en toetse en ek was net baie besig , maar ek beloweee die vakansie sal ek kan kuier ????
Just make a plan ?????
Eerstens dus Adelé ? Wel sy het baie kom kuier aangesien sy en my suster beste vriendinne is. In die begin het ek nog net gegroet en terug in my kamer gegaan , maar nou dink ek sy kom kuier eintlik amper meer vir my as my suster ? met die loop van tyd het ek agter gekom dat sy net n frikken amazing mens is en so liefdevol ❤️ maar toe ek agterkom sy is ook n koffieliefhebber was dit n done-deal ?? en so het ek net meer begin saam kuier , en sy het altyd die beste advice? maar jy weet jys close met iemand as jy jouself kan wees rondom hulle en hulle kan jou "kwaaier-tye" hanteer ? En nou is sy vir my n beste vriendin, oefen-buddy, persoonlike dagboek , koffieliefhebber en belangrikste van als, is sy vir my nog n suster ????
Eks soos 15 ✋?
Dankie ??
Okay, wel nou doen jy ?
Wel omtrent al my laerskool vriende het ook Bellville toe gekom , behalwe Mari en Thyla , ek sien hulle so af en toe . Dan natuurlik Lize ons kuier tenminste elke 3 maande of bietjie vroër?
Hulle weet wie hulle is ❤️
Nederland ???
Mense na aan my hart ???
? ?
Taamlik uitdagend ?
Net soos ek jou onthou, jokes en als ? Dit gaan lekker dankie ? en ek mis jou way te veel !! Mis dit om jou in my skool en klas te he en jou geselskap ?? Hoop dit gaan nog goed met jou ook xx
Awhh cute baie liefde vir jou , jys een uit n miljoen ❤️
Okay? ?
Dankie ??
❤️❤️❤️
Hokkie ?
Daar is tog niemand anders as Nika nie ??
Dankie ?
Koop n goalie kit vir Melissa ?
Koop n starbucks winkel vir my en Adelé ☕️
Gaan besoek Typo ??
Hou op omgee oor die wêreld se ekspektasie van jou , en wees net die beste jy , wat jy moontlik kan wees. ?
My suster ???
Hahaha nee ?
Dit was great ??
Ek is goed in need for speed ??
???
Lize Herbet ??
Adelé, Melissa en Doné? Ekt altyd n lekker tyd as ons bymekaar is ?
Rustig ??
Op die stadium is dit miricales from heaven ✨
Sys regtig n pragtige mensie ? Sy is altyd so positief ?? En sy groet altyd , wat ek baie waardeer ?
Omw isabel, jys regtig pragtig ?
Ag my moeder , sys so cute ? Ek het die voorreg gehad om hierdie jaar saam met haar in n hokkie span te wees. ?? Ek ken haar aan die woorde : "ag oulik!" ? En she happens to be een van my beste pelle se meisie ?? oh jah en my mede "hoofmeisie" ?
Shap shap mieliepap ????
En ek vir jou ???
Dus soos die coolste meisie wat jy in jou lewe gaan ontmoet ? Syt n hart van goud ? En sys my koshuisbrakkie ??
Kom al n lang pad saam my, since gr.1 ??
Die snaakste persoon wat jy in jou lewe gaan ontmoet. ? Sy maak n slegte dag beter deur net haarself te wees ? Ek het baie liefde vir haar ?
Dankie ✨
Ek dink daaraan om n dokter te word , maar nog nie seker nie ?
Sushi , always ?
Liefe jou ?☀️
1.koffie ☕️
2.typo ✨
3.kuier ??
En ek love jou meer as koffie en dus baie ?
Yes please ??
n Trip na Nederland saam my suster in haar matriek jaar ??
Yess, se net wie jy is dan reël ons ietsie ??
Kom ons sê manett ek het nie geweet wat n blokkieraaisel is nie ??
Asseblief ??
Awhh cute ☺️ Dm my xx
Buy a house and fill it with puppies ?✋?
Sê net wie jy is dan maak ek n plan ?
Melissa , she just never lets me down ?
En dus wanneer jy weet dat René verveeld is ?❤️
Ja tiaan ? Eks bly iemand kan my van reg spel ??
It means Graceful ?
Wat is R10 anyway ???
Selcouth, it means Unfamiliar, rare, strange, marvelous, wonderful. And my island is gonna be all of that ????
My sussie , want sy inspireer my net in alle opsigte ?
Jys oulik ??
Ooooh isit ? ? Waars dit nogal ..
Jammer? .. Ek seker wie ookal dit is mis ek baie ... My lewe net n bietjie besig nou ? Dm my asb xx
Ek het verskriklik "BAIE" geleer ???
Neeee ? ek dink nie ek gaan nog tyd daarvoor ook he nie ?
If they don't treat someone with respect ?
Vanilla of creamy ☕️?
Tussen my een hond en die ander een ? I just can't decide ??
Mixed feelings ??
Ek kan nie kies nie , maar hulle is defenitief my favs ??
Lief jou meer ?
Wats jou nommer komkommer ?