Visit this profile later to see if your question was answered.
Mens sal nooit wees nie
Maybe maybe not. Ek sal my drukkie kry thanks
Uhhm Officialy no bf dear :/ luckily I do!
Agree to disagree!
Jy gaan taal dop! :D
And that is not creepy at all!
The muffin man?
I know who u are ;) pizza, chicken, chocolate; Mcdonalds, well it's too hard of a question. I love food!
Want iemand het my baie geirriteer en ek het wiskunde geskryf
Hoe bedoel jy? In Robertson?
Hahahaha
Why? :| kom ons se maar vandag.
Al is ek ver van jou, sal ek daai woorde altyd onthou. Dis waaraan ek vas hou.To know I'm your angel makes me so happy. Jy's 'n deel van my en dit sal altyd so bly ! :)
Jaah ek is 'n kaas-freak!!!! Love dit baie.
Kom ek vertel jou. Jy's BAIE verveeld! (Ek sal nou nie die regte woord hier skryf nie haha) maar weet jy wat, die feit dat ek nou hier antwoord maak my seker ook verveeld? Haha
Jy's dan definitief vir my gemaak want jy's net so awesome en meer ®ein ! «Without Wax» (thinking face) :)
Awwh ja nee mag daardie 27 dae vlieg en die 5 dae stadig verby gaan :) *mwah* ! !
Op die oomblik sit ek en luister musiek maar ek gaan nou amper leer! Of ek wil.Ek sal maar kyk.
Immm New York en Duitsland!
I am alive
Check my previous question and answer
I don't have one officially but there is soooomeone awesomely amazing in my life !
Awe :) ons het vandag begin, en dit was 'n lekker vraestel maar ek voel nog glad nie die hele eksamen-vibe nie. Ek is baie gechill op die oomblik.
ek mis elkeen super mal erg baie!!! Dis my 2de familie daai!
Dis 'n website waar jy 'n vraag vir my vra maar ek het nie 'n idee wie die vraag vra nie ;)
Baie lekker dankie! ek dink ek gaan goed doen! 9 folios vol beteken seker iets :)