Visit this profile later to see if your question was answered.
Het al beantwoord ?
Sys baie oulik ? .
Ek sal alles doen wat ek graag wil doen saam met die belangrikste mense in my lewe ❤ .
Dankie ? . dm my
Ek is seker jys baie mooier ? . dm my
Henk ❤ . My hart se punt en hy verstaan my en ondersteun my in alles ? .
Hoekom is jou ego so kak groot ??
Jys so snaaks ? hande klap vir jou ? . Ek is nou nie jy wat dit al in gr2 gebreek het nie . Ek hou dit eendag vir my man ? .
Ek het geen idee nie ? . Hoop maar so ? .
One that brings victory
Henk and sushi .