Visit this profile later to see if your question was answered.
Trusttt
Anja se niggie ? jys cool blaise ☺?
1. Baie slim
2. Mooi en Cute ?
3. Beste vriendin ?
4. Baie vriendelik
5. Sys flippen erg fragile
6. Syt die cuteste gesin ☝?
7. Sy hou baie van coke
8. Workout partner
9. Huil maklik ?
10. Sal nooit vet wees nie
11. Toe haar foon gebreuk het, toe het sy haar ma se ou foon gebruik en vir almal gese syt "gedowngrade" ?
12. Kan alles vir haar vertel en sy sal NOOIT judge nie
13. Sys baie dankbaar
14. Draadbek ?
15. Raak so kwaad vir my
16. KAMERMAAT '16 & '17
17. Sy dink te min van haarself, soos reriggg te min
18. Cute haartjies
19. Verduidelik altyd vir my Wiskunde
20. Sy het haar poef geeet toe sy klein was
21. Haar een hond maak my baie bang
22. Eet altyd paw paw by haar huis
23. Ons kyk altyd crime/murder goed saam
24. Sy kan nie wag om n "ouma" te wees nie ??
25. Trust haar 100%
Jesus Friends Family ? Oh en chocolate ?
Hoekom hate jy so ? Ons doen letterlik niks verkeerd nie ?
Love vir megan maak nie saak wat sy aanvang nie ??
1. Een van my main biathes ?
2. Mooiste lyf ooit
3. Goed in makeup
4. Sy was my eerste "cool" maatjie in laerskool.
5. Sy hou van salted caramel roomys
6. Nie baie sportief nie ?
7. Luister altyd na my boring stories
8. Altyd by haar in Des
9. Bly ons het nie hierdie jaar gedrift nie
10. Al die ouens soek haar
11. Sy neem way te veek snapchats van my
12. Ons het altyd inplaas van "awe" "aweva" gese
13. Haar ma is soooo cute
14. Har suster is ook nogal goals
15. Sy nooi my NOOIT, btch
16. Eks baie lief vir haar ?
17. Sy was die eerste vriendin wat saam my huistoe gekom het (gr3)
18. Sy was "Soet Megan" en toe kom graad 7
19. Hou nie van leer nie
20. Mens drink altyd uit n koffiebeker in haar huis maak nie saak wat jy drink nie ☕
Hahhaha waar begin ek ?
1. Sy eet wors saam met yogurt
2. Haar pa noem haar LK (beteken liefiekind)
3. Sys obsesses met vampire diaries
4. Sy huil (letterlik) as ou mense cute is
5. Sy doen elke aamd 100 situps ?
6. Vryertjie ??
7. Syt n flippen snaakse princess hairstyle in gr5/6/7 gedra
8. Ek trust haar
9. Sy raak kwad vimy baie maklik
10. Sy hou ALTYD van iemand
11. Sy dink altyd ouer mans is mooi (creepy ?)
12. Sy hou van ons toaster ?
13. Sy hou nie van haar katte (of partydkeer doen sy)
14. As sy burp se sy "mama,mama,mama"
15. SYS FLIPPEN MOOI
16. Bestie ?
17. Ken haar al van gr2 af
18. Vertel haar altyd alles
19. Skinder buddy x10000000
20. Wil nooit vir my kos maak
21. Sy dra nooit rerig n hemp in haar huis
22. Hare is altyd gekoek en ek maak dit altyd mooi
23. Knyp my altyd as sy kwaad is
En ek kan nog aangaan tot 101 ??
1. Top 20 baie slim
2. Ek dink sys seker die mooiste persoon in die Wes kaap
3. Sy vat altyd my huiswerk vir my ( mamma ams ? )
4. Eet altyd chicken nuggets pouse
5. Baie sterk in haar geloof ?
6. Maak goeie keuses, soos sy weet altyd wanneer om nee te sê en ken haar waardes.
7. As sy konsentreer, moenie met haar probeer praat nie ?
8. Vriendelik met almal
9. Dans lekker
10. Klere sit ALTYD mooi op haar
11. Een van my beste beste este vriendinne
12. Het n hart van goud
Noggg baieee maar ek wili meer tik nie ??
*Smal / Sys so spesiaal vir my en beteken deesdae so baie vir my ? Rerig baie lief vir haar ?
Wie se dit ? Ons is eintlik bang ??
Not the best year. But im thankful for the people i met and the new things I learned ?
Wattt? Eks rerig jammer as dit so lyk ?
To let go and let God ?
Bora Bora ??
Nee, het nog nooit, sal ook nooit ✋
Amen ??
To not judge people ?
Bitting their toenails ?
lekka
a man who's heart is not after god, should not be after mine ?
Ek wil nou rerig weet wie die is ? Maar baie dankie ?
My laerskool, vriende, meer "free time"
Nie meer graad 8 te wees nie ? En n nuwe begin ?
Goeie vriend van my laerskool ☺
Graad 7 nou in my laerskool ☺ Altyd saam netbal gespeel, sys cute ?
Idk man ?
Mis jou oook ?
Sorry ek is ma ??
1. Build my dream house
2. Buy all the clothes I want
3. Give some to my mom & dad to invest in a big bussiness
4. Donate some to charity
???
Spend as much time with my family as possible
Ons is ?
Hartenbos ? En miskien Hermies ?
Mis haar so baie, ons het so baie graad 2 memories saam, ons was beste maatjies. Sal haar soooo graaag weer wil sien ?
Jordyn & Anja my main mongis ?
EK LOVE GORDONSBAAI PRIMER SO BAIE ?
Beloved ?
Lynn Renee Teagan Margeurite Kari Emma ??
Awwh seker eks net so lief vir jou ??
Ek ken nie regtig vir ami se broer nie ?
Ja ?
Nee dis neti n lekker dag nie want almal is dan altyd so happy behalwe ek ?
JUSTIN BIEBER
I just cropped it from a bigger picture
Ja ek eet roomys ?
Neee ?? Maar dankie ?
Jou ook ?
Nee nie rerig nie, maarnet omdat my lewe baie deurmekaar is op die oomblik ?
Ek hou NIKS van Valenteinsdag nie ❌
Dit beteken so baie ? Ek was n lang tyd terug maar dit was nie n bog deal nie ?
nee ja nee ja nee ja
Ek nie kwaad vir enigiemand op die opmblik, jammer as dit so lyk, ek voel nie lekker deesdae nie
Jordyn is cool Jordyn
I dont knowww
Ek dink ek weet wie jy is. Hou asb op en kry maniere. Jy het nie respek vir jouself en ander nie.
Eks nou nie so dom nie
Het al vroeer geantwoord ?
I really take long to dislike someone but a big turnoff for me is swearing and lastering
Ja ?
Jesus ?
Familie & Vriende ?
Nee ?
Because they are irritating ✌
Ons sin was Tionita en Anke en ek weet nie wie was Lochnerhof sin nie ?
Defnetief Lize Burger ??
Jaaa Jy Lizeeee 2009 ?
Nee ek gaan nie ? En ja ek sou paar wou ontmoet maar weet op die oomblik net van my nefie ?
Met n ginger uitgan ?
Anja en Jordyn deffsss die snaakste en dan tenika franken ek lag my dood ?
Wat isit met die oulike meisie goed ? Ek love hele klas hulle almal is oulik ?
O rerig ??
Seker Denike ?
Anjaaaa, Mieke stubbe, beatri, Caira Lombard ?
Jy klink na n klas mens ?
Daars soooo baie en almal van hulle is mooi op hulle eie manier ??
Thanks so much ??
IDKAT
Unplanned ?
?
Anke en Megan en die hele klas squad ?
VSCO - C1 ?
Marnic ? Mis jou ook ?
Huh ??? Watte hel ?
Ja, maar nie goed nie ✔
BIEBERRRRRRR ???