profile img

Carla

carla_walker_xx

What do you wanna know ?♥️

201 Replies

Heyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyyy?

Ek weet wie jy isssssssss ??

carla_walker_xx replied 2171 days ago

Hey nmr??

Hayy wat van DM my ? ??‍♀️

carla_walker_xx replied 2176 days ago 1 1

Hi

Hayy ??x

carla_walker_xx replied 2176 days ago 1

Top 10 ouens in gr11 in valia??hoop eks een want jys my nommer een?

Hulle sal weet wie hulle is ?...
Aww cute,dankie x♥️

carla_walker_xx replied 2176 days ago

sal jy my valentine date wees♥️♥️♥️

Uhmm,hang af wie jy is ??x

carla_walker_xx replied 2176 days ago

Mooi matrieks (2018) en hoekom is hulle vir jou mooi?

Mooi ? ?dit gaan nie net oor mooi nie,dit gaan oor die binnekant ook x❤️

As jy so graag wil weet DM dan ??

carla_walker_xx replied 2246 days ago

Sal jy vir die matrieks van 2018 gaan? En indien ja, vir wie en hoekom?

Ja ek sal,wel vir van hulle daar is so paar wat vir my uitstaan x ✨

Ek gaan nou nie se vir “wie”en “hoekom” nie daai is persoonlik dankie ?❤️

carla_walker_xx replied 2246 days ago 1

Top 10 guys in valia

Hulle sal weet wie hulle is ❤️

carla_walker_xx replied 2247 days ago

All your posts?

?..what about them tho ??
I deleted all of them because,I did not like the photos that I post x

carla_walker_xx replied 2250 days ago

Aantreklike ouens in jou skool???

Sommer jy ?x

carla_walker_xx replied 2259 days ago 1

Ek wil jou vra nhe , bly weg van ouens wat meisies het , want glo my nie een van het ooghare vir jou nie ??? Net die hele JY gee kla vir elke een van ons n slegte indruk . So seblief bly WEG ??


Wel ek wil jou iets se neh,moenie my haat nie omdat ek mooi is.Haat my omdat jou kêrel so dink ??Jy mag dalk dink jy is n “eerlike” persoon,maar om n begeesterde onseker jaloerse poplap te wees is nie dieselfde as “eerlik” nie..?

Poplap,ek wil nie jou kêrel hê nie,niemand wil jou kêrel hê nie.Daarom is hy by jou ?Hulle hoef nie vir my ooghare te hê nie,want hulle is inelkgeval lelik.Want hoekom sal ek nou omgee oor wat hulle van my dink en veral jy....?

Lyk my,my lewe is so interresant dat jy jou neus permanet indruk......?

Ek het nie tyd vir kinderlike meisies nie soos jy wat bang is haar kêrel veral my x Dis glad nie nodig om n ongeskikte en lelike persoon te wees nie..??Ek kan nie help as ouens my aantrekliker vind as sy eie meisie nie.( As julle kinderlike meisies maar net in dieselfde skool was om te sien wat julle tieflike ouense agter julle ruê doen sou dit nou n hele ander storie wees )

Bly weg se jy ??..ag ek is jammer,ek het nie besef dat jy n kenner is oor my lewe en hoe ek dit moet leef.Gaan asseblief voort terwyl ek notas vat ??...

En n ander ding is ek hou my distance dis hulle wat aandag soek ? x Net die hele JY van n ongeskikte en lelike persoon gee alklaar vir een en elke een van ons n baie,baie slegte idee van watter tipe meisie jy is x

DM my toe ?
Ek sal like om te weet wie jy is..?Kom se dit alles in my gesig toe sal sien of jy dit dan kan se...Want jy is nie Wian se meisie nie dit het ek sommer self gaan uitvind ook x

carla_walker_xx replied 2259 days ago

What instantly makes you attracted to a person?

Personality
Eyes
Confidence
And definitely if they smell nice ❤️

carla_walker_xx replied 2259 days ago

Are you google ??_because I have just found what I have been lokking for ??

*looking hoor en
nie (lokking) nie ❤️

carla_walker_xx replied 2260 days ago

So hmm die vakansie is oppad so om n kuier te reel klink glad nie sleg nie. ?? ek missss jou. ?? -N

Mmm ?dit klink heel goed ❤️Ons kan plan maak dan kuier ons n bietjie x
Ek mis jou meer ??x

carla_walker_xx replied 2260 days ago

Ma hyt mos n meisie? ?
N mooi eeen ?

Ja en wat daarvan,fok ???‍♀️Ons is net vriende verstaan jy nie die konsep daarvan nie skat..?

Ja n mooi een mooier as jy..?

carla_walker_xx replied 2261 days ago
VIEW MORE