Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek verskil van jou mening oor my ?
Jy ken my nie, so gaan pla iemand anders met die klomp stront wat jy kwyt raak ☺️
Wie wil weet, DM my ?
Ek was daar gebore ? Maar ons het getrek
Ek ken nie baie mense nie, baie mense ken my ?
Wie wil weet ??
Thanks babe ??
om net dankbaar te wees vir alles wat mens het !❤️
Die beste ??? nog ooit ???
Alles is moontlik ?
DM my ?
Persoonlikhede ???
Oulikste Weyers nog wat bestaan ?? en hy magma fiets ry ????
Net woooow ??
Ek sou nie sê dood nie ? Moenie mense kom sleg sê op my qoohnie, jy ken hom 10 teen een nie eers nie !!
Hy is n baie oulike mens met baie respek ?
Hy is baie snaaks ??? En sy lag is net een wat jy nooit sal vergeet nie, great mens !!
Mooiste New Zealander nog ooit met die mooiste rooooooi hare ❤️ Wat ek teveel mis
Ken hom nie regtig nie maar ekt al gehoor hys oulik ?
Goeie vriendin ??
Staying humble ?
#jaloesie_is_n_lelike_ding
My hair color ?
Well dankie ?
Ons het baie ups en downs maar ons kom net sterker bo uit ?❤️
Dankie ek waardeer ?
Appreciate it ??
No we just told them to look away??♀️
Ooh okay ??
Hoekom ?
Ek probeer maar wees ?
Dankie ?
Shaving ?
The Otopsy of Jane Doe ?
Couldn't sleep for a week ?
Want hoekom nie ??
Het jy gelees wat daar staan ? Nou jha toe !!
Dit se als
My vriende/vriendinne ❤️
My familie ❤️
Net alles waarmee ek geseën is ❤️
Mmm ? Dis nie noodwendig netbal en rugby wat saampas nie ? Maar DM my dan weet ek wie om voor uit te kyk ????♀️
hy is amazing ☺️❤️
Dankie, DM my en ek sal ook graag jou wil ontmoet ??
toe die oersoon meer eet as my pa !!!?
Mag ek asseblief weet wie jy is, ek glo jy is ook pragtig ??
Ek waardeer ???
Wie is jy ? Ek is net een iemand se best ?
En sys amazing ???
Om my talente voluit te gebruik??
ekt amper n 700 rand se memory kaart gekoop ??
Hang af waantoe ??
Die beste verhoudinge vat die grootste hits, en kom steeds bo uit ? Sys my steunpilaar ❤️❤️
Is iemand jaloers of wat ?
Eerstens seker omdat sy my vertrou meer as wat sy vir jou doen...
en tweedens het dit boggerol met jou uit te waai wat in ons lewens aangaan nie. As jy wil weet vra haar gerus self ?
Wanneer ek eendag wil ?
Not putting on sunblock???♀️
"Bruh" ???
net vir hom sê jammer eks nie sterk genoeg om jou op te tel nie ??♀️
Eeeyyyyyyyy, Ek kan al daai drukkie voel ????❤️❤️
Iloveyousomuch
DM my asseblief ?
Hulle is dankie
Hulle was in n kar ongeluk
•My Jarre ?
•Carney
•Anri
•Michellie
•Sumi
•Kaylee
•Teneke
•Sharmari
En daars nog baaie ❤️
????????
Fake ? Sê die een wat agter Qooh.me wegkruip, kry n nuwe uithaler, dis so laerskool, ooh net soos jy ? Word GROOOOOOOT ??♀️?
Nee ek sal nooit, dis vrek warm, jy moet dalk nie te naby vuur kom nie, plastiek smelt ?
"Ek sal mamma laat weet voor 12uur om my te kom haal."
~het Chèlize nooit gedoen nie...??♀️
DM my as jy graag wil weet, of as jy my nommer het whatsapp my, jy weet nooit, dis dalk jy ???
Breathing ?
Meet my saying... NOOOO ?
Mmmm ??
Gaan jy my sê wie wil weet ? Ja of nee ?
Btw, daais nie ek op die foto nie, ek kan glad nie so naby aan mooi kom nie ??
En ons praat van die eetbare ystervarkies ??
Weet jy wats lewe ??
Ek in KHS?? oohh en PIIEENNKKESS ?❤️
That I'm a two faced ???♀️
Hoërskool Rustenburg ??
Dankie so baie ☺️
Ek kan dieselfde sê ⭐️?
Sy het die sweetste perd ❤️
En sy is n mens met n hartjie van goud ?
Meisies-
Alicia
Nicolene
Nicole Malan
Seuns-
Eehhh ?????♀️
Wiee ek ??
Ek glo jys mooier maar baie dankie ?❤️
Ahhh maggie is die oulikste mens, ek het baie tyd vir haar ?
Sys sooo n irreterende Ginger maar sy maak my tog altyd lag as sy poep ??
Niemand kan in my oë "replace" word nie ???
Ek is lief vir haar !!! Wat het die ooit met jou te doen ? En FYI was sy die een wat my weggestoot het in die eerste plek ?
Ek was nog altyd net nice met haar, en is nogsteeds so moet nie jy vir my kom sê sy verdien beter nie !! Want ek was nog nooit lelik of iets met haar gewees nie.
So as jy iets verder te sê het, DM my en as jy my nommer het weet jy waar om my te kry ??
ñ Halwe bottel is meer as genoeg ??
Esmené Serfontein, ek mis jou altyd ?❤️❤️
Nie regtig iets nie ? Ek staan nie in mense se pad nie !!!
Joh joh, uhm ek skinder nooit,
onthou ook net altyd die waarheid maak seer ?
Because i'm always me !??
Wil jy my DM dan vertel ek jou daarop ? Ek wil nie hê almal moet weet nie ?
Dis mos n geheim, is dit nie ??
Ek dink jy sal beter doen in jou skool werk, jy sal meer sosiaal wees met mense, ek dink die lewe gaan baie beter wees ??
Sjoe iemand is parmantig ?
Ek het iemand in die oog ☺️
Nikkie en ek kom al van die laerskool saam ❤️
Sys my linker hand ? Eks soo lief vir haar, sy sing die mooistee ??
Eks okay baie dankie ⭐️
Aggg man dit is die lewe, maar baie dankie ❤️
My eyebrows se eyebrows ?
Sy weet wie sy is... ❤️
Ek wou jou actually tag ?
Baba kind !!! Kom kuier vir my ?❤️
Asseblief kan ons weer gesels ???
Ek mis jou liefste !!!?
Jys oulik, net dankbaar
Not something, SOMEONE ❤️
tyd,
tyd word alhoe minder, minder saam mense wat vir jou die wêreld beteken, mense wat jy dalk nie elke dag sien nie, die tiepe mense waaroor jy wonder, wonder of tyd vir jou en daai mense weer sal tydmaak, tydmaak vir wonderlike oomblikke, oomblikke wat nooit sal vergete gaan nie waaraan ons virewig kan vashou, vashou en NOOIT laat gaan nie, tyd is n faktor in almal se lewens, tyd is n wonderlike ding, oomblikke word vasgevang in tyd, en daardie oomblikke kan jou maak of breek.
En wat moet dit beteken ??
Flipp ek mis jou ook ?❤️
Avocado?
Elke vriendskap het nou en dan sy ups and downs
Dit is lekker om vriendinne in ander skole te hê, dankie?
Waarvan praat jy ? Is jy lekker ? Kry n lewe ?
By just being myself?
My Carmia Wagner ?????
Ek mis vir jou kiddooo ❤️❤️
Geen spesifieke volgorde
•Nicole H. ?
•Kirsten R. ??
•Esmené S. ?
•Leandone R. ?
Ek kom met almal baie goed oor die weg !!! Moet ek iemand spesifiek noem ?
I started throwing javelin again??
Nie regtig nie ???
DM my of Whatsapp as jy my nommer het ?
Dan maak ons plan ???