119
Replies
Is j single?
Kan jullle ophou om dit te vra?
Late night talks saam jou???❤
As jy maar net weet hoe deur die slaap ek is?
Dankie vir dit?
Jy word waardeer❤
So hoe gaan dit met jou en hom?????
(Ek moes net)
Tvl❤ x
Noem n paar van jou beste vriendinne en vriende?
Hulle weet wie hulle is?
As jy een is sal jy dit weet?
Oulik meisie jy!
Ag dankie!
Gaan julle nou trek kaap toe of nie. Wanne gaan julle? ? Almal gaan weg na ander skole
Daar is n moontlikheid en dis sterk?
Ek weet nog nie as wel wanneer nie☺
Aii?
Jys baie oulik. Sal jou baie graag beter wil leer ken❣ NicoleMeyer1
Maar jy??
Selfde ?
Why do you think people like/hate you?
Mense Click of hulle doen nie
Almal het hulle eie smaak?
Don't like me don't care?
Julian??
Haal asem en is menslik soos jy?
Dis n ou wat ek gister eers begin leer ken het☺
Dalk nog vriende?
Hoekm het jy verlief geraak op surf?
Want surf is baie soos die lewe
Die golwe beskryf ons daaglikse uitdagings
Ek bedoel soos daar is wat te groot is vir my vlak ,daars die regte grotes, kleines, en dit was soos elke golf n einde het het elke probleeem een❤?
Dit bewys ook met harde werk kan mens eendag als oorkom?
Esmené?
Chane?
Leandone?
Jasper?
Henro?
Always?
Zandre?
Janré?
Jw?
DeWet?
Ane?
Megan?
Esmene-No judge mensie vir my❤.
Chane C- Pizza en Horror movie mensie (E en C is baie close aan my hart?)
Chane O- nice mensie?
Lea- Pizza mens daai?❤ de
Jasper- Nice mens al ken ek hom nie sooo goed nie?
Henro- Nice maar ken hom nie soo goed nie✋ Always- altyd op standby? naasss bruh
Zandre- sy verstaan my tipe grappe en denke?? Janre en Jw en De wet- ken hulle nie persoonlik nie maar lyk nice
Ane- soos n rolmodel, admire daai mens soo baie ?
Megan - ken nie persoonlik maar lyk nice☺
Hoek o m sien ek jou nie by aardklop nie?
Ek was Dinsdag daar
Beplan om dalk more te gaan tho?
Jou nuwe houding pas jou glad nie!!!✋dit sit my as n seun heeltemal af in jou!!!
Aanvaar my soos ek is en as jy n probleem het
Dm my asb???
Wat maak jy in pretoria..kyk na aner skole?
Iemand is nuuskierig?
Ag jy moet maar wonder?
Dm??
Danny en meraai?
Wat van hulle?✋
n Foto saam jou by die Damkuier volgenxe week
Hkm nie?
Dm toe??
Wies daai one guy tho??
Maar jys nuuskierig
What's something you fell in love with instantly?
Surfing?
Cuddles?
Kan jy ne f vi esmene uitlos sys my vriendin hemel tog?
Probeer weer as jou ma jou graad 1 juffrou se salaris terug getrek het a.g.v jou spelling✋?
Wie is amal by die dam kuier
Dis way te veel om op te noem?
Ek dink daars soos oor die 120 op group?
Gaan jy na more se kuier
Eks nie genooi nie
Ken nie Terizia so goed nie✋
Jy kan maar in daai rokkie die dag by my spend
Wat van Nee dankie✋?
waar is more se kuier
Ek dink by Anika?
Weetie???
Jys baie mooi in real life
Jy by Aardklop gister?
Ag dankie anoniem???
Was dit jy saam daai girl in die pienk en die een in blou by aardklop?
Yess inderdaad?
Dis Chane Calitz en nicole
Dm toe??
chane calitz is n fake...?want daars nog n account oop met dieselfde fotos...as sy rerig is..sit n foto op met haar regte hand op haar linker wenkbrou
Hi daar?
Jy wil Sparkle n fake noem maar jy kruip agter Qooh weg??
Gaan kyk maar ons maak n hele paar lives?
En hkm moet sy prove dat dit sy is ?
Jys nie soo belangrik in ons lewens nie?
Ons het lewens anders as Insta en Qooh ?
Goeie seuns vriende wessies elke graad
Te veel moeite??
hkm gaan julle ni meer live
Later✋
kan julle asb live gaan
Sorry brah
Ons sal weer vanaand✋
Hou ons stories dop ☀
Hey ?
Jy lyk baie oulik en sou like om met jou te praat??
DM my ek beloof ek byt nie ?
Teef
Aaii jy weet soort soek soort
So halloo daar Teef?
Ek het gehoor jy en Danny en op jou Whatsapp nou die dag?
Wat van ons?
Ons haal asem ja, selfde as jy?✋
What's something that took you way too long to realize?
That the worst situations bring out only the real friends☀
Aseblief moet haar nie judge nie sy is het n fout gemaak en dit erken
Dit wys net sy is menslik?
Dankie dit beteken baie?❤
Hoe kon jy sê dis nie moontlik dat iemand jou verby vat op die top tien nie? Jou dag gaan nog kom..jy kanie aanhou dink jy is die beste nie...dis hkm ek liewers aanbeweeg..??
Ek was verkeerd en erken my fout ✋
Mense gaan nog baie my verby gaan
Hulle sê mos mense leer uit hul foute en ek leer nou uit myne??
Ek het van jou gehou maar na daai qooh van di top tien dink ek net jy is n meisie wat dink sy is beter as ander...ek ni gedink jy is so ni???
Ek was nie reg op daai Qooh nie
Ek regret wat ek gesê het en dis hkm ek hom delete het✋?
Jou recent?❤
Ag dankie jong??
Mingle? Meer soos los raak en dis jou vriende soos daai esmenen en leandonee wat jou soo maak?
Aseblieef wees jou ou selff
Soos ek gesê het ons vorm almal ons karakters
En die enigste ding van my wat ros raak is my veters en dis n probleem tho want ek val dan vir die verkeerde mense??
Jy was altyd die stil meisie en nou?
Ek dink ek hou meer van die nuwe jy want meer ekstroverties is en ek het n voelttjie hoor fluit dat jy meer begin mingle?
Elke mens vorm maar hulle karakter?
So gaan jy my vertel wie is die voëltjie??
Luister hier ek gecomment op haar qooh waar sy gese het sy kani verantwoordelik gehou word vir dit nie.!!almal weet ons is verantwoordelik vir ons eie aksies.!!en ek jaloers op wat? Julle fakeness.!!
Soo wat jy vir my sê is as ander mense hulle ou vriende los om nuwe vriende te hê is dit my skuld??
DM my asb. dat jy kan verduidelik hkm dit my skuld is?
Net fake mense kruip agter Qooh weg soo moet my nie fake noem nie?
Btch as jy se alandre moet verantwoordelik gehou word kom aseblief by want as jy agter qooh wegkruip is jy verantwoordelik vir hate coments
Dis plane jaloesie hoor????
Alandre jys regtig baie oulik ❤
Die wêreld kort meer mense soos jy?
Jy kan verantwoordelik gehou word vir wat jy doen!!! Jy is verantwoordelil vir jou aksies nieman anders nie!!!!
En wat het ek glo gedoen ?
En DM sommer of is iemand bietjie bang??
Gaan jy na di parytjie toe vanaand
Nee want ek ken die persoon s'n wie dit is nie so goed nie?
Ek sien op Juan-Michael se Qooh sê hy julle is vriende
Wat dink jy van hom?
Hys n Anderse mensie
Die goeie tipe anders??
Ek hoop jy weet dat jy net vriendskappe opneuk oral waar jy gaan. En ek wil jou regtig nie slegse nie maar jy maak mense seer as jy hulle vriendinne so wegvat !
Ek vat nie vriende weg nie poplap?
Ek maak net nuwe vriende en as hulle hulle ou vriende los kan jy my nie verantwoordelik hou nie?❤
Dm my asb dat ek dit kan regstel wat ek gedoen het?
Allie .. Jys pragtig verby❤ Sims.dw
Dankie mooiste❤
Jys oulik verby ❤?
Dankie anoniem???
Ekt jou by Al for one gesien en jinne jyt mooi geword teen laas jaar?
Dankie??
Die wêreld se mense se opinies maak jou nie
Ek dink die wêreld kort meer mense soos jy?
Dankie anoniem?
Ek dink Qooh kort meer mense soos jy?
Ek wens ek kan my lewe verder geniet maar ek in dieselfde klas as jy so dis bietjie moeilik???
En wie se probleem is dit??
Definitief nie myne nie☀
Goeie koshuis vriendinne?
Sparkles?
Dimpels?
Klokkies?
Pikkadils☀
Klitsie?
Poppie?
Blitz⚡
Dory?
❎❌geen volgorde
En Hooter en Doompie..?
maar ons kon nie soo goed oor die weg nie?
Ag nee wat tehel wil jy by die dans kom maak??? Jy hom seker gesmeek om jou tevra want jy wil ook jouself orals in druk!!!!
Ek mors nie my tyd om comebacks te tik vir mense soos jy nie?
Geniet jou lewe verder?
Saam wie gaan jy lentedans toe.?
Ek gaan saam Henlo as n Vriend?
How can you be a better person?
Maybe to not judge people too fast❎☀
Before I know them or their situations??
Respek word verdien jy is reg...maar dis omdat jy so sleg praat van ander dat hulle so is met jou??jy oordeel dan ander en wat hulle doen!!!!
En daar oordeel jy my oor wat ek kamstig doen...☀
Dm my as ek sleg was teenoor jou ❤
Vriende waarvoor jy die meeste respek het??
·☀ Esmene❤
Omdat sy my nie judge nie en ek nie haar nie?
Respek word verdien☀
Annie Buns?❤
Detta?
Vriende waarvoor jy die meeste respek het??
·☀Esmene❤
Ons judge mekaar nie?
Annike en Odette??
Mense met wie jy al die langste baie close was?
Chane C❤
Annike?
Dis al aan wie ek nou kan dink☀
Wil jy ooit lentedans toe??
Ja ek wil?
Jys beeldskoon
En n goeie persoon
Lief jou vir wie jy is ❤? zandre_xx
Prt die Mooiste?
Dnkie beste mensie❤
Lvj...jou pwetty person❤?
Het jy al n date vir die lentedans?
Nee ek het nie?
Julle gan nooit kaap toe trek nie?julle gaan nie regkom da nie so droom maar groot?❤
Ek gaan?
En hkm sal ons nie regkom nie..?
Dm my en sê my hkm jy so sê??
Wnr trek jy nou kaap toe???
Ons weet nognie..
In die jaar??
My alli..
Skat ek mis jou baie♥️? AnsS
Maahhh bunny...?
Jy neh?mooiste van binne en buite❤
Ekmis daai marmite chocolates?
What needs to stop ?
Negativity?
Nou hkm jy vir almal gese jy n beter doel as sy en ane....en moenie se dis n liegstorie nie....
Ek n beter doel as hulle??dit is nou n grappie daai hoor...en mens moet die waarheid praat so ek gaan se dis n liegstorie want ek het nie so gese nie?
Ek dink jy mos ophou op daai mense wat dit vertel te glo hoor???
Baie mense se Gisele het nie verdien om Nw netbal te kry laas jaar nie ,wat dink jy ?
Ek dink alles gebeur vir n rede soos god dit wil hê??
So ek hoor hoe lekker het jy en jou mahulle geskinder oor ons almal...voel jy nou beter oor jouself..??
Wel ek dink jy moet jou feite regkry en ps. as ek geskinder het wat ek nie het nie dan moes die persoon waar jy dit hoor ook skinder??
Wat dink jy van Giselle
Sys oulik?
What do you wish your parents understood?
Teenagers?
Wie kyk jy en Esmene so??
Vir wat kyk jy vir my en Essie so??
What are you afraid to admit you don't understand?
Rugby?
Surf jy en vir kompetiesie of lkkrte
Gaan jy kaap toe trek nou
Wel stel dit so...ek doen dinge omdat ek daarvan hou so vir lkkrte...
En ek wil baie graag Kaap toe trek ??
Mense se jou so sleg maar ek dink rertig dat jy n oulike mensie is
Ek wil jou leer ken , regtig baie?
Jy maak my dag?
Dm my ek leer graag mense beter ken?
Gan jy sommer nu kaap toe trek??
Ek sê ni ek is verlig ni maar regtig ?
Daars n baie groot moontlikheid?
Ja jy was nie op die group
Maar prt nie van dit oor die algeheel ?
As jy so dink ?
Jy is partykeer bg partygoed nie genooi nooi jou self en meng in
En die roccomammas ding van more jy was eerste nie op en nie genooi nie
Kry jou feite reg voor jy mense beskuldig?
Ek was nie op die group nie en het niks gedoen om daar op te kom nie?
Jy skeep my ma af ne..?
Wat jy uitdeel moet jy kan ontvang??
What is your number one rule?
If you stand in front of a question....always remember you only live once??
What should be free, but isn't?
Pizza?
Traveling?
Live bands playing?
Jy girllllllll !!! ??❤?
Ek lief jou baie my geldmakertjie? MEGGGGSSSS
En ek vir jou my moneymaker?❤??
Soooooo...... kaap?
Soooooo......wil baie graag❤?
Hoe hard leer jy vir gesk.
Die vraag is hoe hard leer jy as jy op Qooh Me is??
Jou slim kind gee my n bietjie van jou BRaInS asb hahaha
Jy is super oulike....
#♡ daneQrobberts62
Watter brains want ek sweer as ek my oë rol sien ek eenbreinsel wat vir n ander een kyk wat om te doen??
Jokies baie dankie maar ongelukkig is dit nie moontlik nie...???
Anders sou ek al lankal?
Jou boetie,is supper???
Halloooo ?
Maak jou oë oop?
Jokiess?...ek dink jy moet dit vir hom stuur?
Jy teken so mooi ✔
Baie dankie?
Ek is seker jou talente is ook tops?
Kyla kyla kyla....aai aai.. wat het jy gedink??
Huh?
What do you no longer waste time on?
Trying to be nice to btchy people
Yeeeessssss
Oo ok ek neem aan jy wil my nie in KHS of Klerksdorp hê nie???
Dis n groot plesier??
Gaan jy trek
Daar is n Groot DALK dat ek gaan trek????
Pasop leandone gebruik jou net ..jy hoef ni tereply ni..sy praat baie sleg van jou..ek al gehoor in di klas wat sy van jou se agter jou rug?wees net versigtig?
Wel dis vir my om uit te vind???
En as jy regtig omgee sal jydie guts het om my te se wie jy is??????(no bad meanings)
Hoe is Leandone ??
Aggh die giirrla is marar nou n mislukke ding??
Jokkies...jokkies?
Sy is baie special en amazing?...die hoeveelheid woorde om haar te beskryf is te veel om tik....??
Oulik?
Wat dink ju van Lisa en Nicoles P
Lisa-baie oulike girl daai
Nicole-super amazing en special???
Die einste Alandre?
Ek wil Kaap saam jou x? Lea_xx
????
#Hoe maak n leeu???...hahaha net jy sal verstaan alandre.....bly die oulike mensie wat jy is!!!*** daneQrobberts62
?
jou puisie gesig, Sukkel jy om dit weg te kry moenie worry almal kry dit maar gaan discem toe en vra hulle daar is so goed dit help dis Baie goedkoop
Ek het gehoor kinders se jy huil vir jou punte ? Jy is in die hoërskool ne ?
Ag het jy jouself nie perfek in die eerste paragraaf beskryf nie,maar toemaar ek sal vir jou Dischem toe gaan en die duur produkte gaan koop want ek sien die goedkoop produkte werk nie...
Oo ja en kry n lewe want ek sien my lewe is baie interessanter as joune??
Wel, Ons kom nie oor die weg ?
Maar ek hoop ons doen eendag
?? Kayla_kind_
Ek ook?
Definitief die coolste pliggie wat ek ken.?
Jy word waardeer xx Lea_xx
Dankie liefste Lea...?
Jy word ook waardeer..??
Ps. Daars n verskil tussen pliggie en slimwees??
VIEW MORE