Visit this profile later to see if your question was answered.
Ek wil graag in wildbedryf in gaan?
Nee is joune?♀️
Soo lief vir jou❤?
Onvanpaste vraag✋
Nee!
Jou opinie
Awwww?
Vreeslik baie dankie namens die hele groep❤?
Uile*
Dis my girlss daiiiiii??????
Hoot hoot??
Aii siestog, moenie worry oor my nie?
Ek belowe ons is net goeie vriende, hys net joune??
Lane barneyyyy?❤
Haar van is eintlik Barnett dais net n joke??
Jan hendrik??
Sebas
Wandre
En nog so paar??
Kyk nie na kleiner seuntjies nie??
Ken nie veel van hle nie maar seker my beste vriend?❤
Daars n paar ❤
Vreeslik baie dankie❤
Donker
Clowns
Hoogtes
Watter dewet ?
Maar pottie is n vriend slegs n vriend baie tyd vir hom❤
Dis ons?
En hkm nie?
Chiara_kieks ❤
Bathrooms at the place where the field trip was or the school bathrooms??
But its probably NO on both of them?
Ummm skeer???
Its just a stupid question ...
Natuurlik
Ja ons is, ons is net nie so close nie?
No... and btw that was a really stupid question
Ummm probably nothing...his 11 so it wouldn't really matter to me
Was regtig amazing sal dit vir alle gr 10s aanbeveel, dit laat jou groei in n beter persoon in en in so n kort tydperk❤
Jaa wat maar dit was goed??
Ek het geval, hard geval, toe ons by veldskool was?????
Nee is nog enkel lopend op die stadium?❤
In hartenbos laas des deur n vriend???
Ummm gaan kuier jy nie vir jou vriende nie??
Ons het mekaar laas desember ontmoet deur n vriend?❤
Ekss soo soo lief vir jou x
Eyyy eyyyyy?? hartenbossss???❤
Can't wait my love???????
Baie oulik meisie❤❤❤lanklaas met haar gekuier❤waardeer haar baie x
Lovee yahhh❤❤
Aghh hierdie kind is n totale fees?❤ sy is beautiful en maar soms baie deurmekaar maar ons verstaan mekaar so?❤ sy speel baie goed hokkie??❤ en eks baie lief vir haar ❤❤
Een van my beste vriende❤
Baie tyd en liefde vir hom - al sit ons soms bietjie vas kom dit weer reg soos enige ander vriendskap?❤ maar hy is daar wanneer hy moet wees en kuier net so lekker soos quinton??❤❤
Megg se stukkie??
Beste couple vir my dai?❤hys n baie aantreklike ou en kuier lekker lanklaas gepraat maar hys n goeie vriend❤
Bestiieeeeee❤
Ek soveel liefde vir haar❤sy maak my altyd lag?❤ sys n baie reguit persoon so ons kan mekaar reg ruk as ons nie lekker goed doeni?❤ek kani wag om die vakansie hartenbos toe te gani??❤ sy is n baie beeldskone meisie met n hart van goud sal haar vir niks verruil nie❤❤
Lanklaas soos actually met haar gepraat?
Maar sy n baie mooi meisie van binne en buite.. baie mooi hartjie❤ en kuier te lekker???❤
Soveel liefde vir haar❤❤ deur die wind kind maar sit maak haar, haar - sy het n groot sin van humor en lyk altyd mooi ?❤❤
Joachim*
Soveel tyd en liefde vir hom❤ opregte beste vriend met die beste maniere❤ soveel stories maal my altyd lag waardeer hom so baie?❤
My aangelasde sussie al vir 7jaar ?❤
Ek het die meeste respek en liefde vir die kind sys crazy?❤ ek kan net dankie sê vir die 7jaar waar sy nog altyd daar was vir my wanneer ek n skouer nodig het en vir al di tye wat ons kon saam lag❤❤ ek is virewig dankbaar vir haar❤❤❤❤
My meggie❤
Shes a beautiful lady with a beautiful soul -she always knows what she wants and always lends a helping hand where needed ❤soo much time and love❤
Sys soos net amazing❤?
Stunning meisie? met die beste beste beste sin van humor ?? ons verstaan mekaar op n ander vlak?❤ eks regtig lief vir haar❤❤❤❤
Nicollieee❤❤
Ekt soveel waardeering vir haar❤ sys n baie baie goeie vriendin, baie opreg en het goeie waardes❤❤ love her to bits❤
Dankie ek wil asb weet wie die is❤❤
I love you babbby girl❤❤
Baiee dankie❤❤
Baiee dankie❤❤
Well baie dankie?❤
Gaan goed dankie?❤
?♀️
Julian*
En gaan haal jou neus uit hle sake uit asb?
Jaa natuurlik gaan bietjie hartenbos toe saam mooiste julse?❤
Lane
Julse
Megan
❤❤❤
All my love?
Ja en dit was die bestee?
Ek gaan inderdaad ja?
Moet nog net my kaartjie koop❤
Screenshot of their own conversation?
Dankie vir jou opinie ?
Sjoeee???? ek gani lieg nie maar hy is iets vd oogie .. en ja ek weet hy het n meisie voor ek weer di werepd se sht kry?
En moenie so jaloers wees nie ons leer hom net ken?
Skat gan soek aandag op n ander plek...
Oraait poplap..
daar is niks met ons en quinton nie ons is vriende skat?is dit soooo verkeerd is vir jou dat jou ou of jou vriendin se ou ander vriendinne het dan dink ek daar is n probleem want ek is dood seker jyt ander vriende behalwe hom ... so kom oor jouself toe?
Dies wat so biki 2 gesig is??
Enterprise foods??
Quinton
Marcell
Will
Hannes
Dewet
...en nog so paar?
Paar meisies wat saam plaas toe was❤
Nee wat
Ummm ons net baie closer vriende geraak???hkm pla dit jou ??
Happy people?❤
Was nooit sy girl ni hle was net iets ... En kry jou neus uit ander mense se sake uit???
Sys nie uitgeskop nie nr 1
En nr 2 dit het niks met jou te doeni het dit
Dit is ja
Was oraait danki?
Ek dink Noordheuwel, Monnas en Helpmekaar
*passop?
Almal kry n naam dis jou keuse of jy iemand sin sleg of goed maak maar ek belowe hou ons sin maar goed?
Well dankii vir jou opinie skat❤
Baie dankiii??
Marcell Mostert
AKA
Mossie?
Hkm ?
Plaas saam di PPs❤
Noordheuwel
As jy nou rrg dink ek praat sleg van jou agter jou rug msg my tog net en moeni agter Qoohme wegkruip nie man ?
En ek wil graag weet wie dit v jou sê sien dat die persoon so baie daarvan hou om oor my te praat
Hanri*
Sys siek❤
Ek dink jy moet weg kom van mossie af?❤
Weni sê jy my??
jys duidelik blind?❤hy is n aantreklike mannetjie?❤
Gaan beloer hom bietjie?❤
Quinton?❤
Ummm?
Eks jammer as een van ons al iets aan jou gedoen het of gesê het - eks seker ons het dit nie bedoel nie ons is almal eintlik bair nice mense !!
Maar soos almal maar mense het waarvan hle nie hou of mee oor di weg kom nie - dalk is jy een van hle ×
So DM my as dit jou so baie pla fan sorteer ons die uit❤
En net so btw moenie v my sê ek en my vriendinne is btches nie skat?
??????ummm dis manet so inside joke moenie stress nie vreemdeling?❤
Ek kry dit baie ?
*oomblik
En nee ek het nie?