102
Replies
Plans for tonight?
Go carts ry 😉
Jy en daai ernie ou
Duidelik ń nerve gestrike hier 🙃
wie is jou closeste vriendinne?
Dink almal ken dié antwoord.
Avo jou nog sê, ek mis jou x hoop dit gaan goed 💓
Avo sê ek weet wie hierdie is 😉 ek verlang na jou sò baie 🤍
Zane kuier net saam julle wnt syt ni vriende ni
Zane het vriende. Sy is ons vriendin ook , dis hoekom sy saam ons kuier. Ons LOVE haar ♥️
Wie was amal die laaste keer plaas toe
Ek , Bianca , Eddie , Zanè , Lean , Pottie , Nico , Tammy , Catelynn , Stefan , Ethan , Cayleigh en Lizelle. Was ń fees 💩
Hoekom maak jy die mense altyd die meeste seer wat jou net wil help ?
Ek kan myself help , dankie.
Ek hoop jy word gestraf oor D
Ek sê weer ... did nothing wrong 🤌🏼
Derik is sleg vir jou pasop
Hy is nie ń slegte mens nie.
Derick*
Wie noem julle "Mier"?
Micayla du Preez 🤍
apparently was daar gese jy laaik lexi? dog jy doeni? of hoe nou🤷♀️
Jy bedoel Lexie.
Jys amazing 🤣
I love you sm 😅🤍
Hoe kon jy dit an Derik doen
I did nothing wrong.
But hey , ek hoop jys happy man en dat jou lewe een groot sukse sal uit draai ! Was lekker om jou vriendin te wees vir tyd & wel, but sht must come to an end. And trust has been broken one to many times.
Ek is sò happy dankie. Daar is ń rede hoekom ons nie meer vriendinne is nie.
Jou lewe is n gemors
Nobody's perfect.
Ek se weer
Derik is sleg vir jou
Derick*
Hy is nie ń slegte mens nie. Don't judge 🙃
Hkm laat jy toe dat D met jou mors
Tf
Derik is n A$$hole hoekom prt jy nog met ho
Derick*
Hy is nie ń slegte mens nie.
Jy en Derick
Ons is vriende.
Sien jy saam Z gekuier by pst wat dnk jy van ha🤣🤣👌
Ken haar nie so goed nie maar , aangename mens.
Sal jy vir 26 jarige ouens gaan
Nee.
D was te goed vir jou
Hy was goed vir my ja.
Hoekom is jy trots op zane
She's going places 😏
Jys mooi.
Dankie.
God kry alle eer ♥️
Het iets saterdag tuseen jou en Derik gebeur
Nee.
Waantoe was jy vrydag aand?
None of your concern.
dankie vir alles x
jy is die beste ♥️🥑
Avo jou nog sê , i love you ♥️
Jou saint😏
Jys die saint 🥵
You know, ek het nog nooit n issue gehaat met jou nie, maar jou groepie creap my biekie uit. Elke keer as ek opkyk staar julle. Soos is daar iets voud of wat want dit is biekie weird vir my
Leer spel voordat jy iemand qooh.
En nee , ons staar nie vir mense nie. Hulle interesseer ons nie so baie nie 😅😅😅
Dankie dat jy altyd daar is vir my ❤
Altyd.
Ek en jy was baie goeie maatjies toe ons klein was. Maar ek like nie die meisies saam wie jy uithang nie
Ek like hulle , dis hoekom ek saam hulle uithang.
Dm my asb.
Van wanner af is jy en Zane so close
Sy is my vriendin ook.
Have you ever been on a bus trip where a group of girls kept complaining they need to pee?
Yes 😅😅
When chemists die, they barium 😹
Dude 😂
Hkm hou jy nie van party mense nie ? 🙈
Daar moet ń rede wees hoekom ek nie van jou hou nie.
Lekkerste mense om saam te kuier?
Joh , daar is way teveel.
Daardie eerste qooh van jou vas mean,ek sorry
Jy lyk baie nice💕🙈
Dankie.
Coolste gr 10 girls?
CHANEQUE
CHANEQUE
CHANEQUE
Coolste gr 11 ouens
Daar is teveel 🧨
Dankie dat jy so ongelooflik goed is vir my ❤
Tot die dood ! ❤️
Jys die coolste x
Dankie 💛
I LOVE YOU BESTO
Lovies you !
Wie's daai kort donner op die corner ?
Ek dink hierdiè is Spoegwolf se grootste fan 🤟🏻🙏🏻
Ek is baie lief vir jou , ek hoop jy het saterdag aand geniet , & dat jy nie spuit is ons het eers 7 uur gaan slaap nie . Ons moes dadlik net meer vir CAT leer ❤️❤️
So bietjie moeg , maar no regrets 😂 i love you ❤️
Niceste matriek ouens?
Daar is nogal baie , maar Dewald is vir my die vriendelikste van hulle almal. 🌈
Ah jy is so nice.
Dankie 💕
Jy verdien soveeel geluk
Baie dankie 💗
Ilymtaithww
I love you to pieces B 💗💗
Dankie dat ons 4 uur die oggend oor Getroud met rugby en Binnelanders kan praat, terwyl die ander faders gaan slaap😂💓 I love you x Chaneque_03
Op nog baie van daai aande 🥂
I love you soooo much ❤️
Ek like dit baie om saam jou te kuier
Same x 🍾
Ek waardeer jou onmenslik baie
Ek is lief vir jou !
Jy is n baie goeie en mooi mens
Jy's pragtig ❤️
Jys n baie goeie mens x
Net soos jy ! 💗
I love you Besto 💗
I love you soooo much 💖
Jy is n wonderlike vriendelike mens, al kens ons mekaar nie goed nie?
Kom ons leer mekaar ken x
Ja,jy brag mos altyd oor al jou geldjies,dis jammer jy kannie klas & dalk bietjie persoonlikheid koop nie.
❤️
Wie mis jy die meeste in Kempton?
Bianca , Divan en Janneke x
Ons het ontmoet op hartenbos strand. Jou naam is eintlik chantel??♀️?
Zan ??
Stellie Ek mis jou♥️
-mosselbaai x
Mis jou ook x ?
What is the worst decision you ever made?
Everything x
Wat is dit met jou en die gebraggery van jou lewe en alles wat jou ouers vir jou koop
Well x as jy die geld het hoekom nie ? vra vir jou Mamma en Pappa om vir jou ook te koop wat ek het , maybe maak dit jou dan minder jaloers x
En , vreeslik dankie vir jou opinie x stuur hierdie weer en kyk of ek dan n fok voel x
jy & michael ?
Baie goeie vriende ??
Ek mis jou ??❤️❤️
Eks seker jy doen ?
What's something that took you way too long to realize?
The people you love hurts you the most x
In watter skool is jy nou ?
Hugenote x
What are you currently worried about?
School x
What do you wish your parents understood?
Me.
What are you afraid to admit you don't understand?
Idk
What do you never trust?
People.
Jy is alles ?
Ekt sooooveel liefde vir jou ❤️
Hoekom is die lewe so moeilik ? Net wanneer ek gedink het eks baie gelukkig , fok mense dit op ?
Ek weet hoe jy voel x maar God het altyd n plan ❤️?
Eks nie lus vir skool nie ?FmL
The feeling is mutual ?
Zandre is n cont
Nee hy is nie x
What do you need to get off your chest right now?
Idk ?
The secret to a good friendship is... ?
Trust.
What's the most expensive thing you own?
My friendship with my best friends ❤️
Hartenbos en Diaz was lit x en net so btw jys hot ??
Ja dit was baie lekker ?x
Baie baie dankie , eks seker jys net so mooi ❤️
What would you do if you had no fear ?
Skydiving x
When were you the most happy and why?
Probably the day I met my best friend.
Why are you single?
Idk ?
Miss jy my so baie soos ek jou miss?? CayX21
Ek mis jou die meeste x?
Eks die liefste vir jou!!!!! ?❤❤❤❤
Eks seker jy is.
What are you bad at ?
Being nice to people I don't like.
Hou jy van iemand in Hugenote/Kempton?
Hugenote x
What do you want the most right now?
Him ?
Wie kies jy , Kempton of Hugenote ?
Ek sal altyd n Hugie wees ❤️ so Hugenote ja x
Wat dink jy van Wernich Aucamp?❤
Oulike mens met n mooi hart ?❤️ x
Something that offends you?
Racism
Verlief of verlore?
Defenitief verlief.
VIEW MORE