Visit this profile later to see if your question was answered.
Awwhhh ❤en even jy thoo ??
Maar eintlikk??❤
mis myy❤?♀️chat bietjie met my ek wil weet wie die is ❤?
en evenn jyyy❤❤
en vir jou waardeer ek❤❤
awhhh❤❤ek waardeer jou komplimente so baie dankie ??
eks doodseker 0% van hulle ???♀️
shots op shots op shots ?❤mag ons dit asseblief weer doen!
al die mense in my lewe is spesiaal vir my ❤ek is nie in n verhouding nie nee !
ek mis my mense ❤❤❤
awwhh ek lovee jou❤❤❤
ek weet dit beslis ❤
glo my jy sal weet as ons 'beef' het?
en as ons lekker kuier is dinge beslis fine ek kuier nie saam mense wat ek nie like nie!?❤
skuus tik in afrikaans asseblief??♀️
jouu hoer van wanneer worry ek oor wat ander mense sê???
beste mens❤?
sooo te veel liefde ❤ek waardeer jou !
hoe is ek verondestel om te reply op sulke droë boodskappe wat basies niks se nie ??♀️kies n beter onderwerp!?
umhhh ??
vodacom het baie ander nommers vra hulle ??
PASS ?
close geraak met baie van hulle die laaste ruk ❤ baie nice mense, hulle kuier lekker ek gaan hulle beslis mis ?
hy is n baie nice mens wat omgee vir ander, ons is goeie vriende ?❤
ahhh sy weett ??❤❤
jaa nee rerig ons kan nie minder omgee nie ???
dankie vir jouu gemors kind ❤
jys die slegte invloed maar dit is okay ons ook?❤?
ek gaan myself net geniet ?baaiiee planne !!❤
vreeslik hartseer dat jy soo moet jammer sê..
sluk daai trots van jou, sit jou naam by en man the f**k up ??
my fav 2 bishhhess❤❤
marchan en kayla???❤
??
ek can not mos even?
???agge nooo?♀️?♀️?♀️?eks jammer miskien is jy net so mooi ek sien jou nie eers raak nie ?♀️?♀️dm my???❤
dankbaar vir jou??❤❤
absoluut niemand ???
ek lovee die soo baiee??❤❤???
hoe weet jy hoe proe ek ???♀️??
graad 9- absoluut niemand nie ek babysit glad nie ??
graad 10- frans en janco
graad 11- ek weet nie daars n hele paar❤ almal net
my vriende tho??
waarheen ??♀️
awhh dankie ?❤
gemorsss❤❤
ummh jupp ☝️daai ander een.. defnitief ??
regtig?♀️jou naam is nie by nie hoe moet enige iets antwoord?
PASS!!! -vir dom mense?
????♀️?♀️?♀️
shtttt ??♀️Op wie ??♀️
ek dink ook so???♀️maar wat ??
Jy ook❤❤
ummhh wat van nee?✋
not often???♀️
ankieee???
rerigg???
nee watt ✋?♀️
awhhhhh??
dankiee nehh❤❤
ek gaan sturdeer ?♀️
ek weet nie wag en sien ?daars nog n rukkie tyd
jy ook❤?
baie dankie X
?♀️?♀️?♀️
geen idee nie , vra hulle dalk self?
geen idee nie❤
we just went with the flow ,was lekker tho?
wie is hy? hoekom voel jy dis nodig om my te waarsku? ?
mense soos hy in my lewe ❤❤
lief jou ou KK ?❤
ek belowe eks glad nie so kwaai soos wat ek partykeer lyk nie en love dit om nuwe mense te leer ken❤?
ek loveee jouu❤❤
jys net soo mooi ❤?
liefdee vir jouu❤❤X
dankiee ❤❤?
wie nogal ???
ek deel nie sommer my geheime nie?
naahh ekt my foon terug gekry ??♀️❤
almal behalwe die van wie ek nie hou nie ??♀️
almal het hulle eie opinie gelukkig is myne al een wat tel in die situasie?❤
ons is net vriende ?
vandat ek begin kuier het ?❤
skies watt??
nie baie van hulle nie nee?
slegs n paar ❤?
almal het maar hulle eie opinies dankie tho ?❤
nuwe account probeer weer❤
ek loveee jpu?❤
shanee❤❤❤❤❤❤
awwhh dankiieee??❤
ooehhh einaa !?♀️?
(goue sterretjie vir mense wat probeer ⭐)
sê net waneer...
wanneer ek moet begin omgee!??
ratte???wat is dit ons ry automatic ?❤
defnitief ❤?ek sien jou by wonderland ??