Shané Enslin
shaneenslin16
311
Replies
Ek dink daardie persoon wat jou hare so judge moet net n spar trolley se handle gaan lek😹😹😹
Mis jou Ney♥️
🐱hy
Asseblief ja😂
Ek mis jou baie❤️
Maakie saakie dis poes fokken lelik jissis dis rrg poes lelik girl fokt
Voel jy nou beter dat jy jou opinie gelig het? 😂
Ek hoop jy slaap nou rustig en dat alles van jou bors af is
Ja asse-fokken-blief verander ju poes lelike kak pienk poes hare wang jissis dit lyk poes kak👇🏻
Ahmm, dis nie pienk nie dis rooi dumbass. 😂
Jy is mooi x
Dankie dankie
Jy is perfek net soos wat jy is en moet jouself nooit verander nie #trouvrou
Die enigste ding wat ek sal verander is my hare 😂
Ek mis jou so baie
Ek mis jou ook.
Jy is perfek en vergeet van die negatiewe kommentaar x ek dink jy is perfek
Baie dankie 🤗
Jissis jou hare lyk poes kak😅
Geluk het ek nie jou approval nodig nie 😘
Het j al n girl gesoen
Ja, obviously.
Ek soen my sussies baie. 😘
Wie is jou go to person?
Definitely Kevin & Sunique 🥂
Wie was nog altyd daar vir jou wanneer jy hulle die nodigste gehad het
Daar is maar ń handjie vol wat my baie ondersteun en geluister het, maar wie meestal daar was is Sunique. ❤️
I will always love you.
Wel ek weet nie wie jy is nie so dis bietjie akward 😂
Is jy en Ananja nog vriende?
Jip 🥂
Het jy n ou??
Nee, ek het nie. 👏
Jy weet watter ruben, die een in witbank
Oh.
Ja ek doen mis hom?
Mis jy vir Ruben??
Wie is Ruben?
Kan ek jou kinders kry
ahmmmm wat van nee. ?
Kan ek julle 3de ling wees ???????
Jy mag met alle graagte ?❤
Jy moer $exy lyff ?jy kan maar meer bikini fotos post jy sal moer $exy lyk ?
Nee wat eks okay maar dankie ?
like jy nou uemand
Nahh ?
jy en hanro?
Net goeie vriende ?
Moerse voorbeeld ♥️love jou. Hou aan hoop want alle goeie dinge kom met tyd.
ek love love love jou ❤❤
Jy is só kosbaar ❤
Jy is moer $exy ❤️?❤️
Dankie? ?
What up Shaannnnneeeeeé?
Hoooooooiiiiii you ?
wat is jou planne vir volgende jaar?
kyk maar en sien ?
Shané jys n awesome leier ek waardeer jou baie ! dankie ❤❤ Mizell
Humpty Dumpty - baie dankie ❤
hoe voel matriek?
presies soos graad 11 , net ander klere ?
Kan ons mekaar beter leer ken?
Dm dan vind jy uit ?
Beste metgesel mmm????
Jys n great mens choppa? B_dup
Dankbaar buddy ?
Nètjie ? Jy verdien sò baie en jy is een van die mooiste mense met die mooiste mooiste hart ☀️ Moet nooit in jouself twyfel nie ⌛ Ek is ongelooflik baie lief vir jou my Nètjie ❤
Ahhh , ek is so lief vir jou ❤
baie dankie ❤
eks baie bly jy en amandie is nie meer vriendinne nie sys rerig los en verdien nie jou nie sys n hoer
heyto okay kom ek stop jou sommer net daar.
Hou jou onnodige kommentaar vir jouself, ek's doodseker jy ken haar nie soos ek haar ken nie.
so move along en gaan wees lelik op iemand anders se qooh me page. ?
Virgin ?
Definitief ja. ?
hou jy van iemand?
Nie nou nie nee.
ek is rustig , stel nie rerig nou belang in iets nie. ?
hoekom like jy nie vir altus nie
Want ek hoef nie van almal te hou nie ?
?in ons drome is ons ses voet en getroud ♥️ lief jou Enslin
Jy is my heel fav ❤
Kan ons realiteit maarnet so goed wees soos ons drome waar " love at first sound " waar kan wees asseblief? ?
lief vir jou baie ?
like jy en brannewyn marlo mekaar
ahh cute , ek het ń fan club ?
Wie gaan almal spoegwolf kyk☺
ek weet nie? ?
Ek ken nie die hele Suid-Afrika nie. ??
Spoegwolf?
Jy sien my def daar ?
Ek wil aan j boede vat
en ek wil hê mense moet ophou dom goed vir my qooh maar lyk my nie een van ons gaannkry wat ons wil hê nie. ?
is marlo of charles nou jou stukkie
cooooooool so ek mag nou nie vriende hê nie? ??
Het j al gesoen
as jy lees sal jy presteer ?
Het j al gevinger
Jys 17 so ek weet as j jok?
wel nie alle 17 jarige meisies is deur die weer nie okay en staan by hulle waardes so move along en gaan vra jou dom vrae iewers anders okay. ?
Jy is ongelooflik mooi ?
Baie dankie ?
jy het moer hot gelyk by die dinee
Dankie ?
saam wie gaan jy rugby dinee toe
Ek gaan saam Bryan ?
hoe voel jy oor rtt mre
?????
ek belowe ek dink jy sal kak goeie meisie wees eendag en enig iemand sal lucky wees om jou te he
Dankie man ??
Jyt n pragtige hart, jys werklik n engel wat Pappa Vader gestuur het aarde toe om n voorbeeld te wees van hoe ons moet wees met ander mense. jou hart is so mooi, en jy mag regtig maar verewig dieslefse persoon bly ❤️
Dankie baie vir die besonderse mooi boodskap ❤
jys n baie goeie voorbeeld vir jongdames en n helse rolmodel, dankie vir die rol wat jy in my lewe speel en die beeld wat jy weerspiëel, as ek eendag n dogter het gaan ek seker maak ek vertel haar van jou want ek voel net meer meisies moet soos jy wees ❤️
wow , duisende dankies vir hierdie ❤
Soo jy en brandewyn marlo ???
Nee nee ?
Ons is net goeie vriende ??
Mooiste Shané ???♀️
Jyt so mooi hart en ek is baie lief vir jou ?
Planne om te kuier die vakansie ASB?
Ek verlang ?
Ahh ek waardeer hierdie baie.
Ek verlang ook na jou ?
Ek sal definitief.
Jy wil mos aan die ander kant van die wêreld bly ?
vir wat leer jy op jou story
RTT ?
As jy weet wie ek is sal jy my beter wil leer ken?
Sure , dm my.
Altyd goed om mense beter te leer ken ?
agg kak man ons almal weet wie jy like hoor
nou hou dan op dom vrae vra ?
van wie hou jy nou??
Niemand nie ?
Jy en Wiehan
Vriende of nah
Hannnn , yes ons kom al ń lang pad saam ?
Hoe oud was jy toe jy jou eerste soen gekry het?
Today years old - and still counting ???
Ek mis jou só baie x
-Baba C?
Ek verlang soo baie baba ?
Sien jou een van die dae?
Jys mooi Shané van binne en deffs van buite ook???
Baie dankie ?
jou sussie SURET is baie mooi
Ek het nie ń sussie met die naam Suret nie.
Wel SuRETTE ja ?
Gert ???
Jy gaan rerig meer spesifiek moet wees hoor , ek belowe jou daar bestaan nie net een Gert nie. ?
imand in die oog?
Nee wat ?
jys n cutie ❤️
En ek is seker jy is cuter ❤
is jy en charles nou net vriende?
inderdaad , soos ek al gesê het ?
Jy is rerig n btch en ek weet nie hoe iemand van jou kan hou nie
Sjoe sjoe , voel jy nou beter nou dat jy dit van jou bors af gekry het??
Darem is ek nie hier om jou te please nie ?
Jy en Bryan ?
Was julle close??
ons is vriende ja ?
Jys nie so sleg soos wat die koerante se jy is nie????
Dankie ??
wanneer kry jy nou n boyfriend
wanneer jy ophou dom vrae vra ??
Miskien een of ander tyd? ?
jy en Charles??
friends ❤❤
kan ek dan jou boyfriend wees??
uhh , nee wat.
vreemdelinge is nie rerig my tipe nie ?
is jy en org saam?
Nee ?
Georgie is my buddy ??
Wat gaan aan tussen jou en Charl?
Niks wat jou raak nie ??
Is jou sussie single
Gaan vra haar self. Dis mos nou haar persoonlike lewe ??
ja jy breuk net verhoudings op sodat jy hom vir jouself kan vat
Ag toe nou , gaan huil op ń ander plek. ?
As n vraag vry is nhe soek eke asb een ?????
Uhm , nee gaan soek dan eerder op ń ander plek. ?
Insta name ?,nah u don't I'm a stranger
shaneenslin0211 ?
Do you answer dms
Ja ek doen.
Hang af wie jy is obvi ?
Best , Dankie jou dom kind ❤
Hi shane hoop dit gaan goed,ek is bly vir die liefde wat jy in jou lewe het,maak die beste daarvan,Moet nie laat jou vriende of joumalejouverhoudingvirjouvoorvertel niedoenwatdiebesteisvirjouMaakDie BesteVanjouleweenglogoedasjyweet disismoontlikoffeitegroete
Dit gaan baie goed dankie.
Ek hoop alles is rustig by jou ook ⚘
Weet jy van ń liefde wat ek nie weet nie want ek is nie bewus van enige liefde nie.?
Maar dankie vir jou raad , ek sal dit beslis onthou.
Crush?? Jy moet antwoord
Waarom op aarde dink jy sal ek jou nou sê ??
Missing jou baie jou vreemde mens♥️en hoe dit laaste gegaan toe jy gediel het by korfbal??
Kom ons sê maar net ek bly eerder op vlerk ??
enslinnn jys mooiii❤❤❤??
dammmm??❤
Dankie ?
ananja gee nog rrg baie om oor jou joh dink jy sy staan weer n kans’?
wat het dit met jou uittewaai?
Dis my besluite en ek hoef mos niks met jou te bespreek nie? ☄
Beste living human being ?
???
Jys ugly
Vat die spieël dan net weg - probleem opgelos.?
Jy en Bryan?
Bryaaaaaaaaaaaaaan- ons is net baie baie goeie vriende. ?
jy is super amazing
Dankie ?
Jys so mooi?
Kan jy dit ASB realities maak en kom kuier❤️
baba , jy is baie mooier ❤
ek sal definitief x
dis messed up om vir jou ex beste vriendin se ex ou te gaan.
ahhh jy kom asof jy gestuur is , ek is juis opsoek na ń dominee vir ons troue ?
hoekom gee jy vir die varke griep ???
?? Eerder hulle as ek.
Loveeee yha ne girla van best???❤❤❤
Besttt ❤
Mooiste mense onder die sunset oor n see ?
Ahh baie dankie , appreciation ??
Shané is die gaafste mens wat ek ken. Sy sal nie noodwendig jou seer maak as jy haar seer maak nie. Sy hanteer jou soos jy haar hanteer. Girl!!! Jy is ñ juweel, pêrel, daimant moet nooit dat mense jou onder kry en sleg sê nie.
Baie baie dankie , ek waardeer hierdie opreg. ?
Best franddd?❤love u en moeni luister wat ander sê nie hulle ken net die kwart van die storie en sal nooit die shane ken wie ek ken nie ?❤?jys besonders keep spreading the love azietsman7
badt franddddd , jy's def my favvvv ever ❤❤❤❤
baie lief vir jou x
jy is so hardkoppig eintlik ?
jy moet net mooi dink voordat jy goed doen, dink aan ander mense ook ?
Ja ek is hardkoppig.
Nee glad nie , want ek is van sleg na die beste , so jammer dat ek nou jou arme hartjie seergemaak het hoor, so as jy vir my meer wil vertel oor my "slegte besluite" en alles nog -jy weet waar om my te kry. ??
VIEW MORE