97
Replies
Why are you single?
Ek is nie❤
Height ?
I'm about 1.7m x
What makes your life worth living?
Party mense in dit en my drome ??
How was the year 2016 for you , so far ?
Het ma sy tye gehad ?
weirdo ... wanneer maak ons weer plan met n bottel wyn en n mcds teken wat j nog nooit gesien heti ??
Haha nee ons moet beslis weer plan maak ? x
Met wie van jou pelle dink jy, gaan jy mee veraltyd pelle kan wees?
Ek dink daars darm so paar soos Lana , mix , lance , luzaan (ons is nog al die jare vriende) en eks seker ek sal abe , monique, simone en dean altyd vriende bly, maar as iets mag gebeur dat dit nie so uitdraai nie is ek seker ons sal altyd inkontak bly met mekaar x
Coolste friendin?
Jiso ek dink al my vriendinne is pretty cool ??
Weirdste friendin?
Hmm.. Seker simone of monique ??
What's the dumbest rumour you've ever heard about yourself?
Al n hele paar gehoor ??
Who is your favorite person and why?*.
I can't only choose one x but for many reason aswell like they are always here for me no matter what and the love me as i am and i enjoy then and the make me happy and i love them very much
Jou aapie loves you!❤️??
Ek is ook baie lief vir haar ❤❤
You're one of the sweetest people ever.... ? Hope you miss me a little bit as well?
Do we not speak or hang out anymore or something that you miss me ? X if so then I'm sure i miss you too and must make a plan to chance that x x
Wie is jou beste maatjies?
Weti is goeie vriende met so paar mense maar eks seker ma die closeste met die sluitsquad , abe en dean
Ek sien jy en snaily is close deesdae. Asseblief kyk mooi na haar. Ek kan sien jy beteken baie vir haar. Moet haar asseblief nie seer maak nie.
Ja sy beteken ook rerig baie vir my x het baie liefde vir haar ❤ ek sal mos nie x sal mooi kyk na haar ? ek gee net liefde x x
Jy is die cutest x
Probeer ma my bes ??
Cutieeeeeee!!!!!!!!!!!!
?
wies jou toekomstige man ???
So ander $exy oukie ??
What was the best decision of your life?
Om nie om te gee nie en net te doen wat my gelukkig maak ❤
j bly hy en bianca yt**
Maak seker nie rerig saak aan my lewe nie ? Watookal hom gelukkig maak
Is dinge steeds tussen jou en Déan soos dit was?
Weet nie , hom nog nie meer gesien nie , so sal ma kyk x
Wie van jou vriende vertrou jy baie?!~
Seker manet die met wie ek die closeste is x x vertrou party meer met ander dinge as ander x hang ma af waarmee
What's it like to be you?
Magical ???
What have you never truly gotten over?
Iemand spesiaals en die maan ?
Hoekom is jy so Kortaf?*
Ek is nie ? ma dalk wil ek neti rerig met jou praat nie ?
Is jy okay?!*
Ja :) hoekom?
Jy is werklik moer oulik
Haha hoor net ?
Probeer my bes x ma dankie ?x x
Teleurgesteld?
KAK woord ☝
Asb nooit weer nie !
You just won $50 million from the lottery. What's next?
Sal dit spaar totdat ek genoeg ($100 mil.) geld het om maan toe te gaan ?
Jy hou van die wyn trein neh? ??
Net so ☝x
Ja baie ??
Altwee?
Nee jis x ek praat daagliks lekker met n paar mense oor die foon , ma hou meer van in persoon en dink ek praat maar lekker met almal , maar seker maar met die mense wat my eintlik goed ken , want kan dan enige tyd oor enige iets praat x
Die persoon met wie jy die lekkerste chat??
In persoon of oor die Foon ?
Kom bietjie melkbos toe
Wie is jy ? Dalk kom kuier ek dan bietjie vir jou x x
?Jy maak di wereld 'n btr plek& words kani beskryf hoe bje jy vimy btkn,it is amazing om iemand soos jy in my lewe te he,ek wil jou NOOIT OOIT verloor nie,ek wil net DANKIE se vi als??
Never ?? ek leer dit by jou x x altyd hier vir jou x x jys vrek oulik x ? dis n moerse plesier ❤ dankie vir jou vriendskap x x
?Jou vriendskap btkn die wêreld!Jy gee die lekkerste hugs ooit,it laat mens so loved voel,jo presence in 'n mens se lewe is AMAZING!Jy laat 'n mens altyd btr voel. Jy het rerig een wonderlike loving heart ??
Lekker copy past ?☝ x x
Jys vrek oulik ❤ ek waardeur dit en jou vriendinskap so baie ❤?? baie liefde x x
Wie is daai vriendinne?!*
Monique , Simone , Mixx , Abe en so x
Wie is jou best friend?!*
Nee het nie een nie , het net paar baie goeie vriendinne na aan my x x
ma sal seker sê my tv ?☝
dit was nou shnaaks, ek het gegiggel ?
Jys simpel ?☝ net jy het gelag
?? okay op wie is j verlief
Die maan ?
You are being missed hey, loser
Haha awh thanks x I'm sure i miss you too
van wie hou j ?
Om die woord hou van te gebruik is so kak woord, want n mens hou van brood
Dun jy sporte?
Ja, ek speel netbal
Ma doeni rerig ander skool sporte nie , ma ry soos fiets en berg klim en silke goedjies
Watse skool jy nou in
Parel Vallei
Wie is die **** squad?!*
Mainly Monique , Simone en Mixx
Wat is die een ding wat jy nou sal wil verander?
Net my gesondheid , eks nou baie gelukkig met my lewe en die mense in dit x
gee par name vn jou melkbos vriende
Jana , nicole , mignon , daniella , nicolas , brandon , ej , daniel en nog so paar x
Thought you and Monique aren't friends anymore?
We went through a patch, but we're really good friends now ?
Mens wie jy die bangste is om seer te maak?
Abe, simone, mixx en monique x seker ma die mense naaste aan my x
wie was jou melkbos vriende en vriendinne
Joh? te veel om nou te lys
Jy is stout.
sekerlik nie ?x
Met wie praat jy die meeste?
Praat daagliks met so paar mense
Die mens wat jy die meeste lief het?
Deel maar die bietjie liefde wat ek het met die mense wat naaste aan my is ❤
Person who's been there for you always?
Have a couple of really good friends ❤ but probably Mixx, Simone, Abegail x x
Person you trust most?
Joh probably Simone or Mixx
Jy en hugo?
Wat van ons ? ?
Who is your favorite person and why?
**** squad , want hulle is my alles ☝❤
Die laarskool war jy 1ste was
Hennopspark in pretoria x
Name van jou laarskool pelle
Never kan sekerlik nie nou almal vir jou lys nie ? ekt darm so hele paar maatjies gehad ☝
Abegail Fourie?
Oulikste mens ooit ❤☝
Jy is $exy.
Sekerlik nie ? ma dankie
Hope to see you soon, ✌?️?
Ons moet dan manet n plan maak ?x x
Jy is die coolste persoon ooit ek belowe! Kannie wag om jou weer te sien nie???
Sekerlik nie ☝? ma probeermy bes ?x ma n draai kom maak x x
Chrissie eks net n goeie invloed ??
Wie is snail_abegail?
Abegail Fourie ? Oulikste mens ooit x x
Hoekom praat jy en dean nie?
Ons praat dan mos nou weer ?
Jy jou oreo roomys enjoy sonder my?:(
Johh ? was die beste x ma volgende keer saam kom ;) x
Jy is nogal heel oulik jy weet :) nie te bad mens nie just saying
Dankie x seker jys ook heel oulik ;) x
Jys ook nogal nie te bad nie ?☝
Jy is die BESTE. ❤️
Such a cutie my aapie?
Haha jys die aapie ☝
Jys sleg ?♡
Haha my goed lyk nog net nice en nou kom neek jy dit op deur te se eks sleg ?☝ x
Is okay ek weet ❤
Halo geyser'Qiiii hoop ek sien juw gu ........... Was saam juw ini laerskool !!!!!!!!!!! Xx luv u oo jah jys *exy verby
Ja :) dnkie ? :;;)
I once saw u at the hair salon at Menlyn! U were talking to the hair dressers... I was sitting in the red chair and wearing all green
Ooh okay haha :P
Jys vlipppin mooiii !!!** :p
Aaww ;;) dnki j *blushies*
Jys hierrrrr :D x
Jaaa :D x
PoP ek mis j crAZzyy bje!* ⊙.◎
LAf u !* geNiEt die kaAp*xx
Dankii ;) ek sal so maak :*
Miis jou ook :(...
Like a boss you know???????op vakansies;);););) met jou liefste D........................jys n vark met n dak met die strooi wat uit gespoeg word haha funny timess liefi jo <3 xxx
Haha okay :p onthou ni diti ;;) xxx
Waarvoor staan LOLN??lough out loud Nicole??
Haha ek weti :P seker
Ek miss jou poepe
Ek mis die reuk van dit, my lewe is nie lekker sonder jou my poeper<3
Tasche ??
Kom Kaap toe waar jy behoort.nie daar bo by daai mense nie :):):):)xxx
12 daggie :D haha die mense hier :p xx
Aii wts fout daran om eers by friende tebegin? Praat vriendskap....nicole as j my sien by spar en ek het nie geld nie...sal j virmy dougnut koop(as friend)
Ja ek sal enige tyd ;) se net watse flavor jy soek :D :P !!*
Colyyy, eke bly in Somerset Wes & ek was een van jou vriende in De Hoop & ek misss jouu soo mal Baiiiee, kanie wag om jou oor soos 12 dae te sien nie.. Gan mal wees :* ,, lief jou rerig baiie baie & miss jou colyy xxxx
Ek weet nou ni wi j isi .. Ma weet dat ek jou ook mis en kani wag vr die 12 dae om verby te gani :D xxxx
Misssss joouu Colyyyy :( ,, 12 DAE :D xx lvjjj!
Yeah :D
Haha agh SkAt moeni j steur an somige mense nie !* hahahhaha
NiemAnd is perfek nie maAr Confidence is se*Xy !!*;) so ur se*yy : D
Haha aii te veel mense is liefies vir j pop!* xx
HaHaHa
Love you pop :* xxx vor always en altyd <3 !!!*xx
Ek het di stupidste fout gemaak , #f***ed
Shame .. En wat was jou fout ?
Hay jy, hou jy van noodles? En hoe lank kook jy dit?
Jaja :D .. Mmm .. Soo 3-4 min ...<3 !!*
Ons ht j0w gemis by JB Baaaabby <3 haha lol
Awwhh wou so graag gegaan ht :(
Haay coly :D wil net se mis j0w mal erg kani wag om j0w we te sieni ;) gan mal leke kuier :D + da le bja Surprises vir j0w voor ;)
Mis ju ook ... nou moet daai tyd gou kom ;)
Kom j kaap toe , moet wee kuier xx......
Ja
Nee beslis ons moet iets reel ;) ..!!*
As jyyy net geweet het hoe mal ek is oor jou!;)
Aww ,, ;;) se my ma wi j is ;) :p
Hey Nicol ons mis ju vlippen erg hier in die Kaap! Ons kanni Sonder ju in ons lewens verder lewe nie!!!*
Awwwhhh .. Mis julle ook flippen baie :( .. 15 daggie :D xx
Mis jo rerg , xx
Eks seker ek mis jou meer <3 .. Xx
Jys eintlik cute!
Dit is net jammer jys te besig vir my!
Awwhhh dis so oulik ;;) *blushies* voel nou so spisiaal :p ..xx
Haha :) .. Sal tyd maak ;) hang af wie j is :p ..!!*
Sien j en themba click lkr ;)
Ja j weet mos ;):P
Is dit nt ek....of ht j blonder maar MOOIER geraak in paar weke???:D :D :D Van die dude wt voor jw sit in WISKUNDE ;) ;) ;)***##
Neiil ....!!!* :D
Hey . Net gou ingepop om te se .. Onthu jy toe mishka die foon dood druk net om met my te praat?:p wants eks mos meer belangrik vi ha as jy :> :P . Grap net :P heya coly:D jordan16
Hi
Ja ek onthou :( het soos n brood gevoel :|
Halo :D..!!*
Hahaha aii skAt almal like j ;) || seunS droOl maar oor j neh !* any wAy jYs my liefste :| (punt). HAHA loVe u skat xx mishka_89474
Ag j weet ;) .. MWA :*
Hello (persoon wat ek wens ek kon wees) wies j beste vriendin ?
Haha cute ;;)* ... Mmm heti een ni :P x
VIEW MORE