52
Replies
Elke keer as ek scooby do kyk dan het ek die skielike prikkel in my om te gaan leer vir VS . Is daar iets fout met my?
Nee dis dood normaal
Hey Weet jy ken my nie maar jy klink soos n awesome mensie en glo ook jy is super pragtig en beeldskoon ???mag ek jou nr kry asb sal jou eers DM stuur gee my net jou instagram?✌????of mors ek maar net my tyd om te vra ???
Baie dankie...
Gaan vind uit by @gysmariburger ?
Gys of zani ?
Hang af waarvoor....?
Berta gaan jou mis
Sy kan maar , eks teleurgesteld in haar ?
Gizmo?
Goeie vriendin . Grappe is oppit
Jy en gys?
Wat van ons? ?
Gizmo?
Goeie vriendin , jokes is spot on
What did your last relationship teach you?
Nothing ....?
lean??
Daar is n eerste vir als ?????
Sy beteken baie ?
Jy is my gunsteling mens x
Baie dankie x ⭐️
Gypsy??
Een van die min , super spesiale mense ?
Waars jy desember ?
Glentana ?
What is the happiest thing that has happened to you in the past 24 hours?
That special person talks to me.?
What do you think about the most ?
Everything
Jys awesome !
Danki maar nee?
Closeste meisie in jou klas ?
ZANI
Jys so n gentleman !!
?danki
Slim much !
Danki? Maar nee
Jou grappe - die beste !
Danki??-jy joke seke ?
Waar is jy orals die vacay ?
Wie wil weet?
Wat soek jy in n meisie ?
Goeie Persoonlikheid
Lief vir die Here
Mooi ☺️
Met watse suster is jy die closeste ?
Albei - goeie en slegte oomblike met altwee ??
Jou gemiddeld ?
Nog ni seker...?
Oulikste meisie in jou klas ?
Daar is baie!!!☺️Kani kies
Slimste meisie in jou klas ?
Seker zani of gizmo
Het igna en zani nog n ding aan ?
Ek dink nie so nie...?
If you could reach into any movie and pull something out, what would you take?
Cars?
Clothes?
Houses?
Food ?
What are you sick and tired of?
Exams??
How was the year 2016 for you , so far ?
Baie memories van die jaar?
Is dit jy wat so goed kan rym
Agg man jys so lame
Joke net daniel kokketiel
Het jy ook n verlore siel ?
Jys nogals baie lank hoor
Ek sien jy sing nie meer in die koor
Raai raai wie dit is
Om te leer duik in swembad is ek nou baie lus ....
Zani ,dis jy wat dit sê
Ek weet jy wil swem as n talent hê!?
Beste atletiek motivator by byeenkomste .. jy het my amper laat terwyl ek lag daniel kokketiel ...
Thnx zan.✌?️?Jy hardloop so pragtig?
How did you meet your best friend ?
Seker by die skool,ek kan ni onthou
In die klas is jy definitely nie n introvert nie ...
Haha,ek weet,maar dan is ek in my comfort zone??
What was the best decision of your life?
gaving my life to Jesus Christ
Top 5 beste meisiesvriende in jou graad ?
Daar verseker meer as 5:
Maar van hulle is:
Zani
Simonne
Daniela
Alta
Zianca
Leandre
Lene
Mila
Pellie
Puff
Fikel
Is jy n introvert of n ekstrovert ?
Intro..
Hoekom het jy drade ?
Omdat my tande hulle gesoek ht?
Is daar couples in jou klas?
Sal vijo uitvind
What is the best piece of advice you've ever gotten?
That the Lord loves me and that's why He died on the cross to release us from our sin.✝
What's the weirdest thing you've caught someone doing?
Dancing and singing on their own
Se vir bernard ek mis hom ... van die girll wat nie kan duik nie en die een wat baie (dom) is.. zanivz
Sal so maak zan'tjie ??
What's it like to be you?
You can choose
What are you looking most forward to in 2017?
Not something spesific right now,but there is sure somethings for looling forward to...
Who was your first crush ?
Can't remember
VIEW MORE