110
Replies
Eks jammer maar jy en Graham is regtig weard. πΆπΆ
ons geluk is AL wat tel π₯°
Wat se jy nog alles?π€π€
nee wat π€·ββοΈ
Heeeyyyyyy
helloooooo π€ͺ
Kuier as lockdown klaar is?π
sure π€ͺ dit sal seker help as ek weet wie jy is tho π€·ββοΈ
Jys gorgeous ππππ
sΓ³ baie dankie β£
Wat gaan aan tussen jou en Lister se suster? Waaroor gaan die beef?
ekt nie beef met lister se sussie nie π€ͺ
JYS MY TROUVROU π
is dit?π
jy gaan vΓͺr moet gaan om vir Graham te beat π€·ββοΈ
Hoe kry jy dit reg om so gelukkig te wees na alles wat jy deur is?β€β€β€ Jys n groot inspirasie!
wow, baie dankie π₯Ίβ€
wees dankbaar vir elke klein dingetjie. jy owe jouself geluk. maak nie saak wie jy verloor nie, solank jy net nie jouself verloor nie. eks ongelooflik geseΓ«nd.
jys welkom om te dm π
π btch
okay π€·ββοΈ
In watter skool en graad is jy?
Tsumeb gim, matriek π
If u don't mind can u send me dm on my insta arpit_dhammi13
nah π€·ββοΈ
Wat doen jy heel dag??
die online skool ding en take hou my redelik besig.π
Wie is jou beste seuns vriend?
ek is regtig geseΓ«n met baie van hulle.π
-Graham
-Lister
-Bernd
-Eugene
en al die res :)
JYS SUPER MOOI π GEE MY NET N KAANS??!!!!!!
dankie,maar nee dankie π
Is dit nie weird om n jonger ou as jy te date nie?π€
glad nie!
hys meer volwasse as die helfde van die matriek ouens wat ek ken.π
Hoe het jy en jou nuwe ou mekaar ontmoet??
by die skool π
actually n baie funny storie,deur baie drama.
Ek glo dit was vir ons bestem.π
What's the most expensive thing you own?
my vriende,fam en Graham is vir my meer werd as enige iets anders. π
Hoe gaan lockdown?
uhg π
Hier is ekπ
So wil net sΓͺ dankie vir die vriendskap en al die support-dit word baie wardeer. Jys n yster!
πππ
ek wardeer jou vriendskap heavy baie.
Jysss spesiaaaal!
dankie π€ eks seker jys net so spesiaal.
Dink jy nie jy moet jou ou los en iemand anders n kaans gee nie
pff π nee dankie.
Attentionseeker is nou wat mmm ?? shame
ππ
What makes you genuinely happy?
G R A H A M β€
hey skattebolπβ€οΈ
ππ
Jysss mooi, ekt jou my psn gesin
Baaaaaiiieee dankie, jy kon gerus kom hello sΓͺ π¦
Wats die beef tussen jou en anja?
Ekt nie n probleem met anja nie.
Gaan jy wildsfees toe die jaar?
Yessss?
Ek sien daar is so paar meisies in jou klas en matriek wat lekker aanlΓͺ by jou ou ? ek kry jou so jammer
?
Hoe lank is jy en Friedrich nou al saam?
2 jaar en so paar maande ?
Besteeeeerr??? Gene01
Best friendddddd ?
Jy verdien soveel beter as friedrieg
Friedrich ?
Mens kry nie beter as hy nie. Hy verdien soveel beter as ek?
Eyyy Ricia??
Eyyy Anon ??
Beste seun vriend ?
Friedrich en Eugene ?β€οΈ
Ily riciaβ€(T)
I love too T β€οΈβ€οΈ
Who are the most ticklish kids you know if you had to guess some? girls and boys
Ek weet nie
Does tickling annoy people?
Ek dink nie so nie
Stop talking sh*t about me
??
Wie's daai mooi blond saam jou op al jou foto's?
X hidigllidigo
????
Dis weird om vrae van jouself te vra
5 mooiste meisies in jou klas?
Hulle is almal sΓ³ mooi.
-lieze
-quinn
-katrin
Mooiste koei ooit ????
Eks sΓ³ dankbaar vir jou β€οΈ
Iemand breek in en hy kom in jou kamer in , die voorwerp aan jou linkerkand is jou wapen
Wat is di en is j geskrowf ??
Eks geskroef ?
Isis bom die land , wantoe vlug jy eerste ???
Seker Bahamas toe ?
What is the one thing you do just to annoy other people?
Ek weet nie.
dankie vir jou vriendskap x
jy word so baie waardeer? gerda.botha
i loveee youuu ?
jy's die beste-este ?x
What do you want the most right now?
Ε nuwe foon ?
Swem in die see of kanoo op die rivier β?
Kanoo op die rivier ?
Ek miss my plateland se maatjies???
Lief julle. Miss jul erg thoβ€??
#Niki_was_hi?????? Horselover.2016
uhggg ons mis jou.?
liefdeee ?
Besterrβ€
liefde vir jouu x gerda.botha
Gerda β€
lief vir jouuuu xx
Pizza ? of roomys ? ??
Pizzaaa ??
Who are you currently ignoring and why?
niemand nie ?
Mooi mens. Ek mis jou. ? Nicci.x
mooiste mens x
uhg ek mis jou way teveel ?
What is on your mind?
altyd net hy ?
Is jy en frikkie saam
Frikkie? ? nee.
What percentage is your phone's battery on right now?
86%
lief vir jou sistaaβ€? ianefourie
i love you β€
ons tasse ey??
Vwhj..?
dm my en dalk sΓͺ ek? ?
What makes your life worth living?
kos ?
What do you think about the most ?
food ?
Ricia,, jys n awesome mensie? moeni verander nie? ek kom los manet so biQ liefde!*?? Elmarie.R
ella ?
jys amazing, liefde xx ?
Vwhj
ek hou van niemand ?
Jy is cool elricia
baie dankie ?
eks seker jys net so cool x
Hey hey miss julle baie β€β€?? Horselover.2016
nicoleneeee ? mis jou liefste x
What are you good at ?
eating ?
Die persoon wat j die meeste mis wat close was aan ju en na n ander plek toe is soos nie naby ju nie????
ekt n idee wie jy is ?
deffs Nicky ?
β’lvj X
Vidigettidigiidige
Bidigus ?
lots of love x
eksamen amper verby?
ilyβ ianefourie
ons is klaar vriendinnn ?
ily
What are you sick and tired of?
people leaving ?
I love u
? i guess i love you too
Chrush??β‘
absolutely niemand ?
What are you looking forward to in 2017?
a new beginning ?
Halooooo hotness? ek was ook hier ???? maanmeisie
jys bestes ??
O ja en shrek!* dankie vir al juw liefde en moeite met jy weet wie! Jy is n oulike mensie met n goeie hartjie! ?
jy weet mos dis geen moeite nie ?xx
wardeer jou vriendin, lots of love β€
Shrekk!! You know who I amm!!*??
oudis ??
lol what was the story/situation?
ons praat eder nie verder hier oor nie ?β
dm?
Have you ever been in a situation on a car trip where you and a friend really had to pee but parents wouldn't stop?
yesh, I've been there ?
Het jy Ε ou? As jy het wies dit?
Nee, ek het nie ?
Persoon in gr9 met wie jy baie vassit?
ek is cool met hulle almal ?
Wies die seun waarmee j die meeste prt
Nicky & fifi ?
Die mooiste ou in gr 7
ek stel nie belang in graad 7 seunkies nie ?
Who was youre best boyfriend and the gratest memories with him
there ain't a specific one ?
Vwhjn and you must say his name
Ek hou op die oomblik van niemand ??
hayy?
ek wil net sΓͺ sterkte met die eksamen en lekker leer. x
hoop dit gaan great?
liefde? gerda.botha
fankuuu vriendin ?
baie sterkte met die eksamen en leerery x
liefde β€
Persoon in graad 8 met wie jy al die meeste vasgesit het ,maar tog eintlik goed oor die weg kom?
?? jonette
Xx Lief jou ongelooflik baie.
Jys oulik ? liefde xx
What will your child's name be ?
Nog n rukkie voor ek daai een hoef te kies ?β
Soo mooi shoe xx
Dankie ? oulik vaju x
I see your boo*s have grown a lot!!ββ
oky?
Kry mens regtig beter as jy? (?)
Waardeur jou. X liezegrove
Ja, jy β€
Wardeer jou x
wie ken jy almal in swakop?
Nogal baie mense ??
Van wie hou jy nou?
Van hom. ??
VIEW MORE