Visit this profile later to see if your question was answered.
Sommige van my besluite ?
?????
Nee hemel ek weet nie ??
High School Musical.
My standaarde in ouens was baie, baie hoog jy weet ??
Ons het baie close geraak voor sy moes weg gaan. Ons praat nie meer so gereeld nie ?
Ek dink nie so nie ?
What happened, happened. Dis nou in die verlede en dis beter om dit daar te los. ?
To still be alive (klomp near death experiences) ??
Redelik baie dedication ? en baie dankie x
Liefde is n goeie ding, maar dit kan redelik complicated raak ?
Op die oomblik dink ek ek moet eers wegbly, maar ons sal sien hoe die pad loop ?
Marisja is n goeie mens. Hoekom ek slegte goed vir haar wil qooh sal net julle weet. So nee, dis nie ek nie.
En die boards nog beter ? dit moet defs weer gebeur x
T'was goooood ?
- "dis fine. Jy kan my vertrou"
- "vriende forever" btch please
- die manier waarop n skuldige persoon hom-/haarself verdedig wanneer hulle weet hulle is skuldig
- stupid mense se sêgoed.
Die is so sweet ?
Asb DM my ? (iane_fourie)
Ek waardeer hierdie ?
As jy is wie ek dink jy is, EK VERLANG NA JOU ❤
Dankie dankie x
Great minds think alike ??
Dankie x
My bio lyk bietjie vol ? en ek word nie meer so baie geqooh soos van tevore nie
Geen klagtes ?
Ek looooove julle so baie ❤❤
Esmé, Jaydene, Lisa en Lezaan ?
Dankie dankie dankie ❤
Sover gee hy my nog geen probleme nie (ekt hom nou eers vir 2 dae ?) maar van wat ek by ander mense gehoor het is dit n baie nice foon.
- my kontrak het verval ?
Was - verlede tyd? Get it?
DM my as jy my lewe wil hoor ?
Wel, 'your vibe attracts your tribe ey'
Dankie x
Samsung J7 prime ☉
Blêrrie goeie vriende ?
Nee ek weti ?
well damn ? cute
het jy n groter skaal?
YESSS ?
ek bly by altwee van hulle:)
ek bly by altwee
photography and listening ✌
ek waardeer jou liefde ❤❤?
jis. ek likit niks.
my screenshot folder gaan net alhoe groter raak ?
1. n tanning olie met n lae SPF. ek gebruik Nivea met n SPF van 6. smeer elke 30 min of elke uur.
2. en lê op die lilo of something op die water. hoe nader jy aan water is hoe meer strale ontvang jy.
3. draai gereeld, want jy wil ewe tan. nie net voor of net agter nie.
4. en kom gereeld in die son.
5. of gebruik coke en kookolie. ewe dele. dit werk ook baie goed.
moet asb asb asb nooit ooit dink dis jou skuld nie, want dit is nie. sommige omstandighede is meer ingewikkeld as ander en hoe jy dit hanteer gaan bepaal hoe jy die lewe sien.
dis nie maklik nie. beslis nie. glo my - ek praat uit ervaring ?
please dm my.
my ouers was geskei ja. en ekt ook n "moeilike" stiefouer gehad.
- asb moenie jammer wees nie ? sht happens
jis, ek voel jou ✋
dm my. asb. nou dadelik.
geen volgorde:
- Lieze, Elricia, Didi, Anja, Jonette, Elmarie ?
nee, eks nie 14 nie.
ja, eks kort vir my ouderdom ?
die lewe het my al baie groot en harde klippe laat kou. dinge waarvoor ek bang was voorheen doen ek nou in n oogwink.
so glo my as ek se ja, die lewe maak jou sterker. moet nooit ooit ophou veg nie ?
eks seker ek geniet joune nog meer ?
dm my eerder ? net nou is ek ook deel van daai lysie
graad 11? eks te groot tjommas met die dateble seuns ?? dit sal awkward wees ??
lewe vir die oomblik.
soms loop dinge skeef.
- dis die 2 wat my nogal goed beskryf ?
Charlie, Lisa, Lezaan, Button en seker die res wat single is ?
haat is n sterk woord. eerder 'nie so opgewonde oor hulle bestaan nie'
uhm,
Dean, Jessie, Hanno, Kyle, en die res van die graad toe ek nog daar was ??
yesh ?
gooi n dm ?
asb dm my ?
nothing ?
sossus, henties, bietjie beach bash, seker swakop en dalk nog meer henties aan die einde ?
skynheiligheid en chutney ??
isja:) eks heel nice en chilled oor die algemeen ?
thanks viri qooh anon ?
#ekdinkekkenjou
eyy? dankie anon ?
i think they like me because of my open mind and honesty.
they hate me 'cause they're jealous.
gaan slaap ?? ek love jou x
nog lank voor my slaaptyd. asb gesels ?
eks 95% tevrede ?
Maverick en hys n Golden Retriever
my pelle.
en op die oomblik, die weer ?
cry for awhile. ek sal tien teen een seker oor dit kom een of ander tyd ?
isjaaa ??
1. photography ❤
2. and my new puppy ?
bio - dankie dankie ?
wisk - dankie dankie DANKIE ?
jys my tipe mens x
it's rainy weather. LOVE that ?
that my gut feeling is always right ?
my take.
my oo so baie skooltake.
n braaibroodjie ??
wanneer ek n super cute boodskap van iemand af kry ?
when i can hear people chew.
daai aand is my favourite nog ??
#issi #blaarkunde
kuier gereeld ?
tell people personal things ?
eks seker jy ook ❤
dankie dankie:)
nothing, to be honest.
all the bad/hard/terrible situations made me a much stronger person ❤
avo en eier witte.
en ander goed, maar ek kan nie onthou ?
ek kan nie onthou watter maak/brand dit was nie, maar ja. ekt al een gebruik ?
at the moment i own 9 ?
oraait, ken jy vir Anchen? nie?
weet jy wat het my ma my geleer? as jy nie iets goeds oor iemand te sê het nie, hou jy jou mond.
sys amazing ?
ek maak altyd plan vir nuwe mense ✋?
henties, sossus, henties, henties ?
my bandanas ?
i don't need anything at the moment ?
vriend - daars n paar actually ?
vriendin - eh?
dié ?❤
jy is n cool persoon. ✋
ek waardeer dié baie.
#eksaleksal ?
dit hang af watter tiepe krul jy het.
bv. - ek het natuurlike lokke en ek gebruik n Tresemmé range daarvoor ?
avo het my ook al baie gehelp ??
ek waardeer dit x
waardeer dit x
om kinderagtig te wees is n tweede natuur vir sommige mense ?
ily Bester ❤x
lekkerste tye saam jou ❤
waardeer x