" there's always another way " ~ dory
340
Replies
Hoe is jy nogsteeds single?
Is maar hoe dit is 🤠
Ons het al van tevore gepraat, kan ek jou dm?
Sure, as jy wil.
Anine v Sittert
Wat van haar
Nogals n aan lyfie daai??
Aight dankie :)
Ek wil jou dm maar ek is bang jy antwoord my nie (eks n meisie)?
Dm net
Issit lekker om in df te is
Ja, ja dit is.
Jys vir my regtig baie mooi , by die skool sien ek jou mar jy lyk nie baie vriendelik nie?
Somehow, I get that a lot.
Sal jy met gr9’s vriende Wil wees?
Gee nie rerig om nie, maar ek ken letterlik nie een van julle kids nie ?
Is jy vriende met graad 9 kinders??
Nie rerig nie
Jy nou matriek?*
Ek's graad 10
Kan ek jou vriendin wees?
Yeet
asseblief wees vriende met my
Sure man. Slide in the dm's.
Hey emma :)
Ek voel ek weet wie hierdie is, want jy's die enigste persoon wat nog ":)" dit doen ?❤️
Jys rrg mooi? ek moet jou leer ken?
Dankie ❤️
wt dink jy vn ons hoofseun vir 2019
Kon nie iemand beter vir daai posisie kies nie.
As jy enige plek in die wereld kon bly, waar sou dit wees?
Parys
in watter laerskool was jy?
Everadal
I dare you
Is hierdie related met die "hot ouer ouens" vraag?
Doen dit
Wag wag wag doen wat
Hot ouer ouens?
Now why would I expose that information? ??
Van wie af gesteel?
Qooh me. Ek't dit gecopy en gepaste. Defuq.
Gesteelde bio op qooh
Is ja ?
Waar is jy in desember?
Hermanus ?
neil en eugenie?
They coot ?
Wat is jou insta username?
Jy kan nie op die link kom sonder om op my insta profile te clixk
Hoe oud is jy?
15 - word 16 in September
Maar soos jy ken my glad nie. Kan ek jou dalk dm?
Sure ?
Reply gou asb jou dm
Wag watse een
Hou jy daarvan om nuwe mense te leer ken?
Eks tbh rerig skaam. Maar trust me, once ons close is ??
As jy dink jy weet, WhatsApp my. Jy het my nommer.
Maar as jy matriek is, is jy technically nou uit skool uit. So dis onnodig?
Hoe seker is jy?
Maybe 70% seker
Ek is in matriek.
Okay, dink ek weet wie jy is
Moet ek vir jou nog hints gee van wie ek is?
Sal liewer dat jy dit vir my face-to-face sê... maar een hint sal nie skade doen nie.
Ons het al van te vore gepraat.
Hmm ?
As ons mekaar actually face-to-face sien, dan dal ek vir jou sê dat dit ek is.
Okay, deal.
Hoe kry jy SO ‘n lyf sonder om te oefen? Wow, is truly blessed. Net nog ‘n rede hoekom ons mekaar in regte lewe moet sien. ?
Pffffft nee my dude, this body ain't blessed. Wag wie is jy even?
Wat is jou droom kar?
As ek blessed genoeg kan wees om 'n kar te hê, sal ek happy wees.
Hoekom post jy nie meer covers op insta nie?
Ugh idk. Ek sal probeer
Hoe baie oefen jy?
Ek oefen letterlik nie. Dis rip.
Let’s make mo money?
Ja, ek benodig geld
Ek hoop ons kan eendag mekaar actually in lewende lywe ontmoet.
Yeah dude, same
Kan ek net sê, jy is een van die mooiste meisies wat al ooit gesien het. Absolutely beautiful.
Hierdie is mal oulik. Dankie ❤️
Ek voel soos n gr 6 atm hier op qoohme
Same maar fck it
Hello emma kind
Hello anonymous kind
Ook in Betties December, moontlike planne?
Hmu
Favorite playlist?
Ek het een in gedagte, but it is not to be shared.
Wie is die cooleste duud in gr 11 ( ͡° ͜ʖ ͡°)
Daar's 'n paar I guess
Kan ek oorkom, jy skuld my nog n mission?
Hoekom kan ek nie dink van wie die is nie?
Maar JA kom ons gaan mission asb
Spinnekop
Springkaan, I've heard it all btch probeer meer original wees fokit
Ek wil so graag met jou vriendinne word mah eks n jaar jonger as jy?
Nah dude dm my x
Kom bietjie onrus toe desember
Ek mag dalk actually
Was jy al in Struisbaai?
Nee, maar ek wil soooo graag gaan
Wie moet die eerste move maak? Jy of hy?
I wouldn't mind, ek of hy dit maak nie saak nie
Wie sou jy recommend almal moet ken? In df nou
Niemand ?
Desember?
Betties bay, en dan kyk ons maar van daar af ?
Ever had a bf?
Nothin' serious no
Is jy opsoek na ‘n verhouding of nog nie?
Eks pretty mellow at this stage. What happens happens.
jy maak net alles altyd beter❤️ en as ek iemand benodig om by te kla oor almal anders is jy altyd daar? i love you so much❤️en btw kan nie wag vir desember nie?? omww dit gaan so great wees?
I LOVE YOU SO MUCH OH MY HEL ❤️❤️❤️
Wat is jou gevoel oor long-range-relationships?
Nog nooit die situasie ervaar nie so ??♀️
Hvl haar ouer en hvl jaar jonger ouens sal jy mea uitgaan?
Ek sou nie met 'n jonger ou uitgaan nie. Ouer - gr.11 en maaaaaaaaybe gr.12
Wat is jou tipe ou?
Sou nie sê ek het 'n tiepe nie tbh
Mense wat jy graag wil ontmoet?
Way te moeg om dit te antwoord
Hoe voel jy oor hierdie jaar se hoofleiers?
Kon nie beter mense gekies het vir die posisie nie ??
Die seniorsi vidn jou kak aan
Hmm twyfel ?
Jy lyk fokken nice ? sal graag wil ontmoet
Hierdie is cute ❤️
kort of lang dudes
Aangesien ek reedlik lank is, prefer ek langer ouens.
As jy iets in een van jou vriende se lewens kon verander - bv ‘n keuse wat hulle gemaak het wat jy voel hulle meer skade aan gedoen het as goed - sou jy dit doen, en as jy nie omgee om te sê nie wat sou dit wees wat jy verander?
Obviously is dit pretty kak om te sien as jou vriende seer kry, maar nee, ek dink nie ek sou hulle keuses verander nie. Ek sou liewer hulle help leer daaruit.
wie voel jy het onlangs jou lewe die positiefste beinvloed?
Overall probeer ek net deesdae myself associate met mense wat 'n meer positiewe, uplifting houding het. Maar as ek een persoon spesifiek moes noem sou dit Marlize wees ?❤️❤️
Antwoord mos nie meer jou dm’s nie?
As jy my goed ken sal jy weet dat ek letterlik die slegte persoon is in mense antwoord - maar eks jammer ?
Watter werk wil jy eendag doen?
Forensiese wetenskaplike
Lyk na n heel cool mens x
Hah, dankie.
Jou instagram naam asb?❤️
emma.lashmar
Jys mooi❤
Dankie, love. ❤️
Antw jy private acc DM's??
Eks oor die algemeen nie goed in mense antwoord nie
wdj di naweek?
Wil see toe gaan, so graag.
What's your insta?
Well, how did you get here?
Love those earrings
Thank you x
vriende in mx
Nie rerig hella close met enige matrieks nie, maar hulle is rerig nice
Wens jy kon maar net agterkom dat ek met jou wil chat ?
Alrighty
Hoekom nie?
Want ek het waardes, en ek hou by hulle.
jy klink so sweeeet maar jys te mooi om mee te praat om eerlik te wees
Dude. No. Rerig. Das not true. ?❤️
As ek jou dm gan jy antwoord of dit net las ?
Sal antwoord.
is jy en Eugenie nog goeie vriende?
Ja, ons was nog altyd
Ek sal enige iets doeb om jou te kan kielie. Maar ongelukkig kan ek nie
Om my te kan kielie ? okay?
VIEW MORE