Visit this profile later to see if your question was answered.
Dankie ☺️
Ons ken mekaar van kleins af (ons ouers is vriende)
En toe het ons die naweek mekaar weer gesien na baie jare❤
Welllll, uhm hulle het 'n plaas op Waterpoort en insta seker?
Deur Tarien en Lily❤
Ahh! Liefste C, jys mooier ek belowe?❤
Ek waardeer jou teenwoordigheid in my lewe?
Dankie, ek hou baie van netbal?
My kakebene neem oor ek weettt!!
Duitsland! ?❤
Dankie, eks seker jys ook x
Ahh, gelukkig is ek nie n besitting nie neh?
Ek doen is lief vir jou?❤❤❤
Dankie! ?
Ons almal is goeie mense, party steek dit net beter weg as ander❤
Ek neem aan Ansofie??
Want neh, dinge wat jy doen het gevolge en gevolge maak seer...
En as jy iets doen moet jy maar die gevolge verdra?
Mens moet 2 keer dink voor jy iets doen en se...en daars al sooooo baie stories?
Dm my asb?
Oh skies, ek dog ons noem net random mense se name?...
Dat hy n seun is? ?
Susan Koekemoer???
Dougnuts en unicorns, liefie??
Oe, sal jy nie graag wil weet nie?
Dankieeeee dankieeeee??
?dankieeee
?daai 2 neh, maak my dag elke dag! Ek wardeer hulle bitter baie! ❤❤❤
Oh yes, jahhh?❤
Ek wil gaan vir netbal?❤, en dis soos heavy mooi?✈
Ek wil??
?jaaa!
Anonnnn!!!
Dankieee, eks seker jys ook cool?
Slaan selfbewus my nou?
Eks baie lief vir my 2 maatjies?❤
Ek verkies al 2...❤
Dis soos om te vra, unicorns of unicorns?? ❤❤
Dit gaan so prettig weessss!!! ❤
Dankieeee, ek wardeer die??
Ek weet nie wie jy is nie, maar sal jou seker maar daar sien?
Maybe its hard to forgive, but to trust again is the hardest?
My Dubbyyyyyy❤❤Tamatie baie liefde!❤❤❤
It will be?❤❤
Dankie en ek altyd vir jou ook?
Ek wardeer jou sooooo baieeee❤❤❤
???vrek baieeeee!!!
Vra haar?
Yes, dankie?
Ekt net nie n lekker dag gehad nie?
Sê jy my...
Okay, en eks Enmari, helloooo?
Dankie! Ek hou noggals van dit?
Ek weet, my kakebene neem oor?
Ahhh dankieee!!! Eks vreeslik baie lief vir haar❤❤❤
Ohh doen sy? Dink nie ons ken dieselfde Tarien nie hoor?...en dis Lily?
Eks baie lief vir Tarien, en ek weet sys goed vir Lily❤
So hou op ons vriendskap probeer breuk, jy gaan niks bereik nie x
Hi daar anon?
Ah, ek mis jou ook seker ?
??ken jy hom ook!!!
Happyyyyy?
Hoe ken jy my? ?
Social, is n goeie ding!
Dink ek weet wie die is?
Ahhh
Ek mis hommm??
I dunno?
'n Smile?
André?