2.2k
Replies
Ek is so bly jy het weer qooh gekry es???? zara_logan_
? dankie , dis net tydelik tho’
Wat verkies jy. Mooi bene of mooi arms in n ou?
mooi arms ☝?
Toners werk nie so lekker met my nie x
Jis ek moet vir jou dankie se ek het al jou raad gevolg oor my aknee en dis hoe dit so goed gaan xx
oh jinne . probeer dan miskien ‘n room met geen parfuum in nie ?
soos by die apteek . sal nounou die naam op hierdie qooh comment .
- dis ‘n plesier ??? ek is so bly dit werk !
My aknee is besig om weg te gaan maar wat moet ek doen oor die merke wat dit agterna gelaat het
dis great ! ??? eks so bly .
- gebruik toner . probeer weg bly van toners wat olie bevat ?
keep me updated ?
Sny my brooidjie dwars asbbb! Mis jou?
? mense wat hul broodjies dwars sny is my tipe mense !
- mis jou ook ?
Want to go surfing?
yas ! ??
Watse nommer kom na 574326898653221689654332223445667??
889... uh ??
Jy lyk soooooo stunning in jou wit bikini. jaco.devrye
dankbaar ??
Enige raad vir hare wat uitval?
Eks raadop?
gebruik die regte shampoo . ❤️
tea tree ??
Sal jy my n shoutout gee asb?
ek doen nie dit nie , sorry
Jy is regtig n baie mooi meisie as jy voor my staan sal jy my asem wegslaan en as ek wel my asem eendag terug kry en nie weet wat omte se nie.
?? baie dankie . ek waardeer dit . ??
So jy bly se dat make-up n kuns is. Wel Miljoene vroue reg oor die werld doen dit elke dag so dan is dit seker ook n kuns om n tampon te gebruik. Want Miljoene vroue doen dit ook elke dag.
daars ‘n verskil .
& jy - arrogant person - verstaan dit nie .
daar is miljoene kunstenaars REG OOR DIE WÊRELD . ek sê net ?
en as jy my vra , ja hel
dis ‘n kuns om ‘n tampon te gebruik . ??♀️
jy sal dit 10 teen 1 verkeerd gebruik . ?
Wie is jou fav hollywood sanger. (Dit moet n man wees)
james arthur ?
Joh 6000 mense wat ju story kyk , ek kry nie eers 60 nie ??
?
Girl ek kort raad
ek luister ? ?
Esteerrr, eks bly jy embrace jou make-up skillzzzz want dis perfek. Maar ek wil net weet, check jy of meeste produkte beauty against cruelty is? Of koop jy net? Want ek weet meeste produkte word op diere getoets.
baie dankie ??
- ek probeer gewoonlik produkte kry wat against dit is , maar dis soms moeilik as jy ‘n spesifieke produk nodig het of wil hê ?
maar ja shame , dis nogal wreed . ek weet ?
Asseblief gaan weer live soon ?
saterdag . x
Asseblief gaan weer live soon ?
ek sal ?
Why do you say people should dm you but when they do, you never reply. If it's because you get so many and don't have time, maybe you shouldn't say people should dm you so much
you know why ?
‘cause so many of these poeple hide behinds these ‘anonymous’ comments and opinions !
like you .
if you have such an issue with it then why don’t YOU dm me ?
So question of the day. Hoe handle jy hate???
great .
dis letterlik motivation om aan te hou wees wie ek is . ??
- mense te wys ek sal nie verander om hulle tevrede te stel nie .
Watse werk doen jou pa
hy boer en werk vir ‘viking’
Julle is seker ryk.
nee , ons is nie .
Run j jou eie fan account
nee . lees
Lmimm, die mense is erg corny in jou Qooh's
neh ??
Hoe lank ht j en Brendan yt gegaan
amper 2 jaar
Het ju stretch marks? x
ja , ek het
& ek is so trots daarop
Hoekom is jy so distant met die res van jou familie
ek is nie .. ?
Wie is Muller se meisie?
mari .
You must be an angel fallen from the skies everytime I see you I can't believe my eyes
cuuute ?
thank you ?
May I please borrow a kiss,I promise to give it back??
ehhhh
Ek wil iets doen wat baie mense se ek moet doen maar ek is bang ander mense lag vi my
nou doen dit !
Hkm het jy jou lang hare gesny?
was nie lus vir dit nie .??
Jy se jy ken vir brendan peyper maar uhm van al die baie followers wat jy het is hy defs nie een van hulle nie please explain
Eks nie hater nie just asking ❤❤
sjoe ..
jy check darem baie op .
dm my bietjie ?
I swear if someone wanted to know what beauty looks like , I'd tell them to take a look at your profile
wow ?
thank you so much ?
really appreciate this
Why did you delete all your posts
time for a change ?
Gaan mense nie jou recent post sien nie as jy nie dit se nie of is dit vir daai extra likes
net watokal jy daarvan wil maak & wat jou tevrede stel ?
Hoe kry mens stretch marks wrg?
bio oil .
maar hoekom wil jy dit weg vat ?
- embrace dit guuurl ♥️
You're going to repost all of your deleted posts swear?
try me .
- i’m new ??
Love jou hare ♥️ Jy is n insperasie vi baie ? ItsmeAnkia
dankie dankie ♥️
Hoeveel mense kyk jou insta story
hang af wanneer ek dit post . ??♀️
- redelik baie .
maar dis gewoonlik 6000 minimum .
Die brendan peyper van wie almal praat wat jy ken is dit die sanger van wie hulle praat❤
ja ??♀️
Watse produkte gebruik jy vir contouring ?❤❤❤
net essence s’n ♥️
Waars al jou posts ?
delete ?
vraag oor langtermyn verhoudings- dit kan werk, glo my, ek en my ou is al n jaar+ die key: lag elke dag saam, soen baie, hanteer hom/haar ALTYD soos jou beste friend en geniet even die klein dingetjies
????
Your beautiful oh my life
thank you ??
Hoe lank gaan Muller en sy meisie al uit?
lank . ?
Hoe ken jy vir brendan peyper
dm my
Had a dream about you, we conversating your body's something to marvel but your smile is truly amazing
??
Almal het n opinie oor jou te deel, maar hulle ken jou van geen kant af behawe jou insta posts?
?? ek is so bly iemand verstaan dit & sien dit raak .
daar gaan altyd mense wees wat mens kritiseer en afbreek , maar dis jy wat bepaal hoe tevrede hulle met hulself gaan voel daarna . ??♀️
that’s life x
Jou opninie oor langtermyn verhoudings ?
kan werk .
maar dit kan emosioneel so afbrekens wees (ook) . ??
as jy genoeg vertroue het in daai persoon kan dit definitief werk , maar dit kom altyd van 2 kante af .
Kan ek net n oomblik van jou tyd steel en vir jou se hoe mooi jy as n persoon is? Nie net fisies nie, maar innerlik ook!!! Love jou IG page ?? Keep on keepin' on
so verskriklik baie dankie ???
beteken vir my soveel ! x
ek wil vir jou sê dat al haat mense so baie dit vorm nie wie jy is nie. die wêreld is gecurse met duiwelse jaloesie. jy is 'n ongelooflike jong dame wat ek persoonlik dink flippen goed gaan doen met skoonheidsterapie , die Here het jou lief. ?
baie baie dankie ♥️
eks ongelooflik dankbaar vir mense soos jy wat eerder die positive in alle dinge raak sien .
ek waardeer jou boodskap ! ??
dankie dat jy in my glo . x
Ek staar letterlik by al jou fotos na jou eyebrows?pluk j dit self ? Dis on fleek
Ek ken almal kruip gat en kak maa wou net se jou sproete is rerig die mooiste ding ooit❤️ En jys ‘n bad btch, en ek admire ju viju confidence,
K bye
ahh ♥️
so verskriklik baie dankie !
ja , ek pluk dit self . ?
ek waardeer hierdie onmenslik baie ??
Kort raad. Ek en my broer kom glad nie oor die weg nie. Als wat hy se iriteer my en als wat ek doen iriteer hom. Hys matriek en eks graad 10. Ek weet nie hoe om weer soos, j verstaan, als reg te maak nie ?
dis dalk net ‘n stadium ..
onthou net : hys volgende jaar uit die huis uit .
maak gebruik van elke geleentheid wat julle kry om tyd te spandeer ?
ignoreer die btchyness
Wil net se jy word elke dag net mooier. jaco.devrye
baie baie dankie ???
Weer besluit jyt fokol om te doen?
en jy het ?
want jy qooh my .
jou ma moet trots wees . sjoh
kan jy asseblief ophou om my dop te hou ? of groei ‘n paar ballas om my te DM . ?
Raynard ????
ken ‘n paar .
Ek love makeup doen- op myself en ander mense - om hulle só mooi te laat voel binne en buite deur net hulle natural beauty uit te bring - wens ek kan dit doen vir n lewe maar die kans daarvan is 0% ?
hoe is die kans 0 as jy hullr laat goed voel oor hulself ?
werk hard daarvoor
Hoe gaan dit met eind?
?? goed
Wies die ou op jou story?
?
Dra jy al minder makeup?
??????
Dra jy al minder makeup?
haal jy al minder asem ? #suurstofdief
Het julle n huis op Jongens?
nope ?
Wat is Muller se meisie se naam?
mari ?
Hoekom het jy qooh.me delete?
ek het nie ? dis nog heeltyd hier . net nie op my insta profile nie
Jongens Desember??
definitief ??
Oooh me back up until 10 wtf why not just leave it off
first of all ..
it's Qooh me , not Oooh me .
secondly
if it bothers you THIS much , why would you even bother ?! DONT VIEW MY STORIES .
i can do whatever i want to . honestly
ok cool
Kan ek vir jou blomme stuur? ??????
yes , jy kan ??
MAC cosmetics?
hmm .
i only have base from mac . ??
don't really like mac tbh
Kan jy ophou met jou incest stories saam jou broers te post
incest ?
hierdie is pure jaloesie . ??
eks verskriklik jammer dat jy of 'n swak verhouding met jou siblings het OF jy 'n boring lewe het .
as dit jou pla gaan praat met jou ma , miskien voel jy beter ?
girl jy lyk so mooi sonder makeup ❤❤ jou should go natural more often
dankie ?
maar dis 'n passie ?
Your favorite English guy ?
definitief ♥️
Baie danki, die tydjie wat ek jou geken het was wonderlik! Ek hoop ek leer weer so n spisiale mens ken!
Jy is goals!❤
Xxxxxx
♥️ girl .
alhoewel dit 'n rukkie was was dit special .
boodskap my - of hou my gereeld updated .
Dink jy dis oky as jy baie goeie seuns vriense het en met baie bedoel ek BAIE nadat jy en jou outjie op gebreuk het ???
-alhoewel jy hom nie soos probeer spite of jaloers maak nie ?
-dink jy hy sien dit anders dalk?
hy sien dit dalk anders .
maar miskien het jy nie soveel seuns vriende gehad toe julle saam was nie omdat hy 'n jaloerse is . nou dink hy jy probeer hom spite of iets , maat moenie toelaat dat dit jou afsit nie .
dis nie verkeerd dat jy baie seuns vriende het nie , nee . glad nie .
jy mag vriende hê .
Hoe kan mens jou nommer kry??
vra ?
make up tutorial ???? asbb ????ek sal nou even betaal asb ?
♥️ belowe ek sal nog
In watse dorp woon jy
heidelberg (kaap)
Watse makeup gebruik jy
verskillende produkte van verskeie make ?
Watse vakke het jy
besigheids
verbruikerstudie
RTT
Watse iphone ? Kleur ?
iphone SE
- rose gold ✨
Hi ek kort raad asb .. hoe weet mens as ń ou van mens hou ??
Soos hy sal heeltyd grappies maak en HEELTYD my naam roep en as ek vir hom kyk knip hy vir my oog ????
hy hou van jou . ??
Hoe ken jy vir Brendan ??
peyper ?
of heyneke ?
1 ding wat jy die meeste begeer in jou man ?
mooi hande . ♥️
Hkm dra jy so baie makeup?
"hoekom haal jy asem"
- selfde rede .
Is jy en Eben van Wyk iets ?
ek dink ek het dit al genoeg geantwoord
Met wat neem j jou selfies + hoe kru j dit so mooi geeditt ?
met my foon . ?
dm my dan stuur ek vir jou die editing settings
- ek gebruik VSCO
Does money matter to u?
noo
Jy like coulerd ouens nhe? Elke post van n coulerd ou wat ek sien is daar n flirty comment van jou.
ek dinj :
- groei vir jou 'n persoonlikheid . dan sal jy miskien kan differensieer tussen flirt en vriendelik . ??
Was jy by grey se matriekafskeid ?
nee ? joke tussen my en brendon
Almal het ń opinie te lig oor jou. Maar wie van hulle ken jou werklik? Wie van hulle weet wat maak jou hart bly en wat maak jou hart seer?
So ek dink net almal moet shutup en ordentlike vrae vra♥️
??♥️ hierdie !
- dankie
& ek stem saam
Wats dai liedjie se naam wat op jou story was vandag
i like me better
- lauv
Dink jy SpaceX sal meer kan bereik as hulle NASA se begroting het?
stel nie belang nie
VIEW MORE