67
Replies
So wat is dit met die friendship bracelets waaroor jy en die ginger so aangaan ?
Dit gaan baie spesiale friendship bracelets wees ????
Waardeer jou ❤️
Waardeer jou ook ❤
Ek kort meer vriendinne soos jy ?
Nee, ek kort meer soos jy ?
Jys n bees maar soos n goeie bees ❤️
Soos dankie ?❤
I got you homie ❤️
I got you too nigga ❤
Onvoorspelbaar
Wat beteken dit even? ??
Wanneer kuier ons
Wanneer wil jy?
Alice staan nie n kat se kans teen ons nie ?
Alice se moer, ons is beasts ????
Tooflesss
Beste dragon ooit ?
So as n ou n christen is sê jy mens kan hom twee keer vry en dan gly
Dit hang af wie dit is ? jy moet jou standaarde behou ??
Alice of hoeeeeee ??
Who the fck is Alice? ???
Ek dink jy is oulik
Dankie ?
Jisss maar jys n challenging mens
Wat bedoel jy met challenging? ?
Jys vir my pragtig 80/80
Awh, thanks!
Ek wil jou iets se maar ughh wat jy stel seker nie belang nie delandrebotha
Wat sal dit wees?
Hoekom reply jy almal se comments behalwe myne btch
Ek sal nog, chill ?
Jy is so aan soos n kaas bun?
Ek hou van kaas buns ?
Joeh joeh jys als ??
Dankie Dankie ??
Wat dink jy van mense wat nie kan spel nie z.jones
??? Ek mag dalk so klein bietjie glad nie daarvan hou nie, en ek dink dit word nou n probleem ?????
Anton het net weier visie man ??
*wyer
Anton het soveel keer daai padda mis getrap en toe hy hom het was die vet pret ???
Lekker slaap ?? .co.za
Om saam jou te drink is my gunsteling hobby ❤️? z.jones
Om jou dronk te maak is my gunsteling hobby ❤??
Jys goals AF
Ek is seker jy is ook ????
Hoe sou ek weet as iemand n lesbian is ?
Vra iemand wat n lesbian is vir tips op daai een ?
wies jou beste maatjie ? ?
Ek het klomp goeie maatjies ??
Wat het van jou en Leané geword ? Is julle nog tjommas ? ??♀️
Ja ons is nog tjommas, ons het net nie baie gekuier die vakansie nie
Jy en Zané is nogal close ?
Ja, sy's cool ??
Ek hou nie van jou niwe maatjie nie ?
Wie is my nuwe maatjie? ??♀
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Deur al my persoonlike goed gegaan en aan alles gepeuter
Het jy dit reg gekry om vir Zané dronk te maak ?
Jaa, en ek is trots daarop! ??????
Jy het n aansteeklike laggie ?
??? Dankie ??
Maar waar het jy my hoor lag? ??
Mag mens drink vroeg in die oggende ?
Ou mense het gesê mens moet wag tot die aeroplane oor is, maar daar vlieg heeltyd oral aeroplanes rond ??♀ So ek sou sê dis okay om vroeg te begin drink ?????
Wat dink jy van mense wat verneuk ? ??♀️
Kan dit nie vat nie ❌
You belong among the wildflowers ??
❤???
Ulco se golfbaan is goal AF ??
Ohh yes! ?? Beste plek vir sterre kyk ?????
Jys pragtig binne en buite ❤️
Dankie ❤ eks seker jy is ook ?
Dink jy dis verkeerd van my om iemand sy eie an** te wil laat eet ? ?
Nee, want as jy so drastiese besluit neem verdien die persoon dit ?
Jys regtig n spesiale soort mens. Moet nooit verander nie
Dankie! En ek dink nie dis moontlik vir my om te verander nie ???
How to make you love me EZALDIN1001
https://m.wikihow.com/Make-Someone-Fall-in-Love-with-You?amp=1
Gerdi , ek dink elke aand aan jou ??
Uhm, dankie? ??♀
Wen ek kon jou myne noem ❤️☹️☹️
Tbh jy kan my noem net wat jy wil ??♀
Jys die mooiste meisie onder die son ?
Waar sit jou son? ???
Hoekom noem hulle julle BMW die plat oor hond ?
As hy vinnig ry, lyk hy soos n hond wat sy ore plat trek ??
As daar net twee ouens op Ulco is en nie een is mooi nie , voer jy manne in van Bloem vir n vry dalk ?
Hulle voer hulself in ??
Can you meet people from different places? EZALDIN1001
Ek kan, die vraag is of wil ek ??♀✌?
Mmmmm HvH ???
Jy spel verkeerd dis eintlik Huh ???
Jys baie chilled oor dinge en ek laaik dit
Dankie Dankie ??
Jy dink jys normaal ek weet jy lei aan n OCD siekte ?
Jy sit aan ??
Ek laaik jou IDGAF houding ?
Dis nie n houding nie, dis n lifestyle ✌??
So hoe was jou nuwejaar ?
Heel aangenaam dankie?? en joune?
Gielies jys n ysteeeer ❤️ z.jones
You da bomb Jones ??
Plans for 2018?
Om beter punte te kry as in 2017 ??
What is the dumbest thing you have done today?
Om nie langer te slaap nie ??
Gieliesssss ?
Ek love love love jou eier ❤️ z.jones
Lief jou ook, tief ?❤?
Did the sun come out , or did tou just smile? ??
Do you have a name, or can I call you mine?
Are you from Tennessee, cuz you are the only ten I see!!
Are you a speeding ticket? 'Cause you've got fine written all over you
10 mooiste ouens in matriek?
Daar's baie ???
Top 10 hotste matrieks in jou skool??
Basically die 1ste span ??
EGD neighbor??
You know it ??
Jys lit whoor??
Dankie, dankie!! ? Jy self ook, whurr ????
Dream Job ?
Architech, maybe ??♀
Swembadpomp net n hart?
Jaa, net 'n hart ??? Imagine hoe klink dit as hy pomp
What’s One Thing You Really Wanna Learn How to Do?
Speak Spanish ✌?
VIEW MORE