profile img

Zané

z.jones

Ask me anything you like anonymously

132 Replies

Hoekom is jy so freakin awesome!!!!

Ek dink ek weet wie die is ❤️

z.jones replied 2329 days ago

Dik&Dun Viraltyd ❤❤❤

Dik&Dun Viraltyd ❤️❤️❤️

Lief vir jou

z.jones replied 2340 days ago

Chom chom ?

Hello ??

z.jones replied 2340 days ago

Why you so preddyyy ????

??? dankie maar nee

z.jones replied 2340 days ago

Jou beste maatjie mis vir jou?❤

Jy moet vir jou beste maatjie defnitief baie vinnig kom kuier ?❤️

z.jones replied 2340 days ago

Wat het presies gebeur met di ongeluk daar is teve stories wat rondloop

Ons het in n boom vasgery. Dis presies wat dit was n ONGELUK. ?

z.jones replied 2357 days ago

Ons is beasts ???

Daai boom het niks op ons nie ?

z.jones replied 2357 days ago

Word jy nie uitgefreak deur ander mense se tande nie?

Nee want ek dra een van my beste vriendinne sn op n bandjie ?

z.jones replied 2357 days ago

Ek is bly jy lewe ❤

Ek ook ❤️

z.jones replied 2357 days ago

Het jy n friendship bracelet saam met iemand, en hoe lyk dit?

Nog nie , hulle word nog gemaak. En dit is moer special...

z.jones replied 2357 days ago

Ek is bly jys nog my maatjie

Love you long time hoor ❤️

z.jones replied 2357 days ago

Who the fck is Alice?

Ja wie de fk dink sy is sy ??

z.jones replied 2357 days ago

Living next door to Alice

Ons was amper saam haar in die hemel as jy gewonder het hoor ???

z.jones replied 2357 days ago

Watse ongeluk?

n Kar ongeluk

z.jones replied 2361 days ago

Hoor jy het seergekry - jy ok? ❤️❤️

Ek is okay dankie ❤️

z.jones replied 2361 days ago
VIEW MORE