39
Replies
Have you ever been in a situation where you and a friend couldn't pee at a gas station/rest stop because guys could hear?
No I haven’t😹
Van wie hou jy?
Van niemand op die stadium nie🔥
JP Bylie ???
Ken hom nou ni so lank ni....maar sover is hy n awesome persoon☆??
What's the rudest thing a guest has done at your house?
Ek nooi ni ongemanierde mense na my huis toe nie??
Het jy al iemand gevat?
Nee
Water you doing??
Drinking water?
How is your favorite cousin or nephew in your family?+100
I don't have favourites❤they're all special to me in their own special ways?
Het jy en Albertus Roux n ding aan?
Nee
opinie oor Albertus Roux in Gimnasium?
Ek ken hom nou ni so lank ni,maar sover is hy n baie oulike,vriendelike en baie snaakse oukie?sal rerig ni omgee om hom meer te leer ken nie??
What is the worst decision you ever made?
Idk
Happy bday. Enjoy 15 years. ??❤️
Aawww jys n sweeti❤?dankie
Would уоu look аt me? I'm herе skc.name/u?xxdxss shannoniy781
I dont understand?
What's something you fell in love with instantly?
God???
Ek is daardie persoon wat van ju hu. Raai raai wi ek is.❓
Het nie n clue nie tjom?
Is daar iemand in ju skool wat van ju hou?
Het geen idee nie?
Hi jy's baie nice. Van wie hou jy?
Baie dankie??❤......Ek hou van niemand die oomblik nie☺Ek wag maar nog vir die een?
Gina jys een van di nicest mense wat ek ken. Jy is slim, mooi en het n goeie sin vir humor.?
Aaaawwww jyt my dag sommer gemaak?DM my asb?
What will you never ever do again?
Give up?❤
How much money do you need right now and why ?
Nie veel nie,waant ek het nie geld nodig om my gelukkig te maak nie?❤?
What quote do you live by?
Stay humble?
What type of people annoy you the most?
Mense wat dink hulle is beter as ander X
John vd Merwe??
Is goedgartigheid, gee om, goeie vriend, daar vi my wanneer ek hom nodig ht...lief hom baie
Hkm is jy so agter die seuns aan in Beaufort Wes en hkm is jy so om John Van Der Merwe?
Ek is nie agter die seuns aan nie....en ek en John kom nt goed oor die weg
Is j honger vir John of wt?
Uhhmm nee....eks honger vi kos
What are you afraid to admit you don't understand?
Die feit dat die goed wat jy die minste verwag kan gebeur :-(
Corne beneke?
Hy is n baie oulike persoon,gee om vir ander en is n baie goeie vriend vi my♥♥love hom
What is your favorite song #Charlie
Stolen dance~Milky chance??
What phrase do you wish people would just stop using?
Curse words❌
What do you never trust?
Relationships?
Ginaa..... Jy is regtig n baie goeie persoon.. Met die beste persoonlikheid.. Eks baie lief vir jou...
Raai wie is ek... Love you.. My yster.. Die beste Av wat saam my kan speel.. Die beste vlegter hehe.. Gesina lief vir jou
Aaaawwwww??baie danki jyXxxx ek seker van jyt jou self daar beskryf?
anke?
Wat is jou naam?
Uhmmm sekerlik Gina??
JY IS STUNNING EN BEAUTIFUL VERBY!!!❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️❤️
Dannkkiieeee??
Beste vriende in Beaufort???
Te veel?
Jou beste seuns vriend
Mnr van Der Merwe?
What makes you genuinely happy?
Music?
VIEW MORE